Ivor Swartz vertel hoe om te "Dans in Depressie"

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 дек 2022
  • Ds Ivor Swartz deel sy getuienis oor sy lang pad met depressie. Hy hoop sy nuwe boek, ‘Kies die lewe! Leer dans in depressie’ (waarvan ’n gelyknamige TV-reeks ook gemaak is) sal help vir meer begrip en deernis vir mense met depressie.Lees die volledige artikel hier: kerkbode.christians.co.za/202...

Комментарии •