Ek het perongeluk op die liedjie afgekom maar ek is SOO bly ek het!!!!! Die liedjie het my gehelp deur 'n baie moeilike tyd toe my lewe TOTAAL EN AL uit mekaar geval het. Baie dankie julle!!!!!
wow soveel emosies storm my in elkemaal wat ek die liedtjie luister ..dit lat my onthou hkm ek elke dag veg vir my sobriety ... Julle is awesome dankie vir die beautiful boodskap ..
BAIE BAIE DANKIE AAN GOD EN JULLE 2 OUENS, DAT EK DIE SONG KON BELEEF EN KON HOOR, EN VAN DIE BESTE SONGS WAT EK AL GEHOOR HET, VAN ALLE ASPEKTE IS DIT BRILJANT!!!!! EK IS BITTER ENVIOUS, DIE LYRICS, BEAT, MELODY, RAP, MAN OOO MAN JUST EVERYTHING!! WELL DONE! GAAN DEFNATIEF SAAM JULLE WERK EN N PROJEK AAN PAK, BUCKET LIST
I'm Afrikaans but Gonna comment in English lol... I never listen to Afrikaans music except Jo Black ... But I'mma get this song cause it's fire ... Out of 2000± songs this will be my 3rd Afrikaans song .. julle ouens is great ... Hou aan .. julle is baie meer werd
One of the best songs I've heard from South African musicians in a while, and I don't generally like rap. Lyrics are perfect as are the voices. Especially hard to listen to because my nephew died a week ago. So many wounds no one could see. Rest in peace Kyle. We miss you. 💔
@@thatsit1629 Only reading this now, and it still hurts. Thanks for reaching out. I hope you are well and anyone listening stands strong in these difficult days. ❤
Wow! Ek love dit! Hier soveel mense wat seer terug hou en will opgee en voel of men's niks werd is net vir daai 1 persoon!! Jul maak dit soveel makliker om die song aan te stuur as om heeltyd men's se storie oor en oor moet vertel! Dankie !!
Die liedjie is so die moeite werd om na te luister! Soveel beter as hierdie nuwe musiek wat nie sin maak nie. Dankie vir die! N' liedjie wat sin maak en betekenis het.
As an Englishman, whom had never heard of you until sonskynfees 2020.... All I can say is wow... Phenomenal set... Set up a CD and I will support you... Amazing and clearly understated duo.. Well done
elke woord beskryf elkeen wat sy eie wonde moet baklei. die liedjie het my laat opstaan uit n donkerte wat net ek teen moes opstaan.baie baie dankie love julle xxxx
Ek stem saam.Luister dit oor en oor.Dit is absoluut pragtig...dit laat my baie dink aan Jan blou kaas se lied....ons voel soos Desember. mooiste woorde....ek is meer werd....Werklik n baie diep lied.
Absolutly stunning!!!! Meeste afrikaans songs is vlak en swak lirieke, maar hier is hoe dit gedoen moet word, Diep, betekinisvol en stunning aanmekaar gesit met stunning stemme. ook nie n kletsruim "fan" nie maar die is so op point dit maak dit. Op 50 jaar oud is die my nuwe top afrikaans song. Wel done en hou aan gooi !!!
James buddy well done. Jou lankal gese afrikaans is jou roeping. Mag jy so geseend wees in die roeping en talent van jou. Ek ken wel nie vir Chris nie maar julle komplimenteer mekaar en rerig baie baie mooi song.
Awesome song. Die rap... Lirieke is great. Ek haat rap. Ek hou niks van Afrikaanse musiek nie, maar... Fok, dis 'n cool song. Behalwe vir die rap... Ek sal dit actually luister... Meer as net een keer.
