Afrikaans lyk anders op almal

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 окт 2024
  • Die Afrikaanse taal het ontstaan uit ʼn mengelmoes van verskillende tale wat met mekaar kontak gehad het, en vandag weerspieël die diversiteit van Afrikaanse sprekers en hul dialekte dit nogsteeds.
    Hierdie dokumentêre film verken van hierdie sprekers se ervarings met Afrikaans; stereotipes, uitdagings en die belangrikheid van praat, lees, skryf en leef in jou moedertaal. Daar word gesels oor die oplewing wat Afrikaans tans in musiek en literatuur beleef én hulle gesels ook oor hoe die toekoms van Afrikaans kan lyk.
    Musiek:
    Al lê die berge nog so blou - BO Produksies
    Die bloed - Churchil Naudé
    Praating intro - Peach van Pletzen

Комментарии •