Roep JY nog die Here?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 июл 2024
  • Ons leef in 'n wêreld wat sê daar is geen God nie. Die resultaat hiervan is totale gebrokenheid. Gelukkig hoef kinders van die Here nie vas te staar in hierdie gebrokenheid nie. Ons kan in hierdie gebroke wêreld roep na die Here.
    Tydens vanaand se boodskap gesels pastoor Ruan met ons hieroor.

Комментарии •