'n Hospitaal en rehabilitasie sentrum vir voëls - Birds of Prey, Dullstroom - Hulle maak 'n verskil

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Birds of Prey in Dullstroom se doel is om inheemse wildslewe te red, te verhoog, te rehabiliteer en vry te laat in 'n natuurlike habitat, terwyl die hoogste etiese standaarde gehandhaaf word, en om bewaring verder te bevorder deur 'n rol te speel in die opleiding van wildlewe-professionele, vrywilligers, leerders en lede van die publiek.
    Hulle visie is om 'n wêreldklas, vlagskip, selfonderhoudende wildlewe-hospitaal, rehabilitasiesentrum, en opvoedingsfasiliteit te wees wat sorg vir inheemse diere en 'n verskil maak in die bewaring van ons pragtige erfenis deur opvoeding.
    Wanneer jy Oppi-Plaas Fees toe kom, gaan maak oor die naweek ook 'n draai by hierdie besonderse fasiliteit.
    Kontakbesonderhede kan op hulle webwerf verkry word: www.birdsofprey.co.za
    #boermedia #oppiplaasfees #birdsofprey

Комментарии •