Awesome ... Want waar daar dan vergewensgesinde gesindheid is tot vir n vyand dan is ons nie onder die Wet van Moses nie maar onder die Nuwe Verbond, want liefde vervul die Wet van Moses 💕
Dis die mees amazingste song. Diep woorde wat my elke keer trane in my oë gee as ek dit luister, wat die hele tyd is want ek is hooked aan die song en wil dit oor en oor luister. Al probleem is dat daar nie nog van julle liedjies is wat ek kan luister nie. Asb maak nog sulke stunning musiek. Julle is op die oomblik aan die top van my lys van kunstenaars.
Sou ons ooit ons harte so oopmaak. verder as wat ons verstand kan verstaan. soos n kind eerlik wees skuld erken,.. vergifnis vra. kan ons weer so sterk wees? Heroes is julle wat eerste opstaan!
Die musiek gee my hoendervleis. Die woorde is so mooi en beteken so baie en die wysie sit maklik vas in jou kop. Ek sien uit om nog baie van julle te hoor en 'n paar live vertonings te gaan bywoon. Julle is fantasties ❤️
Slaan hierdie liedjie letterlik my asem weg. Dit is die mooiste mooi woorde, liedjie en musiek video wat ek in n bitter baie lang tyd gesien en gehoor het. Wow! 🔥❤️
Afrikaans Lirieke (Kan dalk nie 100% akuraat wees nie. Asb sê maar as jy iets raak hoor wat ek verkeerd geskryf het.) Vergewe my Ek weet eks nie perfek nie, maar jy sal nie weet nie hoeveel trane is op my pad Maak oop jou hart en trek my nader Te veel emosies verdrink my in all die spyt. [Ek skree ek smeek Ek soek my hele lewe lank na 'n antwoord Probeer beheer Dis buite my reach my gedagtes brand dood Eks vasgedruk en my hart soek rond Die lewe draai maar ek staan my grond Ek breuk die kettings van die mede weapons Met gebroke drome staan ek op So krap in my hart en speel met my siel Binne my menswees is 'n pad wat ons deel Jy het my gedagtes jy het my verniel Daars soveel verskillende draaie in die games wat ons speel Ek het my mind gebring want my hart is dom met verkeerde keuses So vinnig ek hul kan stop Daar is soveel redes Tot die son drop staan ek op my voete met my kop omhoog] Ek is meer werd As wat my wonde my uitmaak Ek is meer werd As wat my storie kan vertel Ek is meer werd As wat my wonde my uitmaak Ek is meer werd As wat my storie kan vertel Ek vergewe jou So naby aan perfek dat lewe nie sin maak As jy nie deel daarin Kom vat my hand Breuk af jou mure Dan bou ons iets wat niemand ooit kan vat [Sê jy my wat is ek werd Eks moeg vir baklei maar ek hou aan veg Eks op my knieë in die kerk Ek skree vir die wolke maar die son bly terg Ek is moeg vir die mental werk Dit breuk my elke dag en ek weet nie meer hoe om te smile nie, om te voel nie om te huil om te veg nie Ek lewe nie meer soos wat ek op 'n tyd het nie Ek moet bly veg want eks nul ad ek nie het nie Vat net my hand want ek praat met die spieël Vra die lewe om die pyn met my te deel Dit het my gedagtes dit het my verniel Jy ken al die draaie in die games wat ons speel Jy kyk my so asof jy my iets vra Almal verdien 'n tweede kans Ja ons almal verdien 'n tweede kans] Sal jy my judge as jy weet daars vrees in my Is ons dan gemaak om vir onself te baklei Vandag wens ek jy kon in my hart sien Moet 'n mens so veg om liefde te verdien Ek is meer werd As wat my wonde my uitmaak Ek is meer werd As wat my storie kan vertel Ek is meer werd As wat my wonde my uitmaak Ek is meer werd As wat my storie kan vertel Ek is meer werd As wat my wonde my uitmaak Ek is meer werd As wat my storie kan vertel Ek is meer werd As wat my wonde my uitmaak Ek is meer werd As wat my storie kan vertel As wat my storie kan vertel
Briljant! Well done met die beat en veral die lirieke...Soveel meer waarde en gewig as net nog 'n sokkie liedjie! Thanx gents! Dis awesome! Keep it up!
