Amen Baie Baie dankie Pastoor Des vir die sel groep ek Leer nog so baie Pastoor. Ek bid Dat Pastoor en Channie gou gesond sal word dat DIE HERE PASTOOR SAL AAN RAAK EN DIE DOOP SAL KAN DOEN IN JESUS GHRISTUS NAAM AMEN
Goeienaand pastoor Des baie dankie vir die sel,geniet dit elke keer,, en leer baie maar so jammer vir die griep asb kyk na jouself,ek dink ek praat vir baie mense ons is baie lief vir jou en Chanie en ek ken julle nie eers persoonlik ni,,,,het saam gevas so bly saterdag kan ek so lekker my koffie geniet na 40 dae,
Naabd passtoor Daar is gesonde jaloesie. As ons na die BEELD van GOD gemaak is, Hy is n jaloerse GOD. Jy weet net wanneer n "vrou" n gevaar is vir jou huwelik. Vra enige vrou. Sy weet net wanneer daar "gevaar" is vir haar huwelik. Vader het my 3x 1 Petrus 3 gegee toe my huwelik begin wankel het. Ek vra my man "waarom het hy met my geyrou2" sy antwoord was "omdat jy so ontskuldig was".. Manne let op vers 7. Spreuke waarsku oir "sulke" vrouens. Hier op die einde was sy antwoord "jy is net n bietjieds te kort". Dit na 48 jaar se huwelik kom gee hy vir my die antwoord nadat hy 3 kinders by my het.. Jammer dit is geen verskoning vir hul diefstal en huweliks harassment nie. Laat hulle eerlik wees en erken wat "hulle twee" aan my en my kinders gedoen het nie. Wellus is nie liefde nie. Uit liefde kom die res .....
Amen Baie Baie dankie Pastoor Des vir die sel groep ek Leer nog so baie Pastoor. Ek bid Dat Pastoor en Channie gou gesond sal word dat DIE HERE PASTOOR SAL AAN RAAK EN DIE DOOP SAL KAN DOEN IN JESUS GHRISTUS NAAM AMEN
Goeienaand pastoor Des baie dankie vir die sel,geniet dit elke keer,, en leer baie maar so jammer vir die griep asb kyk na jouself,ek dink ek praat vir baie mense ons is baie lief vir jou en Chanie en ek ken julle nie eers persoonlik ni,,,,het saam gevas so bly saterdag kan ek so lekker my koffie geniet na 40 dae,
AMEN Pastoor DES.
Baie dankie pastor Des ek het iets geleer ❤
Amen. Pragtige boodskap
Dankie Pastoor Des So Dankbaar vir jou Positiewe benadering.Ek love jou Preke jy doen dat ek verstaan.
Dankie pastoor Des jou cell is altyd awesome ek leer so baie.
Dankie vir vannaand pastoor,baie dinge is soveel duideliker en ek moet harder probeer en sal. Ek se Amen en bid saam pastoor sal gesond word.
Ekt baie geleer Pastoor. Ek gaan hard werk om my man beter te behandel. Ja ek is skuldig aan baie dinge.
Word beter Pastoor. Ons bid Vir jou.
Jesus het Sy lewe vir my gegee...
Amen
Baie Baie lief, so lief dat Hy Sy lewe vir my gegee het
Ek het baie geleer🙏🙏
Ja.dit.is.so.waar.PASTOOR
My baie lief
Baie baie oneindig baie
Onvoorwaardelik Baie lief
Amen
Hy het Sy lewe vir my gegee Alta
Dit was kosbaar Des, ek stem 100% saam metvjou bdskap.
Hello daar
Marie Pretorius
En ook omdat God diean die Hoof van die huis gemaak het
Ek wil ook garag
Ek wens
My man jety ook so liefge
Ek wens man lief
.my ook liefhe Hayne versfskuy
Marty branders
liefde ook 😊
Ek het baie geleermaar wens my MAn was ookn
😊cancel all
Martie my sussie se veiling trek burbank toe
Ek stem saam.
Yoianqa
Naabd passtoor
Daar is gesonde jaloesie.
As ons na die BEELD van GOD gemaak is, Hy is n jaloerse GOD.
Jy weet net wanneer n "vrou" n gevaar is vir jou huwelik.
Vra enige vrou. Sy weet net wanneer daar "gevaar" is vir haar huwelik.
Vader het my 3x 1 Petrus 3 gegee toe my huwelik begin wankel het.
Ek vra my man "waarom het hy met my geyrou2" sy antwoord was "omdat jy so ontskuldig was"..
Manne let op vers 7.
Spreuke waarsku oir "sulke" vrouens.
Hier op die einde was sy antwoord "jy is net n bietjieds te kort".
Dit na 48 jaar se huwelik kom gee hy vir my die antwoord nadat hy 3 kinders by my het..
Jammer dit is geen verskoning vir hul diefstal en huweliks harassment nie.
Laat hulle eerlik wees en erken wat "hulle twee" aan my en my kinders gedoen het nie.
Wellus is nie liefde nie.
Uit liefde kom die res .....
KAN.PASTOOR. ASB.DALK.SONDAG.DIT.VET.MY.KAN.DUIDELIK.EN.KAN.REG.HELP.ASB.BAIE. BAIE. DANKIE.