Eerlik en opreg, wow. So mooi gestel. Het na die District show die album geluister en ek love die feit dat dit net Francois is. Moenie verkeerd verstaan nie, colabs op die eerste album was great, maar om 'n hele album solo te doen is werklik iets amazing. Well done Francois, jy was in is een van die groot Bellville heroes waarmee ek groot geword het in my ore.
Ek geniet die album en lyster hom van begin tot einde oor en oor......thanx Francois die songs is soos altyd geniune befok awesome....
Eerlik en opreg, wow. So mooi gestel. Het na die District show die album geluister en ek love die feit dat dit net Francois is. Moenie verkeerd verstaan nie, colabs op die eerste album was great, maar om 'n hele album solo te doen is werklik iets amazing. Well done Francois, jy was in is een van die groot Bellville heroes waarmee ek groot geword het in my ore.
Eks hier!!! Amazing soos altyd!!
What a album!
Die album is Great!!!!!!
Ek dig the synths baie op 'My Hart', very tasteful!
EK OOK!!!
kan nie wag vir die Bielie Mielie nie!!!
Lief vir jou ❤❤❤
Want die wereld is mal!!!
LEJKKKERRRR MUSIEK!!! POTCH JOOL MET JOU HET GEKOOK!!
helll jaaaaaaaaaaaaaaaaa..............!!!
beste groep ooit. ❤
ek stem julle moet xo iq gaan luister
Befokte album!
Die Album is regtig bef@k kan nie wag vir die launch show môreaand nie!!!
Kan nie wag nie! \m/
Jy hoef nie te wag nie. Die album is uit!
Sal die cd die nwk gaan kry. Shot Fran
jys so cool wanneer kom jy konsert hou hier by ons in kriel