The lyrics are awesome. Was thinking of translating it, but the rap section is so fast I don't know if I have the patience to do so. 🤔 Afrikaans is a beautiful language really. It can often discribe things that one just can't do in English.
Shoe what can i say die lietjie is baie na aan my hart dis powerfull regtig dis asof die lietjie vir my is ek is werd ek weet dit!!julle Rock hierdie song moet ver gaan.
Het julle op Toks en Tjops ontdek. Magtig, julle musiek is beter as ‘n warm Pinkster Preek. Ek weet nie eers wat “rap” beteken maar julle musiek is EPIC. Mag jul ondenkbaar suksesvol wees, jul boodskap het my letterlik in trane. Doen meer van dit, awesome 👏🏻 👏🏻👏🏻🙌🏻
Lyrics: Ooh... Vergewe my, ek weet eks nie perfek nie. Jy sal nie weet nie, hoeveel trane is op my pad. Maak oop jou hart, en trek my nader. Te veel emosies verdrink my in al die spyt. Ek skree, ek smeek. Ek soek my hele lank na antwoorde. Probeer, beheer. Dis buite my reach en my gedagtes brand dood. Eks vas gedruk, en my hart loop rond. Die lewe draai, maar ek staan my grond. Ek breek die kettings van die wrede weapons. Met gebroke drome, staan ek op. Krap aan my hart en speel met my siel. Verwyder my wens, en vat wat ons deel. Jy her my gedagtes, jy het my verniel Daars soveel verskillende draaie, met die games wat ons speel. Ek het my mind gebruik maar my hart is dom, maak verkeerde keuses. Vinnger as stop, daars soveel redes. Tot die son drop, staan ek op my voete. Met my kop om hoog. Ek is meer werd, as wat my wonde my uitmaak. Ek is meer werd, as wat my storie kan vertel. Ek is meer werd as wat my wonde my uitmaak, ek is meer werd as wat my storie kan vertel. Ek vergewe jou. So naby aan perfek dat, lewe nie sin maak. As jy net eendag kan, kom vat my hand. Breek af jou mure, dan bou ons iets wat niemand ooit kan vat. Sê jy my, wat is ek werd? Eks moeg vir baklei maar ek hou aan veg. Eks op my kniee in die kerk, ek skree vir die wolke maar die son bly terg. Eks moeg vir die metal werk Dit breek my elke dag en ek weet nie meer hoe om die smile nie, om te voel nie, om te huil nie, om te veg nie. Ek lewe nie meer soos wat ek op ñ tyd het nie. Ek moet bly veg because the world doesn't get me. Vat net my hand want ek praat met die spieël. Vra die lewe om hier binne mee te deel. Dit het my gedagtes, dit het my verniel. Ek ken al die draaie en die games wat ons speel, jy kyk my so asof jy my iets vra. Almal verdien ñ tweede kans, ja...almal verdien ñ tweede kans. Gaan jy my judge as jy weet daars vrees in my? Is ons dan gemaak om vir ons self te baklei? Vir ñ dag wens ek jy kon in my hart sien. Moet ñ mens so veg om liefde te verdien? Ek is meer werd, as wat my wonde my uitmaak. Ek is meer werd, as wat my storie kan vertel. Ek is meer werd as wat my wonde my uitmaak, ek is meer werd as wat my storie kan vertel. x2 As wat my storie kan vertel.
Selde praat afrikaanse musiek met my en kletsrym sit my af (jammer dames) maar hierdie liedjie is soos vlerke wat Suid Afrika se musikale toekoms dra. Ek sien uit om julle een dag live te sien 👌🏻
Ek het perongeluk op die liedjie afgekom maar ek is SOO bly ek het!!!!! Die liedjie het my gehelp deur 'n baie moeilike tyd toe my lewe TOTAAL EN AL uit mekaar geval het. Baie dankie julle!!!!!
Ek hoop jy voel beter. ❤
Same dude same
wow soveel emosies storm my in elkemaal wat ek die liedtjie luister ..dit lat my onthou hkm ek elke dag veg vir my sobriety ... Julle is awesome dankie vir die beautiful boodskap ..
Uiteindelik! Afrikaanse musiek met substance! Well done ouens!
BAIE BAIE DANKIE AAN GOD EN JULLE 2 OUENS, DAT EK DIE SONG KON BELEEF EN KON HOOR, EN VAN DIE BESTE SONGS WAT EK AL GEHOOR HET, VAN ALLE ASPEKTE IS DIT BRILJANT!!!!! EK IS BITTER ENVIOUS, DIE LYRICS, BEAT, MELODY, RAP, MAN OOO MAN JUST EVERYTHING!! WELL DONE!
GAAN DEFNATIEF SAAM JULLE WERK EN N PROJEK AAN PAK, BUCKET LIST
Sowaar #proud
Stem 100% saam. Beautifull
I'm Afrikaans but Gonna comment in English lol... I never listen to Afrikaans music except Jo Black ... But I'mma get this song cause it's fire ... Out of 2000± songs this will be my 3rd Afrikaans song .. julle ouens is great ... Hou aan .. julle is baie meer werd
Thanks man ons wardeur dit regtig baie!!!!
You are on to something here... Julle is super-musikaal.... Dis hoe Afrikaanse rap moet klink...
Goed gestel...
One of the best songs I've heard from South African musicians in a while, and I don't generally like rap. Lyrics are perfect as are the voices. Especially hard to listen to because my nephew died a week ago. So many wounds no one could see. Rest in peace Kyle. We miss you. 💔
I'm sorry too hear that, good luck for the future
@@ruanmyburgh13 Thank you.
Hope you're okay! ❤
@@thatsit1629 Only reading this now, and it still hurts. Thanks for reaching out. I hope you are well and anyone listening stands strong in these difficult days. ❤
Per ongeluk op julle musiek afgekom. Wat n ongelooflike amazing song... Wow!
Bless hulle 2 Jesus, dis n AMAZING song seker al 100keer geluister
Beste afrikaans song... Selfs Engelse mense se dis awesome 😎
Doen wat julle die beste doen... Sing uit volle bors
Die eerste Suid-Afrikaanse rapper waarvan ek eintlik hou en die sanger se stem is ongelooflik mooi..
Wow! Ek love dit! Hier soveel mense wat seer terug hou en will opgee en voel of men's niks werd is net vir daai 1 persoon!! Jul maak dit soveel makliker om die song aan te stuur as om heeltyd men's se storie oor en oor moet vertel! Dankie !!
Ek is nie gewoonlik iemand wat van kletsrym hou nie, maar hierdie is regtig goed. Dis baie bemoedigend. Welgedaan!
Die liedjie is so die moeite werd om na te luister! Soveel beter as hierdie nuwe musiek wat nie sin maak nie. Dankie vir die! N' liedjie wat sin maak en betekenis het.
dit is seker een van die beste afrikaanse songs ooit. Lirieke, wysie alles. mag ons nog baie van julle hoor en sien. Doen so voort asseblief
As an Englishman, whom had never heard of you until sonskynfees 2020.... All I can say is wow... Phenomenal set... Set up a CD and I will support you... Amazing and clearly understated duo.. Well done
elke woord beskryf elkeen wat sy eie wonde moet baklei. die liedjie het my laat opstaan uit n donkerte wat net ek teen moes opstaan.baie baie dankie love julle xxxx
Baie dankie wardeur regtig die comment en dit betekem so baie vir ons!!! En eks bly ons musiek kon jou deur die moeilike tyd dra
Hierdie liedtjie help my huidiglik deur 'n super kak tyd. Luister dit dae lank al aaneen. Ken elke woord. Dankie dudes, dis ongelooflik!
Ag, shame. Dis nie lekker om te hoor nie. Hoop dit gaan gou beter.
Dankie, Paul. Ek kan darm berig dat dit al baie beter gaan. 😁
@@maikahugo9871 ek is vreeslik bly om te hoor. Hoop die momentum hou.
Ek stem saam.Luister dit oor en oor.Dit is absoluut pragtig...dit laat my baie dink aan Jan blou kaas se lied....ons voel soos Desember. mooiste woorde....ek is meer werd....Werklik n baie diep lied.
@@maikahugo9871 Naand. Dis nou seker meer as n week gelede. So besig verloor perspektief van tyd.
Is jy darem nog okay?
Absolutly stunning!!!! Meeste afrikaans songs is vlak en swak lirieke, maar hier is hoe dit gedoen moet word, Diep, betekinisvol en stunning aanmekaar gesit met stunning stemme. ook nie n kletsruim "fan" nie maar die is so op point dit maak dit. Op 50 jaar oud is die my nuwe top afrikaans song. Wel done en hou aan gooi !!!
DUDE!!!! Dis moer nice. Jy het ons support full on man. Gaan groot
Vir die eerste keer geniet ek dit om afrikaanse musiek te luister!!! Wow ek love dit.
Luister bietjie Jan Blohm
En Spoegwolf
Ordentlike Afrikaanse musiek vir eens... 💯Awesome song
Daar is nie een enkele woord wat julle talent en hierdie song kan beskryf nie! Amazing !!! Ek het dit vandag ontdek en seker al 100 keer geluister
James buddy well done. Jou lankal gese afrikaans is jou roeping. Mag jy so geseend wees in die roeping en talent van jou. Ek ken wel nie vir Chris nie maar julle komplimenteer mekaar en rerig baie baie mooi song.
Awesome song. Die rap... Lirieke is great. Ek haat rap. Ek hou niks van Afrikaanse musiek nie, maar...
Fok, dis 'n cool song. Behalwe vir die rap... Ek sal dit actually luister... Meer as net een keer.
Dis my gunsteling liedjie. Ek hou van julle John James ❤
Beslis iets om te luister... love LOVE dit!!!!!! Ek is beslis meer werd as wat my eie storie kan vertel...
Awesome ... Want waar daar dan vergewensgesinde gesindheid is tot vir n vyand dan is ons nie onder die Wet van Moses nie maar onder die Nuwe Verbond, want liefde vervul die Wet van Moses 💕
Soms is ek dankbaar vir GrootFM dat hulle nuwe kunstenaars se musiek speel. Nou is een van daai kere
What a song....dis wie ek is En hoe ek voel baie dankie
Spuls. Resonate met meer mense as wat julle dink. Top tune.
Dis die mees amazingste song. Diep woorde wat my elke keer trane in my oë gee as ek dit luister, wat die hele tyd is want ek is hooked aan die song en wil dit oor en oor luister. Al probleem is dat daar nie nog van julle liedjies is wat ek kan luister nie. Asb maak nog sulke stunning musiek. Julle is op die oomblik aan die top van my lys van kunstenaars.
Goosebumps ALL OVER!!!!SUPER LIKE👌
Respect uit Brussel
Wow ek vind julle musiek Nou eers,treffend,roerend Ware emosies, perfekte ritme en stemme wat by jou hart uitkom
Ek kicked leg. Keep rkrr nee
Die is fantastiese liedjie……
Kan nie wag vir volgende liedjie nie.
YOU ROCK
Wow wow wow.. so diep.. raak my hart..dankie vir die song dit is amazing!!!
Die song van 2022 dankie baie dankie......
Omw... what a song!!!! My nuwe favourite!!!!
Lanklaas so opregte Afrikaanse liedjie gehoor! Love dit 💕
Sou ons ooit ons harte so oopmaak. verder as wat ons verstand kan verstaan. soos n kind eerlik wees skuld erken,.. vergifnis vra. kan ons weer so sterk wees? Heroes is julle wat eerste opstaan!
Die musiek gee my hoendervleis. Die woorde is so mooi en beteken so baie en die wysie sit maklik vas in jou kop. Ek sien uit om nog baie van julle te hoor en 'n paar live vertonings te gaan bywoon. Julle is fantasties ❤️
Die woorde is alles hoe nie net ek voel nie... maar ons land se mense..
Ek het so pas n fan geraak xx
hoekom speel musiek soos die nooit op die radio nie maar "ons gaan dorp toe" strond speel die hele tyd.
Hulle stemme maak sulke great combo 😍
Slaan hierdie liedjie letterlik my asem weg. Dit is die mooiste mooi woorde, liedjie en musiek video wat ek in n bitter baie lang tyd gesien en gehoor het. Wow! 🔥❤️
It speaks to you in so many ways 💯really great song... ❤️
Dis nou goeie Afrikaanse musiek
Dis super mooi...😱
Ek love die liedjie en dit voel of dit vir mense geskryf is wat deur moeilike tye gaan...😿
Maak nog julle kan maar...
#number1fan😊😁
Awesome song. Sal hom verseker share met vriende.
Ek was eers soss wie de ef is die nou..mar nou suport ek gan groot ouens shap song ek het julle n like en sub gedrop.
Maak nog nog nog nog. 😱Amptelik een van my gunsteling afrikaanse liedjies. Wel gedaan.
Ek is een van hulle se neefie "John en James "is AWE
Afrikaans Lirieke (Kan dalk nie 100% akuraat wees nie. Asb sê maar as jy iets raak hoor wat ek verkeerd geskryf het.)
Vergewe my
Ek weet eks nie perfek nie, maar jy sal nie weet nie hoeveel trane is op my pad
Maak oop jou hart en trek my nader
Te veel emosies verdrink my in all die spyt.
[Ek skree ek smeek
Ek soek my hele lewe lank na 'n antwoord
Probeer beheer
Dis buite my reach my gedagtes brand dood
Eks vasgedruk en my hart soek rond
Die lewe draai maar ek staan my grond
Ek breuk die kettings van die mede weapons
Met gebroke drome staan ek op
So krap in my hart en speel met my siel
Binne my menswees is 'n pad wat ons deel
Jy het my gedagtes jy het my verniel
Daars soveel verskillende draaie in die games wat ons speel
Ek het my mind gebring want my hart is dom met verkeerde keuses
So vinnig ek hul kan stop
Daar is soveel redes
Tot die son drop staan ek op my voete met my kop omhoog]
Ek is meer werd
As wat my wonde my uitmaak
Ek is meer werd
As wat my storie kan vertel
Ek is meer werd
As wat my wonde my uitmaak
Ek is meer werd
As wat my storie kan vertel
Ek vergewe jou
So naby aan perfek dat lewe nie sin maak
As jy nie deel daarin
Kom vat my hand
Breuk af jou mure
Dan bou ons iets wat niemand ooit kan vat
[Sê jy my wat is ek werd
Eks moeg vir baklei maar ek hou aan veg
Eks op my knieë in die kerk
Ek skree vir die wolke maar die son bly terg
Ek is moeg vir die mental werk
Dit breuk my elke dag en ek weet nie meer hoe om te smile nie,
om te voel nie
om te huil
om te veg nie
Ek lewe nie meer soos wat ek op 'n tyd het nie
Ek moet bly veg want eks nul ad ek nie het nie
Vat net my hand want ek praat met die spieël
Vra die lewe om die pyn met my te deel
Dit het my gedagtes dit het my verniel
Jy ken al die draaie in die games wat ons speel
Jy kyk my so asof jy my iets vra
Almal verdien 'n tweede kans
Ja ons almal verdien 'n tweede kans]
Sal jy my judge as jy weet daars vrees in my
Is ons dan gemaak om vir onself te baklei
Vandag wens ek jy kon in my hart sien
Moet 'n mens so veg om liefde te verdien
Ek is meer werd
As wat my wonde my uitmaak
Ek is meer werd
As wat my storie kan vertel
Ek is meer werd
As wat my wonde my uitmaak
Ek is meer werd
As wat my storie kan vertel
Ek is meer werd
As wat my wonde my uitmaak
Ek is meer werd
As wat my storie kan vertel
Ek is meer werd
As wat my wonde my uitmaak
Ek is meer werd
As wat my storie kan vertel
As wat my storie kan vertel
Dis amazing baie dankie, so hier en daar verkeurd maar dankie dat jy die tyd gevat het 🙏
Gaan jy my judge as jy weet daars vrees in my .......... Vir 'n dag wens ek jy kon in my hart sien
Werld klas musiek💜🙏proudly South African, the world does get me
Amazing... Woorde met waarde👌
waarom is dit nie in Nederland nie? dit is baaie (erg) goed!
Elke keer wanneer ek die song luister gee dit my moed want eks meer werd. Julle is uitsteekend
Awesome song.... die woorde raak persoonlik aan 'n mens!
I don’t even listen to rap thats how good this is. Has some quality x factor vibes
Briljant! Well done met die beat en veral die lirieke...Soveel meer waarde en gewig as net nog 'n sokkie liedjie! Thanx gents! Dis awesome! Keep it up!
Oh wow!! Wat n awsome song!! Love dit ❤
I can't understand a thing
I regret not listening in afrikaans class
😂😂😂😂😂
Smiley face well your missing out dis ń epic liedjie
🤣🤣🤣🤣🤣
Never too late to learn...
The lyrics are awesome. Was thinking of translating it, but the rap section is so fast I don't know if I have the patience to do so. 🤔
Afrikaans is a beautiful language really. It can often discribe things that one just can't do in English.
Anyone else English and loving the song but still tryna decipher a bunch of it?😅
let me know what parts you want deciphered and I will translate
Ek is mal oor die song....dit raak n nerve elke keer as ek daarna luister
Wow. Dankie....
Lots of love from India 🇮🇳 this is amazing guys
Julle rock. Hierdie liedjie praat met my hart. Dankie julle twee. Het definitief my ondersteuning.
Julle lied is baie gepas op my lewe. Dit help my om te genees. Mag God julle seën. Julle, dis die diepste, pragtigste lied ooit.🤗
bra...what a song.julle deserve fame.eerlik.beste sing en rap wat ek in ages al gehoor het!
Asb kan julle nog musiek op sit ,ek love die musiek .So bly daar is afrikaans rap/sing musiek wat aan jou siel raak.
WOW!!! So mooi, kan nie wag vir nog nie!!
Briljante liedjie.. Se soveel en is soo diep en waar.. Pragtig! * love it
Is mal daaroor ❤️ Kan nie wag om meer te hoor van jul nie!!
Love this song...kan so relate daarmee
Keep em Rolling.
Kind Regards BRASI
Shoe what can i say die lietjie is baie na aan my hart dis powerfull regtig dis asof die lietjie vir my is ek is werd ek weet dit!!julle Rock hierdie song moet ver gaan.
Wow,dis n amazing song.Gaan nog baie bekend word en julle het beslis my ondersteuning.
Lekker man lekker
Dis 'n fantastiese liedtjie ek is soooo mal oor die woorde. Beteken iets vir my.
BRILLIANT WOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Uitstekende song love it love it beyond awesome een van my favorite songs op my lys
Het julle op Toks en Tjops ontdek. Magtig, julle musiek is beter as ‘n warm Pinkster Preek. Ek weet nie eers wat “rap” beteken maar julle musiek is EPIC. Mag jul ondenkbaar suksesvol wees, jul boodskap het my letterlik in trane. Doen meer van dit, awesome 👏🏻 👏🏻👏🏻🙌🏻
Ek ook gister aand, ek het hierdie song gestuur vir vriendin van my wat deur dip gaan en toe stuur sy vir my hulle almal aleen! Net so powerful
What a song!! Love dit
Flipppiiin fantastiese tune!!!! Vibe!!!
