Dawid het Geworstel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 25 июн 2024
  • Ons is besig met ons reeks oor mense in die Bybel wat geworstel het. Ons het al na Hanna, Job, Jakob, en Abraham gekyk. In hierdie boodskap gesels Pastoor Hannes met ons oor Dawid wat geworstel het met die Here oor sy sonde. Praktiese beginsels word gegee oor hoe ons met versoeking en sonde in ons lewens, as kinders van die Here, kan en moet deel.
    Geliefdes, verskoon asb die krap geluid. Dit was die bluetooth mikrofoon wat teen die baadjie se sak getik het met die geringste beweging. Ons sal in die toekoms die mikrofoon op ‘n ander manier vas sit dat dit nie so krap nie. Dankie dat u verstaan. Seëngroete

Комментарии •