Andriette Norman -nuwe album "Vat my hoër" 2011 - voorsmakie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 мар 2011
  • Andriette se nuwe album, "Vat my hoër", world by die KKNK 2011 vrygestel, en sal April landswyd beskikbaar wees.
    Hier is 'n klein voorsmakie daarvan. Vir verdere inligting, gaan na www.andriettenorman.co.za of besoek haar facebook.
    Andriette - "Vat my hoër" - April 2011
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 2

  • @myniebotes
    @myniebotes 13 лет назад

    Ek stem hier 10 uit 10! Al het jy nie, moes jy gewen het. Jy het die ongelooflikste en mooiste stem. Ek kan na jou musiek luister oor en oor, en raak net nooit moeg daarvoor nie.

  • @samanthaelenadaniels
    @samanthaelenadaniels 13 лет назад

    Dis ongelooflik hoe mooi jy kan sing!!!ek het gedog dis Juanita Du Plessis toe moes ek gaan seker maak en nou sien ek met my eie oe maar dit Andriette Norman. Wel ek moet saam stem 10/10 vir jou....hou so aan!!