STEVE HOFMEYR - Daar Waar Jy Moet Wees

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 авг 2024
  • Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHofmeyr
    Volg vir Steve op
    Facebook : / steve.hofmeyr
    Twitter : / steve_hofmeyr
    WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
    Google+ : bit.ly/SteveGooglePlus
    Volg vir Universal Musek
    Facebook : / universal.musiek
    Twitter : / universalmus_sa
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 36

  • @mapiesmorningmusicandafter8200
    @mapiesmorningmusicandafter8200 6 месяцев назад +5

    JA HIER KOM EK WEER TERUG 2024

  • @Fenrir1240
    @Fenrir1240 8 месяцев назад +4

    wie luister dit nog in 2023

  • @elzettebieler5968
    @elzettebieler5968 5 лет назад +11

    Baie jare terug, as kind.. kon ek die liedjie oor en oor luister, na baie jare, waag ek vandag weer Afrikaanse Musiek.. ongelooflik ek ken al die woorde.. sal dit seker nooit vergeet. Steve se musiek het my grootgemaak, en al het ek nie meer Afrikaans geluister vanaf tiener moet ek vandag se.. dit sal altyd in my bloed bly.. Steve is nie net vir my 'n amazing Sanger en Skrywer nie maar die Beste Leier en dapperste Man wat ek van weet. Hy het 'n stem en regtig guts.. sal jou altyd volg Steve. Ek is so trots om te weet ons Afrikaners het jou.

  • @mornevanzyl5149
    @mornevanzyl5149 Год назад +1

    Een van sy bestes !! die song het uit gestaan in 96 ' 👍

  • @charleneford6422
    @charleneford6422 2 года назад +2

    Altyd lekker om bietjie Steve te luister. Obsessie met hom vandat ek kan onthou (letterlik) en sal altyd mal wees oor Steve en sy stem!!!

  • @gerhardventer7867
    @gerhardventer7867 5 лет назад +10

    You go Steve...DSTV se gat!

  • @carinabothma4290
    @carinabothma4290 5 лет назад +4

    Ek was daar toe video gemaak is. Goeie memories

  • @jonetto
    @jonetto Год назад +1

    Mooie lied, groetjes uit Finland

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад +1

    Ek lewe net in drome, want dit maak my meestal gelukkig, stunning song, dankie

  • @leonaerasmus3078
    @leonaerasmus3078 11 месяцев назад

    @stevehofmeyer❤ die liedjie dra my! Dankie!

  • @koekieminnie2488
    @koekieminnie2488 3 года назад +2

    Beautiful... Cannot be better

  • @s4rg380
    @s4rg380 6 лет назад +5

    "Agter elke man", en "deur jou vingers val" kan by die lys gevoeg word.

  • @charleneford3537
    @charleneford3537 4 года назад +2

    Steve jou stem is na jare steeds amazing

  • @LoveSouthAfrica
    @LoveSouthAfrica 9 лет назад +5

    Dit is die eerste Afrikaanse liedjie wat ek geluister het na twintig jaar gelede…Steve was jonk.

    • @bennieklopper3068
      @bennieklopper3068 6 лет назад +2

      Was verseker ‘n hit op sy dae. Luister dit nog graag.

  • @hondr.sirlarrymswart1921
    @hondr.sirlarrymswart1921 8 лет назад +3

    my diefie, my duifie? why not available at all here Steve? jy weet dis van jou beste werke.

  • @rachelvanvuuren9584
    @rachelvanvuuren9584 6 лет назад +2

    dis mooi woorde - jou stem altyd sterk - mooi man Steve!

  • @-a5344
    @-a5344 4 года назад

    Mooiste liedjie ooit.

  • @RemedyClothingRSA
    @RemedyClothingRSA 9 лет назад +6

    Bly darm n awesome track!!

  • @madeleindiedericks7020
    @madeleindiedericks7020 6 лет назад +2

    Steve is n baie goeie liedjieskrywer

  • @carmennel4737
    @carmennel4737 8 лет назад +3

    Hierdie bly my gunsteling liedjie van jou Steve =)

  • @gertjielabuschagne8858
    @gertjielabuschagne8858 Год назад

    ❤ bly net lekker ❤

  • @honorforever2254
    @honorforever2254 7 лет назад +1

    Mooi liedje.

  • @user-cs9um2kk9h
    @user-cs9um2kk9h 5 месяцев назад

    👌💖🌹

  • @TheHenniebear
    @TheHenniebear 6 лет назад +2

    Tydloos!

  • @s4rg380
    @s4rg380 6 лет назад +1

    Goue oue, toe Steve nog kon...

    • @arnoldndlovu5667
      @arnoldndlovu5667 6 лет назад +1

      Sgt van der Walt. Steve was beste to hy nog jonger was. Sy musiek wat nou maak is nie te bad nie maar ek verkies sy ou musiek.

  • @melanieneveling8732
    @melanieneveling8732 3 года назад

    Een van my gunstelinge

  • @girl4granted
    @girl4granted 2 месяца назад

    Verlang huistoe vanaand.

  • @00Jaxi
    @00Jaxi 9 лет назад +1

    Nog altyd n gunsteling!

  • @elizeschutte2422
    @elizeschutte2422 8 лет назад +1

    My totale gunsteling

  • @sharonoriordan3736
    @sharonoriordan3736 2 года назад

    No you are not you

  • @WillievanGraan84
    @WillievanGraan84 3 года назад

    Armand is te weak om op hierdie level te kom. Los dit vir jou pa wanna be

    • @ruanpieters4873
      @ruanpieters4873 12 дней назад

      Is dit nodig om hom te beledig net omdat jy nie met sy musiek aanklank vind nie. Hou dit liewer vir jouself as jy nie iets goed kan sê nie