Keer die Beeste - Balke Toe met Boeremusiek|!! Rumoerfees 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • Ons gee Boeremusiek weer wiele!! Tydens hierdie Boeremusiekkompetisie gaan 16 orkeste teen mekaar meeding vir die kampioen in die twee afdelings TRADISIONEEL en MODERN.
    Skakel in en luister lekker saam. Deel dit wyd en syd op sosiale media. Ons istrots op ons kultuur en musiek!! Boeremusiek is soos 'n sielkundige - sit net die volume aan!!
    #boermedia #rumoerfees #rumoerfm #boeremusiek #hartsmusiek #tradisioneel #modern

Комментарии • 7