DIE WENNERS: Balke-Toe Boeremusiekkompetisie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • Hier is die wenners van die 2024 Balk-Toe Boeremusiekkompetisie.
    Baie dankie aan almal wat bygedra het tot die sukses van hierdie kompetisie. Ons borge, ons helpers, die orkeste, die ondersteuners en elke duimpie of deel van ons videos.
    Boeremusiek het gewen!! Daaroor is ons bly!!
    #boermedia #rumoerfees #rumoerfm #boeremusiek #hartsmusiek #tradisioneel #modern #balketoe

Комментарии •