Thanks refentse I am a young proud black women proud of my language ,raised in a mostly Afrikaans community and i would get teased for loving afrikaans so much ex that Im maybe not black enough.Weet jy wat 'n taal is 'n taal en ek is lief vir Afrikaans en jy gee my nog 'n rede I love your music and it gives us hope.😚mooi stem #musiek/kuns/liefde het geen kluere vir my
Ek is nou 62 jaar en nog nooit n song gehoor wat my so getref het nie. Seker omdat ek stoksielalleen vêr op n plaas woon. Alles in die lewe gaan maar oor liefde. Vra maar vir my. Almal het maar n verhaal om te vertel en ons almal dink ons het die seerste gekry. Liefde en mooi dag vir almal.
Dankie Refentse, you blew me away. Dieselfde soos Thulisile, grootgeword in 'n Afrikaanse gemeenskap, hou van afrikaanse musiek, seergedruk deur stereotipering . Thanks for being an ambassador of a new season
I was raised Afrikaans but I hardly speak it in my day to day life. I love his music, dit remind net wat ñ pragtige taal dit is. Dankie Meneer, jy maak my soms bewoē, maar tog bid ek elke dag in Afrikaans, dis net so lekker om met God te praat in Afrikaans.
No-one: Refentse: I'm about to end racism. No offense, but I personally feel like Refentse is a perfect example of what a south-african should be like, he's humble, honest and honestly this guy is so diverse and caring, not because he speaks afrikaans, but because you can hear that this guy is serious when it comes to his music and the people who listen to it, this is a guy everyone can listen to, and that's fantastic, something we can use to connect other cultures and people.
I'm a black American and been interested in Afrikaans since a teen. I'm 30 now. Seeing this makes me so happy. I really need to try learning the language again. The language is so beautiful.
Besides the language or colour. What a beautiful beautiful privelaged to hear this amazing work from a an amazing artist. I hope you do learn the words... It's worthy of tears and celebration😭
Ek het die hoogste respek vir die seun wat so mooi in ons moedertaal sing, en hy het die vermoeë om mense bymekaar te bring. Toe hy hier in Postmasburg opgetree het, het my kinders saam hom gekuier en hulle het ook dieselfde respek vir hom ontwikkel as ek. Hy is yster en 'n ware Suid Afrikaner soos min.
This song was sent to me by a woman I loved more than anything a few years back now. Makes me think of her every time I hear it. What a beautiful track!
All these comments make me cry, I am proudly Afrikaans but love my friends of other colour we laugh at the same jokes feel the same pain. Love is a universal language, culture makes us different and it is sometimes amusing even the cultural difference between generation. May God bless our Nation. Refentse you are true to a calling and go for it!!! I
Just heard the song from 7de Laan and I just had to come and listen to it. This is the ultimate masterpiece. Racism is coming to an end, slowly but surely. His voice gets to the heart. You are a G.O.A.T Refentse. Big ups to you brother, One love!
Dit is die diepste Afrikaanse stem, woorde en geloof wat ek nog ooit gehoor het. Ek hoop ons hoor meer in 2021. Laat ons almal gesond en glo in God dat ons almal uit die pandemie kom en ons meer van ons kunstenaar hoor. Dankie vir die Reisiger, beteken meer as woorde op media🙏
This is the most beautiful love song. We are all drifters searching for our destinies... Refentse has worded it all. Hy is 'n digter in murg en been. And the voice of an angel.
Refentse, hierdie liedtjie my so geroer. My terug geneem na my pa, hy vandag al 3 jaar oorlede. Maar vir jare my ma gemis na hulle egskeiding, sy liefde nooit verdwyn vir haar nie. Dankie dit is net n finominale liedtjie.
As a Namibian i am very happy that i learned Afrikaans and can speak it fluently now and understand it.....Afrikaans is one of my favorite languages when it comes to music.
Thank you, Refentse! I listened to this track a few dozen times but it still gives me goosebumps :-) This year during lockdown I discovered a love for Afrikaans music - it's what got me through cabin fever, home schooling, working from home and depression. Your music is beautiful and inspires hope and change of heart. You are a great artist, thank you for sharing yourself with all of us
Ons het die album gekry een week na dit vrygestel is...vandag is 20 Januarie 2019 en hy speel steeds in my bakkie...snit 1 tot 12 absoluut fantasties!!! a Fan for life! Well done Refentse - trots om Souid Afrikaans te wees!
I love your music and I always will my family and I are a big fan of your music we love all the music that you make keep up the good work I'm afrikaans to
Vok Refentse jy het n mooi stem, ek wens net meer mense was kleur blind. ek persoonlik sien nie wit of swart ek sien net mense wat struggle van elke kleur ek wens net da almal dit kan sien, ek wens dat kurupsie ons kan verlaat en dat almal van elke kleur in ZA hulle geluk vind
Hoendervleis!!! Die beste song die jaar....by verre!!!! Nee wag sommer die beste song ooit!!! Refentse die het my hart geroer en ek luister nie eers afrikaanse musiek nie!
Een van die mooiste Afrikaanse songs nog. Ek luister glad nie graag na Afrikaanse liedjies nie, maar jou stem...die woorde... die poësie, onbeskryflik mooi en soul touching!
Ek het n geweer teen my kop gehad so paar weke gelede en was in n baie diep gat, en die song laat my aan elke oomblik van daardie tyd in my lewe dink, destructive, verlore, verward, verwyt... Refentse jy sing die seer weg, jy is one in a million, dankie dat jy jou mooi stem met ons deel!
Hierdie liedjie dryf my na trane. Ek is besig om my land te verlaat omdat daar nie meer mense soos jy is nie ou boeta. Ek wens jou alles sterkte toe. Jy is trots Afrikaans en jy is my mense. Dankie vir jou musiek.
Die Pragtigste Woorde en musiek wat ek al in my lewe gehoor het!!! Jys n baieee begaafde, talentvolle jong man!!Jy gaan dit nog baie ver bring!! En jy verdien dit!!
I don't know when ever I listen to this song, it bring tears... Very deep song breathtakingly beautiful vocals... My best Afrikaans artist all support from Namibia 🇳🇦
Had me in tears. Gorgeous voice, wonderful music. This country still holds some amazing gems, exactly what I needed in such a tumultuous time- thank you.
My gosh! Die liedjie praat met my soul! Loving to hear Afrikaans music at its best. You can take the girl out of africa but can never take africa out of the girl :) 🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦 Liefde van Kanada af
Ek sit op ‘n hemel en dink aan die Hemele Weereens besef ek dat ons nie ‘n clue het nie… Alles is alles, en niks is niks. Niks is op soek na alles, En alles is op reis na niks. Sy was ‘n ware illistrasie van God se prag Baie mans het probeer om Haar neer te lê Om Haar om te duik, Maar baie min het probeer om Haar op te tel Wonder waar is Hy…. Waar is Hy…. Ken jy die pad, ek dink ek vol nog altyd jou pad Bruis na die chemie ver van hier Hy verander jou beeld, Maak die Aarde plat vir my lig en boos Tot jy jubel en juig weer Oor jou broer se dood Wêreld wat gaan aan met jou? My Vader sal jou anders onthou Sal jy nog hier wees vir Angels en Minuet Jy gee my hoop! Gee my sig! Ek is moeg gesoek na waar ek hoort Dis voedsel vir my siel gedoop En jy oor my, kom ons rant ek is lief…. Ek verlang na wie ookal jy is En lief vir wat ookal jy doen Want jy hoor my… Maar vanaand net vir vanaand Is jy my Hemel, en ek is jou vloer Reisiger ek's lief vir jou Swerwer ek verlang na jou Ek wil dans in jou reën ek wil sing van jou grond Maar vanaand, soos gister aand Wil ek sweef op die geur van jou bron Vlieg en vlak in dalend hoog Soos tale tonge woel en wal Ek verlang na jou kruine Ek verlang na jou trog Jy gee my hoop! gee my sig! Ek is moeg gesoek na waar ek hoort Dis voedsel vir my siel gedoop En jy hoor my, kom ons rant ek is lief vir jou Ek verlang na wie ookal jy is En lief vir wat ookal jy doen Want jy hoor my… My bos is aan die brand Ek dink my bos is aan die brand Want Hy stuur my na ‘n vreemde plek Dit voel vir vele meer as ek en jy Tog so aleen, nog altyd voel ek so alleen Ek verlang na daairdie bosse plek Ek voel vir vele meer as ek en jy Sal jy bly?
I'm hearing this song for the first time. It was recommended by a stranger on x. I don't remember when last I had goosebumps listening to a song. Wow! I'm blown away.
Jys my inspirasie.. dankie vir jo dtem... fit beteken meer as wat j ooit sal dink... jy gee ons hoop in die allerdiepste duisternis... jou stem maak i groot veeskil in hierdie land van verwoesting en verwar en onsekerheid oor ons self. Dankie dat j opstaan vir als wat ons nog oor het om voor te baklei... jys my HERO REF... hou so aan
Soos n Reisiger...so is ons almal,.. Refentse...jou songs is so diep en, Sielvol,.. so bly dat ek jou songs kon hoor, en luister graag daarna...dankie Baie
Pragtig! Jy's so uitstekend! Ons het SA verlaat voor jy baie bekend geraak het en ons is so ongelooflik mal oor jou musiek. My kinders wat 9 en 8 jaar oud is sing saam en hulle eerste taal is engels - ons almal love jou! Ons mis ons land, maar ons is beter af hier vir ons kinders se toekoms. Ons is in New Zealand en waardeer jou musiek so baie!!!! Liefde en groete van die Frank gesin.
Dis pragtig Rafentse. Jy doen ons taal baie groot eer aan. Ek is in Kanada maar ek wens daar was miljoene Rafentse's soos jy in Suid Afrika. Hulle het dit nodig. Hou aan om sulke mooi musiek te maak.
Hierdie liedjie van jou gee my elke keer hoendervleis en dit maak my verlang na mense wat lankal nie meer in my lewe is nie en "stuur my na n vreemde plek". Baie dankie dat jy jou talent deel.
Kanni ophou luister na jou liefdevolle musiek ni absoluut pragtig dit dring diep in my hart danki vi jou afrikaans opregte waardering dit doen mooi binne my
I am leaving this comment here so that when ever someone likes it I will remeber this amazing song 😌👍🏻
This is probably the most beautiful Afrikaans song I've ever heard.
Thanks refentse I am a young proud black women proud of my language ,raised in a mostly Afrikaans community and i would get teased for loving afrikaans so much ex that Im maybe not black enough.Weet jy wat 'n taal is 'n taal en ek is lief vir Afrikaans en jy gee my nog 'n rede I love your music and it gives us hope.😚mooi stem #musiek/kuns/liefde het geen kluere vir my
Thulinsile...One love sister. Ek is 'n eg boeremeisie en jy het hier presies gese soos dit is
korrek
Dankie vir jou bydrae Thulisile, ons kan almal saam lewe, wit, swart en groen, ons is bewys daarvan.
Wereld wat gaan aan met jou...Mal oor die woorde vd song..
Kan jy my epos asb. Armandtfouche1@gmail.com
Ek is nou 62 jaar en nog nooit n song gehoor wat my so getref het nie. Seker omdat ek stoksielalleen vêr op n plaas woon. Alles in die lewe gaan maar oor liefde. Vra maar vir my. Almal het maar n verhaal om te vertel en ons almal dink ons het die seerste gekry. Liefde en mooi dag vir almal.
Johan Harmse dit is so waar ja maar ander dalk meer as ander sterkte vir jou 🤗🤗🤗
Johan moenie aleen voel nie ek is hier om te gesels! God het niemand gemaak sonder vriende💜
Johan Harmse s
😔
Liefde vir jou ...
Dankie Refentse, you blew me away. Dieselfde soos Thulisile, grootgeword in 'n Afrikaanse gemeenskap, hou van afrikaanse musiek, seergedruk deur stereotipering . Thanks for being an ambassador of a new season
Hy sing so pragtig!
Awesome!
True Moses. Love you brother. It is the sound that brings our hearts together.
Mooi gese!
This is so incredibly beautiful. Refentse, never lose you natural way of singing. You are an incredible asset to the Afrikaans language.
PNHS se koor??
Absoluut!!
Interdaad my man
Jy mag maar SING 😃👏👏👏👏👏💓
I was raised Afrikaans but I hardly speak it in my day to day life. I love his music, dit remind net wat ñ pragtige taal dit is. Dankie Meneer, jy maak my soms bewoē, maar tog bid ek elke dag in Afrikaans, dis net so lekker om met God te praat in Afrikaans.
did they not say god of all tongues in the groot book, bible.
Ek dink dat jy n bietjie meer Afrikaans moet gaan praat. Wees trots op die pragtige taal. Maak dit n deel van jou identifikasie.
Dankie jy is Great hou so aan love it one of the best songs ever
you mean ‘n
What the people not realize is that he can do a lot for the country.
No-one:
Refentse: I'm about to end racism.
No offense, but I personally feel like Refentse is a perfect example of what a south-african should be like, he's humble, honest and honestly this guy is so diverse and caring, not because he speaks afrikaans, but because you can hear that this guy is serious when it comes to his music and the people who listen to it, this is a guy everyone can listen to, and that's fantastic, something we can use to connect other cultures and people.
Yess!!!!!!!!
I agree completely!!!
lol
Refentse I love your music 🎶 you got it 👍
@@kuhle8012 what's so funny?
I'm a black American and been interested in Afrikaans since a teen. I'm 30 now. Seeing this makes me so happy. I really need to try learning the language again. The language is so beautiful.
Im a proud speaker of Afrikaans, but to my great regret my mothertongue is Dutch.
❤
Hey Shikleficks 777. If you want to learn Afrikaans, please let me know. I am a qualified, trained Afrikaans teacher.
@@dutchskyrimgamer.youtube2748 not much difference between Dutch and Afrikaans
Besides the language or colour. What a beautiful beautiful privelaged to hear this amazing work from a an amazing artist. I hope you do learn the words... It's worthy of tears and celebration😭
Dis die beste afrikaanse liedjie wat ek nog ooit gehoor het
ik woon in Vlaandere in Belgie en ontdek onlangs recent Afrikaanse liedjies, die raak mij diep mooi baie mooi
Kontak my en ons kan musiek uitruil.
Hallo , mooi is deze hè? Wat een talent heeft deze jongen. Die stem! Die teksten! WOW.
Heil dank
Fantasies musiek
Brendon 😭
What a lovely song , I first heard it on Campus at Sol-Tech ,I had to shazam it and i play it regularly on RUclips .
Ek het die hoogste respek vir die seun wat so mooi in ons moedertaal sing, en hy het die vermoeë om mense bymekaar te bring. Toe hy hier in Postmasburg opgetree het, het my kinders saam hom gekuier en hulle het ook dieselfde respek vir hom ontwikkel as ek. Hy is yster en 'n ware Suid Afrikaner soos min.
My brother 😢😢😢we love you
Touched my soul. Love from Holland🇳🇱❤️
Don't understand, but my eyes became wet, such a beautiful song
7e laan brought me here, I have been looking for this song.
Beautiful intro❤️❤️❤️
This song was sent to me by a woman I loved more than anything a few years back now. Makes me think of her every time I hear it. What a beautiful track!
