Afrikaans en sy variëteite - Prontuit | 24 Mei 2021 | KykNET

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 23 май 2021
  • Afrikaans en sy variëteite - Prontuit | 24 Mei 2021 | KykNET
    Afrikaans het talle variëteite soos is Namakwalandse-Afrikaans, Afri-Kaaps en Standaard Afrikaans. Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, of te wel die W.A.T., vier ook vanjaar sy 95ste bestaansjaar en Afrikaans as amptelike taal is vanjaar 96 jaar oud. Lyntjie Jaars, ‘n bekende TV- en radio-persoonlikheid uit Namakwaland; dr. Hendrik Theys van die Afrikaanse Taalraad en professor Gerhard van Huyssteen van die Taalkommissie sluit by ons aan.
    * Kyk Prontuit Maandagaand 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
    Afrikaans and its varieties - Prontuit | 24 May 2021 | KykNET
    There are several varieties of Afrikaans, like Namaquland Afrikaans, Afri-Kaaps en standard Afrikaans. The Afrikaans dictionary, Woordeboek van die Afrikaanse Taal is also celebrating its 95th anniversary while Afrikaans has been seen as an official language for 96 years. Lyntjie Jaars, a prominent media personality from Namaqualand, Dr Hendrik Theys a linguist and prof Gerhard van Huyssteen from the Afrikaans language commission join us in studio to discuss the different varieties of the language.
    * Watch Prontuit on Monday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
    ---
    Wees deel van kykNET se RUclips-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •