This song is super special to me. My daughter was diagnosed with Acute Lymphoblastic leukemia at age 17. A day I will never forget. The look in her eyes I will never forget. "As ek kon" I would have taken this nightmare away. If I could!
@@danicaloveshugs6494 Hi Danica. Thanks for caring. The 23rd July 2018 Clarece was diagnosed, 2 years later she is doing well. She lives her life 100% everyday. We stay away from negative people and she is now busy studying for her ballet teacher's diploma. Because she has a DNA mutation, she will have leukemia for the rest of her life and on chemo tabs every day with follow up visits to the hospital once a month. Covid 19 is very scary to us because her body will not be able to fight the virus. But we pray, believe and trust that she will be ok. Have a wonderful day. Fransie and Clarece.
28 July 2018 was n life changing moment in my and my family's lives. It is with great appreciation that I can say that my daughter is in remission, from all support medication, for 1year and 2 months now. She teaches ballet, living her dream. Praise to the Lord!!
My dad send me this song, he is not a very emotional guy I will never forget when we were on the airport and they al had to say bye to me the tears in my dads eyes, when he send the song I was crying it have been almost 2 years now and I haven't seen him and do miss him so much, Thank you for this wonderful song, even when we are far away we still share this beautiful song off yours with emotions and love!!!!!
Psalm 127:3 - Behold, children are a heritage from the Lord, the fruit of the womb a reward. Dankie Francois, God se rykste seen oor jou, As a Pa luister ek dit amper elke week As ek Kon en dink aan my dogtertjie se toekoms in die Land en ek raak nogals emosioneel Kan sien hoe swak ons land Raak maar ons bly vertrou op God abba F ather
Ek wou nog met my pa dans op die liedjie eendag vir my troudag. Nou sal hy nooit dit beleef nie. Ek was sy "mens" en hy myne. Hy is laasweek oorlede aan Covid. Ek hoop hy beskerm my nog waarokal hy is.
34 The Son of Man has come eating and drinking, and you say, ‘Look at him! A glutton and a drunkard, a friend of tax collectors and sinners!’ Ek het ook so gedink maar God se genade is groter as my gedagtes.
Hierdie song roer my, as moeder, se hartsnare. Met kinders en kleinkinders in die buiteland lui elke woord waar. Dankie vir hierdie hartslied, Francois en Band.
Dankie Vir die song my boetie het die song baie lief want hyt sy baba Seun verloor in hospitaal (government hospital) op Christmas aand. My nephew was 1 month old 😭💔 this is my brother's song to his son. Beautiful words. Trots Afrikaans
ń song soos diè raak aan ń pa se hartsnare. Ek kan nie sing om my lewe te red nie, maar ek sing dit gereeld vir my seuns. En as hulle eendag grootmanne is, wil ek dit nogsteeds vir hulle sing.
My seuntjie is 2 weke oud en ek huil my oe uit op die song...Dis ongelooflik dankie vir die opregte kunstenaar wat jy is en dankie dat jy elke keer so met mens se siel kom praat....ongelooflik
this song makes me cry every time im going tru a devorce now and my son wont be with me everyday anymore, i wish things could turn around but it does not seem like i can change her mind
ek het n sewe maande oue dogtertjie en die song praat baie diep met my. dis PRESIES hoe ek voel oor my dogtertjie en pa wees. Thanks Francois, dis awesome!
Het dit gister op ons seuntjie se doop gededicate aan hom, en needless to say almal het trane in hul oe gehad. Niemand het nog ooit ouerskap so akkuraat beskryf soos jy in hierdie song nie, dit het uitgekom toe ek swanger was met hom. Gee mens nuwe waardering ook weer vir wat mens se eie ouers met ons deurgemaal het. Al wat mems kan hoop is om hierdie klein mensie veilig anderkant uit te bring deur hierdie ceazy wereld waarin ons lewe. Well done Francois. Ek spaar nog geld dat jy dit eendag in persoon vir hom en ons kam sing! Haha.
Dis flippin mooi . die skoot waar sy saam haar pa van coke in studio is , is verby mooi. !!!! Die liedtjie gaan groot wees!!! En die views gaan KLIM!!! Hoendervleis!
