FEES WALS

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • Die Fees wals is `n nommer wat ek jare gelede gekomponeer het, en opgedra het aan Fred en Alida van Zyl, van die Pretoria Tradisionele Boeredansklub. Dit is gedoen om vir hulle dankie te sê vir al hulle harde werk oor die jare om ons kultuurgoed te bevorder en bewaar vir die nageslag. Hier dans Wapadrand se jongmense vir ons die Fees wals, en help sodoende dan ook om te verseker dat ons kultuur sal voortleef. Dankie Fred, Alida en Danette, vir die groot werk wat julle doen, om ons erfgoed te bevorder en bewaar.

Комментарии • 7

  • @angeliqueboshoff1249
    @angeliqueboshoff1249 4 месяца назад

    Ai as ek so na oom hulle luister verlang ek vreeslik na my oupa. Ek omdou toe hy ons na oom se huis toe gevat het in Parys ons aas nog bitter klein. Jan Matthee was oom se grootste aanhanger. ❤

  • @user-gm3bx8xy4x
    @user-gm3bx8xy4x 8 месяцев назад

    Pragtige musiek.

  • @drieslombaard7357
    @drieslombaard7357 9 месяцев назад +1

    Soos altyd op sy beste

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 9 месяцев назад +1

    Wow!! Net te mooi!

  • @SheilaRossouw
    @SheilaRossouw 9 месяцев назад +1

    Baie mooi

  • @lebenbroi445
    @lebenbroi445 9 месяцев назад +1

    Hannes: Dein Geschmack von Musik ist genau meiner.