VROULIEF SE WALS

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 дек 2024
  • "Vroulief se Wals" is n nommer gekomponeer deur Thys van Wyk, en opgedra aan sy vrou Annatjie. Wat `n prag komposisie! Thys is `n baie begaafde musikant en speel verskeie instrumente meesterlik, oa trekklavier en saxofoon. Die orkes bestaan nog nie baie lank nie, maar ek hou van hulle klank en ek dink hierdie nommertjie gaan baie bydrae tot hulle gewildheid. Die orkes staan bekend as "Thys van Wyk en die Saamvatters"

Комментарии • 9

  • @louisbrink9554
    @louisbrink9554 7 дней назад +2

    Lekker ou 3ry! Lekker Thys, met sy Saamvatters !

  • @InstantBuz
    @InstantBuz 6 дней назад +1

    Oupa is 'n inspirasie vir ons almal, baie trots op oupa❤

  • @marietadewit3092
    @marietadewit3092 8 дней назад +2

    Dis n pragtige wals @Hannes. Musikante speel netjies gelyk.
    Lieflik.

  • @lebenbroi445
    @lebenbroi445 10 дней назад +2

    Sehr, sehr schoen. Wenn ich doch nur wieder einmal mit meiner geliebten diesen schoenen Walzer tanzen koennte.

  • @ted3186
    @ted3186 8 дней назад +1

    Baie mooi ❤❤❤

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 10 дней назад +1

    Baie mooi.

  • @JohanJoosteMusiek
    @JohanJoosteMusiek 10 дней назад +1

    Baie mooi en goeie klank Hannes.

  • @magrietduplessis2284
    @magrietduplessis2284 10 дней назад +1

    Mooi mooi

  • @cobuskrige
    @cobuskrige 8 дней назад +1

    Pragtig!