Jopie Fourie [1979 Afrikaans Film]
HTML-код
- Опубликовано: 8 фев 2025
- This film depicts the final days of Commandant Josef Johannes "Jopie" Fourie (August 27, 1879 - December 20, 1914), a Boer War veteran and leader of the 1914 Afrikaner Rebellion. The 1914 Rebellion broke out when dissatisfied Boers/Afrikaners rose up against the British backed government of the Union of South Africa when the latter declared war on Germany during the First World War. For his role in the rebellion Jopie Fourie would be the only combatant sentenced to death. This was due to him being an officer of the Active Citizens Force (ACF) and not having resigned his commission by the time the rebellion broke out. Fourie’s death would prove a divisive event in Afrikaner politics and serve as a potent conduit in the rise of Afrikaner nationalism, with Fourie being hailed as an Afrikaner hero.
Hierdie film handel oor die laaste dae van kommandant Josef Johannes "Jopie" Fourie (27 Augustus 1879 - 20 Desember 1914), 'n Boere-oorlog veteraan en een van die leiers van die 1914 Afrikaner Rebellie. Die 1914-rebellie het uitgebreek toe ontevrede Boere/Afrikaners teen die Britse gesteunde regering van die Unie van Suid-Afrika opgestaan het gedurende die Eerste Wêreldoorlog. Vir sy rol in die opstand het Jopie Fourie die doodsvonnis ontvang. Fourie se dood was 'n verdelende gebeurtenis in die Afrikaner-politiek en 'n kragtige skoot in die opkoms van Afrikaner-nasionalisme.
Hoe hartseer dat ons mense veraai is deur hul eie ...nog net die selfde storie vandag
Nog hartseerder hoe geskiedenis homself herhaal.
Het n foto van hom en van my Groot neefs LP
Klank baie swak
Jopie ons Suid-Afrikaner held, ons sal jou nooit nooit vergeet nie. Jou dood het vir ons die lewe geskenk... in Christus Jesus en daarom wil ons jou lewe herdenk. Ek sal weet, want ek is 'n familielid en deur jou getrouheid het ons leer bid. Net soos jy is ons ook lief vir Yeshua ons verlosser met ons hele hart en verstand.., en staan ons bankvas in die geloof in ons land. Jou loon is sekerlik groot.., en Vader sal ons weer help in ons nood! Sekerlik sal ons eendag weer ontmoet in heerlikheid.., en daar word ons nooit weer versoek in wereldse begeerlikheid.
Baie mooi geskryf!
I am intrested in the history of South africa during its Golden Age before 1994 , Regardless Apartheid , There was a Stronge one of a kind Army , Culture worth to be study and learn from .
Need English subtitles,all look excellent films
Dit het my baie ontroer.
Hy het op my plaas gebly voel nog steeds of hy daar is mag sy siel in vrede voortleef vir ewig
Had sound today; can't say why not the other day.
Jopie. Ons onthou.
En vandag is daar nog mense wat glo dat Jannie Smuts die wonderlikste leier was wat SA ooit gehad het. Hy het sy rug op die Afrikaner volk gedraai ten gunste van die Britse kroon net soos de Klerk dit sowat sewentig jaar later ook weer sou doen.
Jan Smuts was 'n verraaier en gatgabba van die rooinekke. Ek het geen respek vir hom nie.
Jan smuts was ń veraaier
Daar kom n dag,van oordeel!!!
Waar is Jopie se monument?
Aan die voet van die Magaliesberge op die plaas Wildebeesthoek. Op die R513, pad tussen Pretoria-Noord en Brits/Hartebeespoort.
Gedenknaald van graniet, 5 meter hoog in vorm van suil op voetstuk.
Ek nog altyd Smuts verag!!!
In the form of the Barclays bank the English is still doing the same today. They take what they can then the leave.
Get your facts straight
@@brucedownunda7054 NEE, kry jy jou feite reg......
smuts was a turd
Easy on the compliments m8
He served the empaair!
Daar is n MOERSE verskil tussen n sg. Afrikaner en n Boer...dis reg om n Boer n Afrikaner te noem om is om in sy gesig te spoeg.
my hero
Can anyone hear the sound?
No
Did you subscribe?
Ek laat my kop in skaamte sak omdat ek so n groot deel die bal god aanbid het. Ons is verblind deur geld en n evangelie. Dankie Here vir die Lig
Evangelie van voorspoed. Appologie0
My held. Van kleinsaf. ❤
Baie goed
1980