All these comments make me cry, I am proudly Afrikaans but love my friends of other colour we laugh at the same jokes feel the same pain. Love is a universal language, culture makes us different and it is sometimes amusing even the cultural difference between generation. May God bless our Nation. Refentse you are true to a calling and go for it!!! I
Just heard the song from 7de Laan and I just had to come and listen to it. This is the ultimate masterpiece. Racism is coming to an end, slowly but surely. His voice gets to the heart. You are a G.O.A.T Refentse. Big ups to you brother, One love!
SAME APPLIES TO ME I HEARD IT FROM 7 de Laan
What's a GCAT?
@@MoiraDelieGreat Of the All Times.
This is African talent at its best. Absolutely love his music
Hierdie praat met my siel! Beautiful!! ❤️❤️ gee my trane van hoop!😘
"Sy was n ware illustrasie van God se prag" mooiste wat ek nog gehoor het hoe om iemand te beskryf....
O ja en awesome song!!! well done Refentse
Diepe betekenis ...baie dankie ...die woorde vat aan mens...💙
wat een mooie melodie en Afrikaans voor een Nederlander klinkt veel poëtischer. al met al schitterend
Ek kan nie genoeg kry van hierdie talentvolle sanger se musiek nie. Pragtige stem, pragtige lirieke en pragtige mens!
Dit is die diepste Afrikaanse stem, woorde en geloof wat ek nog ooit gehoor het. Ek hoop ons hoor meer in 2021. Laat ons almal gesond en glo in God dat ons almal uit die pandemie kom en ons meer van ons kunstenaar hoor. Dankie vir die Reisiger, beteken meer as woorde op media🙏
This is the most beautiful love song. We are all drifters searching for our destinies... Refentse has worded it all. Hy is 'n digter in murg en been. And the voice of an angel.
Although I am a English speaking person, there is nothing more beautiful than a song like this. Love his voice such depth and soul. Love this.
I am CRAZY about this song. It is my favorite Afrikaans song. Thank you for singing this.
Refentse, hierdie liedtjie my so geroer. My terug geneem na my pa, hy vandag al 3 jaar oorlede. Maar vir jare my ma gemis na hulle egskeiding, sy liefde nooit verdwyn vir haar nie. Dankie dit is net n finominale liedtjie.
Ek dra hierdie song an Eddie hills op.
Hy is oorlede na hull hom en sy pa op hull plaas in henneman angeval het.
RIP yster...
Refentse jy is n Nasionale Skat. Jou musiek laat my in my spore stop, luister met bewondering en trots. Dankie, van oom Martin Potgieter.
As a Namibian i am very happy that i learned Afrikaans and can speak it fluently now and understand it.....Afrikaans is one of my favorite languages when it comes to music.
Thank you, Refentse! I listened to this track a few dozen times but it still gives me goosebumps :-) This year during lockdown I discovered a love for Afrikaans music - it's what got me through cabin fever, home schooling, working from home and depression. Your music is beautiful and inspires hope and change of heart. You are a great artist, thank you for sharing yourself with all of us
Nambia ek het ok jou song Al 1000 keer geluister
Ons het die album gekry een week na dit vrygestel is...vandag is 20 Januarie 2019 en hy speel steeds in my bakkie...snit 1 tot 12 absoluut fantasties!!! a Fan for life! Well done Refentse - trots om Souid Afrikaans te wees!
Mooi
Amen
The most beautiful Afrikaans song I've heard. Well done brother!!! Much love!
The guy is simply amazing.hy het afrikaans gespreek.
in tears. What an amazing artist.
Jy sing kwaai Boeta. Altyd lekker om jou op my playlist te luister. Goeie musiek. Dankie.
