Adam Tas - In die Huis Waar Stilte Woon

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 окт 2024

Комментарии • 20

  • @non-pupolarnewsreel7607
    @non-pupolarnewsreel7607 4 года назад +8

    Een van die pragtigste, hartverskeurende liedere wat ek nog ooit gehoor het. Ek is 'n man, 'n oud soldaat en ek ween. Die lot van ons volk in een storie. Adam Tas, jy gee 'n ouer man weer hoop dat alles nie verlore is nie. DANKIE!

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 4 года назад +4

    Soveel emosie uitgebeeld in hierdie lied. So 100% reg, so verskriklik die waarheid van hierdie land. Baie dankie Adam, al jou liedere vertel n storie en alles so diep. Mag die Here altyd met jou wees 🙏🙏🙏

  • @HeinWood-i7c
    @HeinWood-i7c Год назад

    Die heel mooiste hartseer song in Afrikaans ooit !

  • @marizaanvisagie9537
    @marizaanvisagie9537 6 месяцев назад

    Absoluut die mooiste lied❤

  • @hanoleemarais3248
    @hanoleemarais3248 4 месяца назад

    Dit ons boere se daaglikse riealietyd. Oumas oupas . Ma pa en kinders. 😢😢😢

  • @niklaasburger2547
    @niklaasburger2547 3 года назад +4

    Eendag sal die witman opstaan en eis wat hom toekom.

  • @chavellbruwer7678
    @chavellbruwer7678 4 года назад +1

    Totally agreed all the word is so true🙏

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 6 лет назад +5

    So n diep, pragtige en sad liedjie
    Nes die storie agter die liedjie

  • @lwandontetha8043
    @lwandontetha8043 6 лет назад +4

    I don't know this man is saying, but he's voice has so much emotion

    • @gpj6321
      @gpj6321 5 лет назад +4

      Song is about farm murders. Wife was murdered leaving husband alone.

    • @saffasaffa5084
      @saffasaffa5084 5 лет назад +2

      I agree he dies have an amazing voice. So much emotion from his music. Listen to all his songs. They are so beautuful and it shines through in his personality.

    • @goon1344
      @goon1344 3 года назад +1

      @@gpj6321 Thank you so much. I actually cried listening to this song!! So much emotion in his voice 💔

    • @goon1344
      @goon1344 3 года назад

      @@saffasaffa5084 I will definitely do that! I came across this song while I was at a friend's braai. They had to repeat the song over and over because I couldn't get over the passion in this man's voice 💔

  • @charlenelawson1568
    @charlenelawson1568 6 лет назад +6

    Hierdie een bring altyd die trane. Elke keer.

    • @timonlamprey29
      @timonlamprey29 6 лет назад +1

      Charlene Lawson ja altyd, lat n mens bietjie oor die lewe dink en oor die menseom jou

  • @TinyFord1
    @TinyFord1 5 лет назад +5

    Hoe mense kan sonder trane hierdie onderwerp kan aanpak is mal

  • @inasmit4510
    @inasmit4510 3 года назад

    😭😭😭

  • @chavellbruwer7678
    @chavellbruwer7678 4 года назад

    A broken heart but😢

  • @AliRaza-re1ft
    @AliRaza-re1ft 2 года назад

    Whalers

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 3 года назад +1

    DIEP DIEP LIED