Ek mis jou in die sonskyn, in die hart pyn, in die seer. Ek mis jou in my are, in die bloed, in my deur Ek mis jou in my arms, in my woorde, as ek opstaan en dit reen Ek mis jou soos ek draai, in die donker geruineer Ek mis jou, soos n tronk, soos n moord, soos n wond Ek mis jou soos n sagte, soos n stem op die wind
Marcell Van Aswegen Ek is pa van 4, en ek ruil dit vir niks, om n anker te wees en trane af te vee en op te tel as hulle val, maak my voel dat my doel is op aarde wat vir my gegee is.
Wat kan ek se wat nog nie gese is hier nie? Francois die is goed, maar ek sê dit nie net om jou ego te streel nie, dis genuine goed man. Plaas die een op jou rak van “well done”, hoop jyt die resep neergeskryf want die is goud. Ek was die laaste jaar by 3 van jou shows. Al 3 anders en al drie goed. Het klaar kaartjies vir Dagdrome in die Boland in 2020 by die woordfees ook. Sien daar!
@@RoelfvanderMerwe Wens ek kon... RSA se werkloosheid en korrupsie het my weg gejaag! My familie vermoor en verpletter, maar die bosveld enplaas bly hier in my hart
This song is super special to me. My daughter was diagnosed with Acute Lymphoblastic leukemia at age 17. A day I will never forget. The look in her eyes I will never forget. "As ek kon" I would have taken this nightmare away. If I could!
i hope you and your family are doing ok
@@danicaloveshugs6494 Hi Danica. Thanks for caring. The 23rd July 2018 Clarece was diagnosed, 2 years later she is doing well. She lives her life 100% everyday. We stay away from negative people and she is now busy studying for her ballet teacher's diploma. Because she has a DNA mutation, she will have leukemia for the rest of her life and on chemo tabs every day with follow up visits to the hospital once a month. Covid 19 is very scary to us because her body will not be able to fight the virus. But we pray, believe and trust that she will be ok. Have a wonderful day. Fransie and Clarece.
Lkp
Ons bid vir jou! Die here sal vir julle beskerm!
28 July 2018 was n life changing moment in my and my family's lives. It is with great appreciation that I can say that my daughter is in remission, from all support medication, for 1year and 2 months now. She teaches ballet, living her dream. Praise to the Lord!!
My dad send me this song, he is not a very emotional guy I will never forget when we were on the airport and they al had to say bye to me the tears in my dads eyes, when he send the song I was crying it have been almost 2 years now and I haven't seen him and do miss him so much, Thank you for this wonderful song, even when we are far away we still share this beautiful song off yours with emotions and love!!!!!
Psalm 127:3 - Behold, children are a heritage from the Lord, the fruit of the womb a reward. Dankie Francois, God se rykste seen oor jou, As a Pa luister ek dit amper elke week As ek Kon en dink aan my dogtertjie se toekoms in die Land en ek raak nogals emosioneel Kan sien hoe swak ons land Raak maar ons bly vertrou op God abba F
ather
amen
Ek wou nog met my pa dans op die liedjie eendag vir my troudag. Nou sal hy nooit dit beleef nie. Ek was sy "mens" en hy myne. Hy is laasweek oorlede aan Covid. Ek hoop hy beskerm my nog waarokal hy is.
my pa is so 2 maande terug oorlede an stage 4 kanker ini longe dis nie maklik nie
Francois van Coke jy is Legendary, eks trots op Afrikaans soos jy dit vir ons oordra, superheld my ou
Wat n voorreg om pa te kan wees! Dankie Jesus vir my kind en dankie Jesus vir Francois van Coke
34 The Son of Man has come eating and drinking, and you say, ‘Look at him! A glutton and a drunkard, a friend of tax collectors and sinners!’
Ek het ook so gedink maar God se genade is groter as my gedagtes.
Hierdie lied beweeg 'n mens. Elke. Keer! Som emosies en wense van 'n ouer in 'n lied perfek op, IN ONS TAAL! Dankie, hou hom daar!
Hierdie song roer my, as moeder, se hartsnare. Met kinders en kleinkinders in die buiteland lui elke woord waar. Dankie vir hierdie hartslied, Francois en Band.
