Die Heilige Gees gee vrymoedigheid!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 май 2024
  • Dit is Pinkstertyd. Ons is 'n klassiek-Pinkster gemeente. Ons glo in die werking van die Heilige Gees, in en deur elke gelowige, spesifiek ook deur die gawes van die Gees wat gegee is tot stigting van die gemeente. Tog sukkel baie Pinkster-gelowiges met vrymoedigheid wanneer dit kom by die werk wat die Heilige Gees ook deur hulle wil doen. In hierdie boodskap gesels Pastoor Hannes met ons oor hoe die Heilige Gees vir ons vrymoedigheid gee om deur Hom gebruik te word - tot redding van verlorenes en tot stigting van mede gelowiges. Mag hierdie boodskap vir u tot stigting en aanmoediging wees om vir die Here diensbaar te wees!

Комментарии •