25ste verjaardag vir Ollie die singende nar

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 23 окт 2020
  • Pieter Vorster vier sy 25ste jaar as beroepsnar met ’n lag én ’n traan, want sy loopbaan was nie veral die afgelope jaar iets om oor te lag nie. Die Pretorianer kon as Ollie die singende nar duisende mense oor die jare vermaak, maar die lewe het hom ook ’n paar dwarsklappe gegee. Hierdie video is Vrydag 23 Oktober 2020 by die Rustie Kidz Kleuterskool in Rustenburg geneem.

Комментарии •