‘𝐧 𝐀𝐧𝐤𝐞𝐫 𝐢𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐌𝐨𝐨𝐭 | 𝐉𝐨𝐮 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐌𝐲 𝐌𝐞𝐧𝐬𝐞 𝟏𝟓 𝐌𝐞𝐢 𝟐𝟎𝟐𝟒

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 май 2024
  • Laerskool Wonderboom-Suid het sy deure in 1913 geopen, en, is in Januarie 2024 as ‘n volwaardige skool vir kinders met spesiale behoeftes verklaar en gevestig. Die skool droom van ‘n kliniek met 'n terapiesentrum. Tans is daar sowat 300 kinders, of soos hulle hul noem, “maats”, elk met hul eie primêre gestremdheid. Sommige leerders het ook sekondêre gestremdhede. Getalle styg maandeliks, en tans dien Laerskool Wonderboom-Suid as anker vir maats met outisme, downsindroom, spesifieke leergestremdhede, ernstige en matige intellektuele gestremdhede, sig- en enkele matige liggaamlike gestremdhede. Hulle grootste huidige behoefte is kos, en voer hul ongeveer 75 leerders, 3x per dag. Hul is verantwoordelik vir hul eie borge, en personeel dra by om die leerders te kan voer, met die bak van klein vetkoekies om geld te in om die voorraadkas te kan aanvul. Me. Rina Pretorius (Skoolhoof) en Mnr Evert Grove (Adjunkhoof) het by GROOTfm 90.5 kom kuier…
    #JMMM #JouMenseMyMense #givingback #care #community
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •