In the video, we speak Afrikaans (and not English). That is because our videos are to double as "family videos". They capture our experience in the Kruger as it was with no filter!
Lekker om te hoor as mense dit geniet 😁.. die videos is eintlik geneem vir ons as herinneringe. So ons bekommer nie om Engels te praat vir RUclips nie.
In the video, we speak Afrikaans (and not English). That is because our videos are to double as "family videos". They capture our experience in the Kruger as it was with no filter!
Pragtig dankie.
Lekker om so mooi Afrikaans te hoor.
Lekker om te hoor as mense dit geniet 😁.. die videos is eintlik geneem vir ons as herinneringe. So ons bekommer nie om Engels te praat vir RUclips nie.
hi i love the kruger
Good to hear! We love the Kruger too 👍🏻
New to the channel already addicted
Awesome! Good to have you with us 😁
Mijn moeder is Nederlands, ik kan nederlands spreken, maar afrikaans.....dat is heel iets anders!
Afrikaans is ‘n lekker taal!
Wat is die offline maps wat jy gebruik se naam ?
Dit is maps.me (maps with me). Open source maps. Werk nogal goed, en integreer met Car Play / Android Auto.
Ek het SA, Namibie en Botswana afgelaai.
@@wilder_adventures Baie dankie ek gaan hom bietjie probeer.