Twee verteenwoordig SA by Wêreld Gholfbeker Amateurreeks in Turkye

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 дек 2023
  • Antalya, Turkye, 5 Desember - Euan McNeil en Bertus Schaap het die voorreg om die land te verteenwoordig in die sport waarvoor hulle lief is.
    Die belangrikheid van hierdie taak sink hierdie week by hulle in terwyl hulle teen van die wêreld se bestes te staan kom by die Wêreld Gholfbeker Amateurreeks.
    eNuus se Justin Ford en kameraman Zaid Harris doen verslag uit Turkye.

Комментарии •