Off Grid Camping outside Kruger National Park ~ Pafuri Gate 🐾 www.nthakeni.com

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024

Комментарии • 5

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 Месяц назад +1

    Dankie vir deel gaan gerus draai daar flippen nice mooi loop

    • @ladyandherlandy
      @ladyandherlandy  Месяц назад +1

      @@shaunmoller2997 jy sal dit so geniet en jou hart sal verlang na die stilte, die rustige mutale rivier, die sagte klank in die verte van die beeste se klok om die nek, die mooiste kremetart bome en die vriendelike mense. Die sons opkoms en ondergang. Sjoe sommer lus en pak en ry! 🙂

    • @shaunmoller2997
      @shaunmoller2997 Месяц назад +1

      @@ladyandherlandy Ek en vroulief sal verseker baie dankie vir terug voer mooi loop

  • @Dizzyish
    @Dizzyish 11 месяцев назад

    Agh man Mariette, jy maak ons jaloers!!
    Wens ek het iemand om saam te ry na plekke soes hierie rustige en peaceful spots.