Ontdek Die Krag Van 1 Johannes

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 ноя 2024

Комментарии • 42

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 16 часов назад +1

    Môre dominee, dankie vir die mooi boodskap en gebed AMEN

    • @daniematthee
      @daniematthee  13 часов назад

      Dis 'n groot plesier, dankie Danie.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 18 часов назад +1

    Goeie more. Dankie vir die boodskap. Amen. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  13 часов назад

      Môre Andrè, dis 'n groot plesier om die boodskap te kon doen. Jy moet ook 'n geseënde dag hê.

  • @Jacqeulene-mb7yk
    @Jacqeulene-mb7yk 10 часов назад

    Dankie vir die boodskap dankie dat ons mekaar lief heh netsoos die here onslief het en dankie dat ons mekaar kan help waar ons kan geseende dag🙏🙏

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 17 часов назад +1

    Help my Here om Lief te hê soos U my liefhet, en om my medemens te help en lief te hê, Amen 🙏
    Super thx Ds Danie
    Mag jy n awesome dag hê!

  • @helmuseckley9246
    @helmuseckley9246 16 часов назад +1

    More Ds Danie so n mooi boodskap vanoggend. Ek het my broers en suster baie lief want God het my eerste lief gehad. Dankie Jesus vir jou groot liefde vir my. Amen in Jesus se naam❤

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 18 часов назад

    Amen Thank you Lord for all your goodness and mercy everyday for us ❤🙏🙏

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 17 часов назад +1

    More Danie Dankie Vir MOOI Kosbare Boodskap God is liefde so Moet ons ook wees deur liefde te bewys netsoos God 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui 14 часов назад +1

    Môre ds Danie baie dankie vir die wonderlike boodskap vanoggend. Here baie dankie dat U ons geleer het om lief te he nie met ons mond alleen nie maar ook met ons hart. Here laat leer ons om ons naaste lief te he soos wat U ons lief het. Geseënde dag vir u ds Danie. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  13 часов назад

      Dankie vir die mooi gebed en seënwense Rène. Jy moet ook 'n mooi en geseënde dag hê.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 15 часов назад +1

    Amen, help my Here om my naaste lief te he soos myself.❤❤

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 14 часов назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankie vir die woord en dat ons vir mekaar moet lief wees ,wantdie Here het Sy lewe afgele vir ons ,sodat ons vir mekaar moet lief wees en gehoorsaam moet wees aan Sy gebooie sodat ons die liefde kan betoon.🙏🤲☝️❤️😂

  • @johanscheepers7777
    @johanscheepers7777 15 часов назад +1

    More Ds..... Sjoe liefde ? Dit is so n maklike en moeilike woord... dit laat my dink aan " dade is groter as woorde" Dit het ek gevoel en beleef die laaste paar weke, en ja daar is mense wat doen en help... Dankie Here dat U mense oor ons pad bring wat aan ons U liefde wys en deel en danki edat ons dit ook kan uit leef en dit ook deel... Here U ken my hart en weet wat daar aan gaan, Here laat U wil asb in my hart geskiet, dankie Here dat U altyd by ons is en dat U ons nog n dag gee. Seen ons asb Vader. In Jesus se naam . Amem

    • @daniematthee
      @daniematthee  13 часов назад

      Dankie vir jou mooi woorde en harts-gebed, Johan. Seën vir jou.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 16 часов назад +1

    More Danie. Baie dankie vir hierdie treffende boodskap vanoggend. Mag jy geseend wees verder vandag. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  13 часов назад

      Dankie Isabel, alle eer aan die Here. Mooi dag vir jou.

  • @LukasBreedt
    @LukasBreedt 18 часов назад +1

    Dankie Ds. Aktiewe Liefde. Amen 🙏 Lukas

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 18 часов назад +1

    Amen!

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 17 часов назад +1

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 18 часов назад +1

    Amen🙌🏼‼️

  • @HennieWilmaJacobs
    @HennieWilmaJacobs 17 часов назад +1

    Amen en AMEN🎉❤

  • @marthafourie6692
    @marthafourie6692 16 часов назад +1

    God is liefde. Prys Sy Naam

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 14 часов назад +1

    More Danie, dit was kragtig. Dankie vir die woord. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee  13 часов назад

      Dankie Hennie, ek waardeer dit. Seën vir jou ook.

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 14 часов назад +1

    Dankie Danie ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  13 часов назад

      Dis 'n groot plesier. Mooi dag vir jou.

  • @PieterGrobbelaar-o6n
    @PieterGrobbelaar-o6n 15 часов назад +1

  • @paulnel5215
    @paulnel5215 2 часа назад

    Ons moet mekaar lief he^. Maar hoekom ignoreer kerkgangers hulle broeders en susters? Duidelik liefde bestaan nie tussen kerkgangers.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 17 часов назад +1

    A M E N

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 15 часов назад +1

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 16 часов назад +1

    Amen!

  • @mariawenn302
    @mariawenn302 13 часов назад

    Amen 🙏🙏