I love your music and I always will my family and I are a big fan of your music we love all the music that you make keep up the good work I'm afrikaans to
If i close my eyes, listen to this voice, i see a story thats deep, you a blessed with a unique talent
Vok Refentse jy het n mooi stem, ek wens net meer mense was kleur blind. ek persoonlik sien nie wit of swart ek sien net mense wat struggle van elke kleur ek wens net da almal dit kan sien, ek wens dat kurupsie ons kan verlaat en dat almal van elke kleur in ZA hulle geluk vind
This song moved my soul and I didn't understand a word. Thank goodness for stumbling across RSG! Stunning!!!
Hoendervleis!!! Die beste song die jaar....by verre!!!! Nee wag sommer die beste song ooit!!! Refentse die het my hart geroer en ek luister nie eers afrikaanse musiek nie!
Dit is een uit n duisend
Stem
stem saam, die song roer my, en ek lewe nou in nederland, maar die laat my erg verlang. Die song is tydloos
My favorite song. Repeated this song 20 times this weekend!
How beautiful is South Africa, a black guy singing Afrikaans and a English guy shares his song ...
Your voice is amazing, and even though I can't understand your words, the emotional quality of your singing is heartfelt.
Thank you, Refentse...from Texas, USA.
Een van die mooiste Afrikaanse songs nog. Ek luister glad nie graag na Afrikaanse liedjies nie, maar jou stem...die woorde...
die poësie, onbeskryflik mooi en soul touching!
ik als Nederlander heb dat met Nederlandse muziek ik luister die liever niet. maar deze song is van een andere level. God bless from the Netherlands
Wow Awesome awesome liedjie. Een van die mooiste afrikaanse liedere wat nog gehoor het, raak aan mens se binneste, en gee n mens knop in die keel.
ek stem....
Ek het n geweer teen my kop gehad so paar weke gelede en was in n baie diep gat, en die song laat my aan elke oomblik van daardie tyd in my lewe dink, destructive, verlore, verward, verwyt... Refentse jy sing die seer weg, jy is one in a million, dankie dat jy jou mooi stem met ons deel!
weet die wat jou lief het sal jou vir aaltyd mis ,hoop jy is gesond en goed daar waar jy is
Wiaan, jy is beste van sterk staan. Jy, kan uit die gat klim. Kyk op, God het jou lief. Sterkte Maria du Preez. ❤
Refentse dankie vir wie jy is dankie dat jy so n mooi hart van goud het jou persoonlikheid is onbeskryflik mooi en al jou musiek is n meesterstuk ❤
In my opinion one of the best South African artist would love to meet him in person very much
1st time hearing of this song and gentleman from the UK. BOET JY MAAK MY HARTSEER VIR SUID AFRIKA. Lekker stem, baie dankie boeta.
Hierdie liedjie dryf my na trane. Ek is besig om my land te verlaat omdat daar nie meer mense soos jy is nie ou boeta. Ek wens jou alles sterkte toe. Jy is trots Afrikaans en jy is my mense. Dankie vir jou musiek.
Die Pragtigste Woorde en musiek wat ek al in my lewe gehoor het!!! Jys n baieee begaafde, talentvolle jong man!!Jy gaan dit nog baie ver bring!! En jy verdien dit!!
I don't know when ever I listen to this song, it bring tears... Very deep song breathtakingly beautiful vocals... My best Afrikaans artist all support from Namibia 🇳🇦
Had me in tears. Gorgeous voice, wonderful music.
This country still holds some amazing gems, exactly what I needed in such a tumultuous time- thank you.
Beste Afrikaanse Liedtjie nog OOIT! In al die 700 jaar!
bucket-list item: ontmoet vir Refentse. Luister sy musiek tot vervelens toe maar word nie moeg daarvoor nie... #talent pure-prag!
My gosh! Die liedjie praat met my soul! Loving to hear Afrikaans music at its best. You can take the girl out of africa but can never take africa out of the girl :) 🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦 Liefde van Kanada af
Om eerlik te wees. Ek luister nie baie Afrikaanse musiek nie. Maar hierdie is BEAUTIFUL. Mag dalk net my mind change. Jy sing amazing
Ek stem afrikaanse musiek is nou nie vir my maar dit is n goeie song
Weet jy x n rock mal ....nooit van Afrikaanse music gehou nie...maar die man en Elandre se Lyn ...Foken wow!!! en Jan Blom se nuuste wow wow .
