Leef die Evangelie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 июл 2024
  • Die Evangelie is die Goeie Nuus! Dit is die wonderlike boodskap van God se liefde, bewys in Christus Jesus se kruisdood, begrafnis, en opstanding. Dit is die boodskap van beskikbare vergifnis, vrymaking, verlossing, en 'n nuwe identiteit en lewe. Dit is die krag van God tot redding, en dit is toevertrou aan ons! Die Evangelie moet in ons leef, en dan ook deur ons leef. Leef die Evangelie!

Комментарии •