Seker jou mooiste song ooit
Gänsehaut! Viele Grüße aus Deutschland 🇩🇪👍👍👍
Dankie Vir die song my boetie het die song baie lief want hyt sy baba Seun verloor in hospitaal (government hospital) op Christmas aand. My nephew was 1 month old 😭💔 this is my brother's song to his son. Beautiful words. Trots Afrikaans
Beste Suid afrikaanse artist!
Die song maak so seer... Elke woord voel ek... Elke sekond wens ek ..............
Hoe discover ek nou eers hierdie song? Ek's hooked. Dis onsettend mooi!
So mooi Francois! Jys n fokken legend! ❤❤
ń song soos diè raak aan ń pa se hartsnare. Ek kan nie sing om my lewe te red nie, maar ek sing dit gereeld vir my seuns. En as hulle eendag grootmanne is, wil ek dit nogsteeds vir hulle sing.
My seuntjie is 2 weke oud en ek huil my oe uit op die song...Dis ongelooflik dankie vir die opregte kunstenaar wat jy is en dankie dat jy elke keer so met mens se siel kom praat....ongelooflik
Francois se ontwikkeling as musikant is inspirerend. Great stuff!
Meary alirkjs
this song makes me cry every time im going tru a devorce now and my son wont be with me everyday anymore, i wish things could turn around but it does not seem like i can change her mind
Wonderlik hoe elke dogtertjie 'n man se hart kan verander.
Dankie dat jy woorde kon bymekaar sit wat ander nie kon nie.
What a journey it has been!
Bru... This is beautiful -- only a parent will know man.. Excellent work on this song
ek het n sewe maande oue dogtertjie en die song praat baie diep met my. dis PRESIES hoe ek voel oor my dogtertjie en pa wees. Thanks Francois, dis awesome!
MR VAN COKE jyt vir my en my dogter die mooiste lied gemaak!!! LEGEND!!!
Genade, ek het lanklaas so n mooi lied gehoor.
Dit is pragtig!
Het dit gister op ons seuntjie se doop gededicate aan hom, en needless to say almal het trane in hul oe gehad. Niemand het nog ooit ouerskap so akkuraat beskryf soos jy in hierdie song nie, dit het uitgekom toe ek swanger was met hom. Gee mens nuwe waardering ook weer vir wat mens se eie ouers met ons deurgemaal het. Al wat mems kan hoop is om hierdie klein mensie veilig anderkant uit te bring deur hierdie ceazy wereld waarin ons lewe. Well done Francois. Ek spaar nog geld dat jy dit eendag in persoon vir hom en ons kam sing! Haha.
Wens elkeen nie van ons om iemand veilig te hou nie. Maar dis so buite ons beheer. En ek dink dit maak seerder as wat hulle kry💔
Beautiful song. Greetings from Switzerland
Ek kan sweer die song is vir my en my 2 seuntjies geskryf. Moer mooi. Ek sing dit gereeld vir hulle in my moer sleg sangstem... Maar hulle love dit
Dankie oom Francois vir al die wonderlike musiek
ONS IS NET VLEIS VIR ALTYD
Dis flippin mooi . die skoot waar sy saam haar pa van coke in studio is , is verby mooi. !!!! Die liedtjie gaan groot wees!!! En die views gaan KLIM!!! Hoendervleis!
Beesvleis
Ek is verby reg om jou by hartenbos te sien😊 Een van my grootste drome gan uituindelike waar kom❤
Die is 'n song op 'n ander graad en vlak , jy moet die konnetasie verstaan...amazing!
h o e n d e r v l e i s ❤️
Poes beautiful song
Gänzehaut!
Hoendervel ergmooi!!
Song vir my girls. So mooi!!!
Nie die tipiese FvC genre nie, maar hierdié song beteken ongelooflik Baie en my bitter diep geraak as ouer! Well done, brilliant!!!
Sjoe, Dankie vir hierdie pragtige kunswerk!!❤️
Beautiful. Thanks Francois.
Lekker on the sien as kunstenaars groei! Een van die goeies. Ek is n Pa en daar is nie n better titel!
Dude jys n legend en jou musiek is amazing
❤❤❤ kry elke keer n traan in my oog as ek die song hoor ... Dis rerig amazing
Brilliant! Dis n amazing song, en elke ouer se wens! Well done Francois!
Gevaarlik mooi. Heerlikheid. As klank kon doodmaak.....
