Ontdek Die Krag Van Markus

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024

Комментарии • 53

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 2 месяца назад +3

    Goeie môre ds Danie ,dankie weereens vir die boodskap vir tweede kanse, dankie Onse Hemelse Vader dat U altyd daar is dat U ons weer n kans gee,al sondig ons want ons is net mens, amen 🛐🙏❤️💯

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 2 месяца назад +2

    Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 2 месяца назад +1

    Vader ek kom by U voete sit vandag,voel so skuldig dat ek U weer seergemaak het,ag Vader ASB gee my nog n kans vergewe my sonde, dankie Vader dit vra ek in die Naam van Jesus Christus alleei, Amen 🙏 ABBA Vader Amen.Dankie Danie vir jou boodskap vandag,mag God jou en gesin seen met Sy wonderlike liefde ♥️ en Genade, groete, seen en Genade van Bo Amen 🙏✌️ DV tot more ✌️🙋🙇

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie vir jou gebed Magda. God is getrou, Hy vergewe.

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 2 месяца назад +2

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Kosbare Woord en dat die Gees altyd gewillig is,maar die vlees is swak.Dankie Here dat ons weereens opnuut by die kruis van Golgota kan kom kniel ,want U het aan die skandekruis vir ons as sondige mense kom sterf om ons vry te koop deur U versoenings bloed wat U gestort vir ons as sondaars daarom kom ons in nederigheid en erkentlikheid om vergifnis pleit by U.🙏🤲❤😭

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 2 месяца назад +3

    More Danie Dankie Vir MOOI Boodskap Here Vergewe die Sondaar se sonde ASB gee My lewe In U Hande vlytig Om vir U te Werk Spreek die Woord ek sal dit doen my Hart brand Om U stem te hoor Hoe Groot is my GOD 🙏🏻 Omdat U leef sien Ek Kans Vir vandag more en Altyd gee My Helder verstand Om als te onthou ASB Vader 🛐

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 месяца назад +2

    Amen en Amen!!

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 2 месяца назад +2

    Amen

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 2 месяца назад +2

    Amen Amen 🙏🙏🙏🌲❤️

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 2 месяца назад +2

    Goeie more. Dankie vir die mooi boodskap van Jesus Christus. Amen. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie vir die mooi woorde Andrè. 'n Geseënde naweek vol Jesus liefde vir jou toegebid.

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt 2 месяца назад +2

    Amen!!!

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo 2 месяца назад +2

    Amen 🙏

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 2 месяца назад +2

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @JohannesCupido
    @JohannesCupido 2 месяца назад +2

    Dankie Jesus ❤

  • @gerdadeysel8143
    @gerdadeysel8143 2 месяца назад +2

    Amen..danki geseende naweek shalom

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Gerda, vrede vir jou ook.

  • @lukasaugustinusbreedt6580
    @lukasaugustinusbreedt6580 2 месяца назад +2

    Waardeer die boodskap. Amen

  • @JannieSwarts
    @JannieSwarts 2 месяца назад +2

    Goeie more baie dankie vir die boodskap amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Jannie, dit is 'n groot plesier.

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 2 месяца назад +2

    Amen
    Halleluja
    Dankie HERE

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui 2 месяца назад +1

    Goeie naand ds Danie vir die wonderlike boodskap vanoggend. Here ek wil vir U vra dat U my sondes sal vergewe en my n tweede kans in die lewe sal bied Here Om U gehoorsaam en altyd sal bly lief hê en dat ek U lief sal hê met die Heilige Gees in my hart. Here baie dankie vir die boodskappe wat ds Danie vir ons elke oggend bring en ons net nader aan U bring. Seën hom asseblief Here. Geseënde aand. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie vir jou mooi woorde Réne. Baie seën en 'n mooi naweek vir jou.

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 2 месяца назад +2

    Môre ds,dankie Amen🙏

  • @ElizeMalan
    @ElizeMalan 2 месяца назад +2

    Amen. Goeie more dankie vir boodskap seën groete aan elkeen lekker naweek

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie vir die mooi wense, ek waardeer dit. Seën vir jou.

  • @Francois937
    @Francois937 2 месяца назад +3

    Hartlike goeie môre geseènde naweek wees warm en veilig...... groete

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie francois, mooi wense vir jou ook.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 2 месяца назад +2

    Baie dankie Here… Amen🙌🏼❤️

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 2 месяца назад +2

    Amen 🙏
    Dankie Danie vir jou pragtige boodskap vanoggend...mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Annatjie, alle eer aan die Here.

  • @joeykoen7395
    @joeykoen7395 2 месяца назад +2

    GOEIE More danki Dr Danie vi Kosbare Boodskap, ek ook te Haastig met tye. Geseende daggie. Groete

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Joey, alle eer aan die Here. Seën vir jou.

  • @niekoosthuysen7570
    @niekoosthuysen7570 2 месяца назад +2

    Dankie Danie vd Boodskap.

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад +1

      Dis 'n groot plesier Niek. Seën vir jou.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 2 месяца назад +2

    A M E N

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t 2 месяца назад +2

    Here help my om net 1 verlore skapie na U te lei❤❤❤

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 2 месяца назад +2

    Amen en amen 🙏🏻 ❤
    Kosbare Woord vanmore !!
    Baie dankie Danie onse Here seen u 🙏🏻🙌🏻🙏🏻

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie vir jou mooi woorde Sarah, ek waardeer dit.

  • @IsrafilMukut-c9e
    @IsrafilMukut-c9e 2 месяца назад +2

    Dankie Here Dat U altyd vergewe

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m 2 месяца назад +2

    Amen😂😂