Respect uit Rotterdam
02:47 beautiful.. regtig diep woorde .. love love . 🌼🌸
Love die liedjie. Luister hom baie.
Jissssssssssss Manne!! Hard rakend! Julle manne kook! Dankie vir hierdie treffer!! 🩵😉
I LOVE this song! One of the best Afrikaans songs!
genade die liedjie praat met my...... Great work julle. kan trots wees!!!!!!
Hier op 22k views, en ek sien hoe hierdie nog groot gaan gaan.
400+k nader aan 500k op die oomblik
So is lief vir jou en die song CHRIS !!
Lyrics:
Ooh...
Vergewe my, ek weet eks nie perfek nie. Jy sal nie weet nie, hoeveel trane is op my pad. Maak oop jou hart, en trek my nader. Te veel emosies verdrink my in al die spyt.
Ek skree, ek smeek.
Ek soek my hele lank na antwoorde.
Probeer, beheer. Dis buite my reach en my gedagtes brand dood.
Eks vas gedruk, en my hart loop rond. Die lewe draai, maar ek staan my grond. Ek breek die kettings van die wrede weapons.
Met gebroke drome, staan ek op.
Krap aan my hart en speel met my siel.
Verwyder my wens, en vat wat ons deel.
Jy her my gedagtes, jy het my verniel
Daars soveel verskillende draaie, met die games wat ons speel.
Ek het my mind gebruik maar my hart is dom, maak verkeerde keuses.
Vinnger as stop, daars soveel redes.
Tot die son drop, staan ek op my voete. Met my kop om hoog.
Ek is meer werd, as wat my wonde my uitmaak. Ek is meer werd, as wat my storie kan vertel. Ek is meer werd as wat my wonde my uitmaak, ek is meer werd as wat my storie kan vertel.
Ek vergewe jou.
So naby aan perfek dat, lewe nie sin maak. As jy net eendag kan, kom vat my hand. Breek af jou mure, dan bou ons iets wat niemand ooit kan vat.
Sê jy my, wat is ek werd?
Eks moeg vir baklei maar ek hou aan veg.
Eks op my kniee in die kerk, ek skree vir die wolke maar die son bly terg.
Eks moeg vir die metal werk
Dit breek my elke dag en ek weet nie meer hoe om die smile nie, om te voel nie, om te huil nie, om te veg nie.
Ek lewe nie meer soos wat ek op ñ tyd het nie. Ek moet bly veg because the world doesn't get me.
Vat net my hand want ek praat met die spieël. Vra die lewe om hier binne mee te deel.
Dit het my gedagtes, dit het my verniel. Ek ken al die draaie en die games wat ons speel, jy kyk my so asof jy my iets vra.
Almal verdien ñ tweede kans, ja...almal verdien ñ tweede kans.
Gaan jy my judge as jy weet daars vrees in my?
Is ons dan gemaak om vir ons self te baklei?
Vir ñ dag wens ek jy kon in my hart sien.
Moet ñ mens so veg om liefde te verdien?
Ek is meer werd, as wat my wonde my uitmaak. Ek is meer werd, as wat my storie kan vertel. Ek is meer werd as wat my wonde my uitmaak, ek is meer werd as wat my storie kan vertel. x2
As wat my storie kan vertel.
Wow, I'm from the other half of the world, but I can feel it
Nog nooit gehoor van julle nie, maar mag julle musiek julle menswees uitbeeld en die dit wat mense wil hê nie. - Bly erg aan julle self.
Selde praat afrikaanse musiek met my en kletsrym sit my af (jammer dames) maar hierdie liedjie is soos vlerke wat Suid Afrika se musikale toekoms dra. Ek sien uit om julle een dag live te sien 👌🏻
Geen liedjie se woorde meer waar as die woorde nie!!
Wowww love julle songs
... 🤗☺️
This is super cool! On so many levels. Well done.