2 kor 2:11 sê nie dat jy moet delf in die werke van Satan nie. Die hele hoofstuk gaan oor die liefde en vergifnis teenoor vyande. Dis verkeerdelik aangehaal om te sê dat die skrifgedeelte sê ons moet soek waar vloeke en bose dinge gebeur om ons. Hebr 6:2 inteendeel sê om te fokus op Jesus en nie op alles anders wat ons aandag sal aflei nie. Ons moet so min oor Satan praat in die kerk soos wat Paulus oor hom gepraat het want hy is oorwin. Lees dit in al Paulus se briewe.
Amanda, lag ek nou lekker vir jou:die koei wat nie kon lam nie😅.... sy kon nie, want sy moes kalf. Dis oulik,ek bedoel dit nie sleg nie..... want jy's mos nie plaasjapie nie. 🥰🥰🥰
As ek my helm van verlossing kan afhaal het Christus nie n goeie werk gedoen nie. Maar Hy hetn volmaakte werk verrig. Hy is ons helm van verlossing. Hy het n vervloekte geword sodat ons deur Hom vry kan wees. Hartseer hoe mense Christus se klaarwerk aan die kruis minag.
Verrassing , daar rus verskeie vloeke op jou. Ons begin sommer by i" in die sweet van jou aangesig sal jy jou brood verdien." En wat van die " grootliks sal ek vermeerder moeite mer jou swangeeskap..." Word wakker mense julle doen nie wat God ons beveel nie. Eerstens soek die God van abram isak en jakob en leer sy naam. Hy het n naam . Kyk na onse vader , en keer terug na Hom en Hom alleen . God se voor my is daar geen ander god nie , nie Sy seun nie. Dis Sy seun man magtig . Kry julle koppe reg. Sal jy tot jouself bid ( by gertsemane) en vra dat as " U wil is laat die beker ...." ? Rerig . Julle word geokkupeer en bly konstant besig met allerhande twak en sodoende keer ons volk nie terug na God nie.
Gaan bid daar en stel alle werke vd voorvaders vd afgestorwenes kragteloos en verbreek alle verbonde wat daar met bloed offers gemaak is..kragteloos in Jesus Christus naam. Stel die werk vd gees v dood ook kragteloos in JC naam.
Die meeste gelowiges glo nie in die geestelike dimensie nie.Ons bely wel dat ons in n God glo wat gees is .Dit wat ons nie sien glo ons nie in nie.
Wysheid, mense, Prys die Here vir waarheid.
Baie dankie Gisela dat jy van waarheid getuig.
Amen Prys die Here..dankie Gisela en Amanda❤
Ons wat in Afrika woon moet die goed ken. Want dit is oral om ons!
Dis ook ewe bekend in Europa.
Dit alles waarvan Gisela praat kan in die Woord van God gekry word.Niks is nuut nie.Prys die Here!
Amen
Glo julle nie in Jesus se volmaakte werk aan die kruis nie
Ek glo ons almal doen - maar ken jou vyand ...
@ Ken Christus wat die vyand verslaan het
AMEN💜🙏💜🇳🇦
2 kor 2:11 sê nie dat jy moet delf in die werke van Satan nie. Die hele hoofstuk gaan oor die liefde en vergifnis teenoor vyande. Dis verkeerdelik aangehaal om te sê dat die skrifgedeelte sê ons moet soek waar vloeke en bose dinge gebeur om ons. Hebr 6:2 inteendeel sê om te fokus op Jesus en nie op alles anders wat ons aandag sal aflei nie.
Ons moet so min oor Satan praat in die kerk soos wat Paulus oor hom gepraat het want hy is oorwin. Lees dit in al Paulus se briewe.
Gizela was bekommerd dat jy so still is. Bly om jou te sien.
Amanda, lag ek nou lekker vir jou:die koei wat nie kon lam nie😅.... sy kon nie, want sy moes kalf. Dis oulik,ek bedoel dit nie sleg nie..... want jy's mos nie plaasjapie nie. 🥰🥰🥰
Dis soos perde wat staan en herkou.
Die duiwel loop rond soos ñ brullende leeu ;wag om iemand te verslint.
ONS HET ALMAL BAIE TE LEER.
AMEN @AMEN
AMEN!
Piet vander Merwe
Se uitsending asb
Deut. ,28.
Dit is baie intersant. Maar daar kort bietjie regte skrifte. Wat verwarring kan bring.
As ek my helm van verlossing kan afhaal het Christus nie n goeie werk gedoen nie. Maar Hy hetn volmaakte werk verrig. Hy is ons helm van verlossing. Hy het n vervloekte geword sodat ons deur Hom vry kan wees. Hartseer hoe mense Christus se klaarwerk aan die kruis minag.
Hoe kan ek Gizela kontak..ek MOET met haar praat..
Lillith, kyk in begin van video, verskyn haar nommer, en dit word aan einde gegee.
Hi jou stouter
2lt bottels met water in = watergeeste. Kry dit altyd naby 'n graf wat vervloek is, almal is nie vervloek nie
DIS NOU DIE WERKLIKE WAARHEID. ALMAL KAN DIT MAAR GLO.
Kyk gerus JUSTIN PETERS - CLOUDS WITHOUT WATER.
Abraham het ook gejok en baie ander van God se profete, ens ook.
Verrassing , daar rus verskeie vloeke op jou. Ons begin sommer by i" in die sweet van jou aangesig sal jy jou brood verdien." En wat van die " grootliks sal ek vermeerder moeite mer jou swangeeskap..."
Word wakker mense julle doen nie wat God ons beveel nie. Eerstens soek die God van abram isak en jakob en leer sy naam. Hy het n naam . Kyk na onse vader , en keer terug na Hom en Hom alleen . God se voor my is daar geen ander god nie , nie Sy seun nie. Dis Sy seun man magtig . Kry julle koppe reg. Sal jy tot jouself bid ( by gertsemane) en vra dat as " U wil is laat die beker ...." ? Rerig . Julle word geokkupeer en bly konstant besig met allerhande twak en sodoende keer ons volk nie terug na God nie.
Jy verstaan só min van jou Bybel.
@afriquelesud rerig , dalk moet jy begin lees en net dalk kan jy iets leer.
Gisela, Omtrent vreemde grafte, en jy nie weet wie daar begrawe is nie, wat doen mens daarom?
Gaan bid daar en stel alle werke vd voorvaders vd afgestorwenes kragteloos en verbreek alle verbonde wat daar met bloed offers gemaak is..kragteloos in Jesus Christus naam.
Stel die werk vd gees v dood ook kragteloos in JC naam.
@@aanbiddingsentrumkyk JUSTIN PETERS - CLOUDS WITHOUT WATER asb. 👍👍👍👍👍👍👍