Beautiful Francois. Love dit! Mooiste scenes van ons mooiste land. Keep it up!
Francois dankie my oë uitgehuil, my beautiful oudste dogter inFranschhoek vermoor
Kon haar nie beskerm nie.......
My favorite 'Dagdrome in SUBURBIA ' song
Awesome song. Thanks Francois.
Om n Pa te wees is die beste ding, maar ook een van die mees challengingste dinge wat al ooit met my gebeur het. Moer mooi liedjie, thanks Francois.
This is such a good song. Great stuff Francois. Pa wees is great....
What a song Francios. Love dit... ❤
Ek mis jou in die sonskyn, in die hart pyn, in die seer.
Ek mis jou in my are, in die bloed, in my deur
Ek mis jou in my arms, in my woorde, as ek opstaan en dit reen
Ek mis jou soos ek draai, in die donker geruineer
Ek mis jou, soos n tronk, soos n moord, soos n wond
Ek mis jou soos n sagte, soos n stem op die wind
5 jaar is nie 'n ewigheid nie, maar grote griet..ek mis my land en haar mense
Ek identify moer erg met hierdie song. Pa wees is beste ding wat met my kon gebeur. 👊🏻
Stem
Marcell Van Aswegen
Ek is pa van 4, en ek ruil dit vir niks, om n anker te wees en trane af te vee en op te tel as hulle val, maak my voel dat my doel is op aarde wat vir my gegee is.
jis ou, jy weet nie, my lighty is my hart se punt, die song hits home so nog geen ander song nie
Ja nee Cella
Yes! 👌👍
Het nog altyd geweet jy het dit in jou, wat n klas leidjie!
Love this song!! Francois jy rock big time!!!
Gevoelens...love dit!
Oh my word!!!
Flippen Beautiful verby!
Ek kry hoendervleis elke keer as ek die song hoor!
Right in the feels 💕
Jis man. My dogtertjie kom oor 3 weke en ek luister die laaste paar maande elke dag die song terwyl ek vir haar wag. Gee my steeds hoendervleis.
dankie vir song dit sit trane in my oee danki vir jou awsome musiek
Joh, fken legend💪
Ek kan nie ophou om na die song te luister nie! As jy 'n kind het dan verstaan jy sy woorde soveel beter. AWESOME song Franna!
Wat kan ek se wat nog nie gese is hier nie? Francois die is goed, maar ek sê dit nie net om jou ego te streel nie, dis genuine goed man. Plaas die een op jou rak van “well done”, hoop jyt die resep neergeskryf want die is goud.
Ek was die laaste jaar by 3 van jou shows. Al 3 anders en al drie goed. Het klaar kaartjies vir Dagdrome in die Boland in 2020 by die woordfees ook. Sien daar!
Im not crying.. you are
God dank vir hierdie klank.
Ek my self is pa van n 4mande ma sy is my engel
Great song! Mooi en ware woorde!
T se song !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Dis so mooi FVC ❤️
Stunning love die musiek
Flippen mooi
Love die song! Well done weereens Franna!
n Pa wil altyd die beste vir sy kinders he! Beautiful!
Beautiful
🖤💜 mooi
Ek vokken love die song hoor
Well done franna jys n champ!!!
'n Meesters-klas in musiek!
absoluut pragtig ...
Beautifull !!!!!!!!!!!!!!!!
My beast!
Baie mooi ❤️
Is this Francions van kouk who uploaded this video
Stunning verby!!!! Well done FVC
Baie mooi, wag vir een van jou rock treffers weer
❤🔥❤
Coolste pa ooit!! ☝🏻🤭
Beautiful!
Hierdie liedjie = ONGEFOKKENLOOFLIK
Ek mis jou my paps; het altyd in my oë gekyk, verstaan en beskerm...
Stunning!
Wiele soos altyd!
Eerste...
Awesome stuff!!! Luister gereeld in Thailand en mis rsa
kom terug jou drol
@@RoelfvanderMerwe Wens ek kon... RSA se werkloosheid en korrupsie het my weg gejaag! My familie vermoor en verpletter, maar die bosveld enplaas bly hier in my hart
Beautiful ou!
Awesome man!!
Great motion song
as ek kon 😭💔
Awesome altyd!
⭐⭐⭐
Briljant!
Dis so mooi🙊