Boer Adriaan se Helene nie bang om moue op te rol nie (Kort)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 сен 2024
  • Aanhangers van die Boer soek ‘n vrou-reeks kan nie genoeg van die sprankelpaartjie, Adriaan en Helene kry nie.
    Helene het op Riversdal kom kuier en Suid-Kaap Forum het die geleentheid gehad om met hulle te gesels. Die twee is steeds verlief en was op 1 Februarie amptelik ses maande saam.
    Lees meer by: bit.ly/2EOYCuc
    Video: Wessel van Heerden, Group Editors

Комментарии • 3