Stem 100% saam. Die is amazing, hoendervleis mooi.
Amazing song. I can't get enough
Hierdie song is BELAGLIK mooi‼️‼️‼️👌🏼👌🏼👌🏼👌🏼💯💯💯💯❤️❤️❤️❤️🔥🔥🔥🔥
2022 en ek is nog steeds hier! Thank you Refentse for this amazing song!
Itz 2023...nd this song is still timeless....legendary 🔥 👌 💯
Hierdie is my hou vas liedjie... dit help my om vas te hou aan die mooi en die hoop en wanneer die lewe lelik raak..
die emosie wow!!!!! min sal verstaan en min sal wil verstaan.. refentse jys n uitsondering!!! lieffde is wat dit is..
Dit is al soos my 25 ste keer ek die song luister ,,,,,, awesome
Ek sit op ‘n hemel en dink aan die Hemele
Weereens besef ek dat ons nie ‘n clue het nie…
Alles is alles, en niks is niks. Niks is op soek na alles,
En alles is op reis na niks.
Sy was ‘n ware illistrasie van God se prag
Baie mans het probeer om Haar neer te lê
Om Haar om te duik,
Maar baie min het probeer om Haar op te tel
Wonder waar is Hy…. Waar is Hy….
Ken jy die pad, ek dink ek vol nog altyd jou pad
Bruis na die chemie ver van hier
Hy verander jou beeld,
Maak die Aarde plat vir my lig en boos
Tot jy jubel en juig weer
Oor jou broer se dood
Wêreld wat gaan aan met jou?
My Vader sal jou anders onthou
Sal jy nog hier wees vir Angels en Minuet
Jy gee my hoop! Gee my sig!
Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
Dis voedsel vir my siel gedoop
En jy oor my, kom ons rant ek is lief….
Ek verlang na wie ookal jy is
En lief vir wat ookal jy doen
Want jy hoor my…
Maar vanaand net vir vanaand
Is jy my Hemel, en ek is jou vloer
Reisiger ek's lief vir jou
Swerwer ek verlang na jou
Ek wil dans in jou reën ek wil sing van jou grond
Maar vanaand, soos gister aand
Wil ek sweef op die geur van jou bron
Vlieg en vlak in dalend hoog
Soos tale tonge woel en wal
Ek verlang na jou kruine
Ek verlang na jou trog
Jy gee my hoop! gee my sig!
Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
Dis voedsel vir my siel gedoop
En jy hoor my, kom ons rant
ek is lief vir jou
Ek verlang na wie ookal jy is
En lief vir wat ookal jy doen
Want jy hoor my…
My bos is aan die brand
Ek dink my bos is aan die brand
Want Hy stuur my na ‘n vreemde plek
Dit voel vir vele meer as ek en jy
Tog so aleen, nog altyd voel ek so alleen
Ek verlang na daairdie bosse plek
Ek voel vir vele meer as ek en jy
Sal jy bly?
Baie dankie!
❤❤❤
I'm hearing this song for the first time. It was recommended by a stranger on x. I don't remember when last I had goosebumps listening to a song. Wow! I'm blown away.
Jys my inspirasie.. dankie vir jo dtem... fit beteken meer as wat j ooit sal dink... jy gee ons hoop in die allerdiepste duisternis... jou stem maak i groot veeskil in hierdie land van verwoesting en verwar en onsekerheid oor ons self. Dankie dat j opstaan vir als wat ons nog oor het om voor te baklei... jys my HERO REF... hou so aan
Definief die Afrikaanse "Song of the Year" vir 2018
100 %
@@brandonslater5684 van die dekade!!
Jacaranda fm...
Stunning artist, great music, beautiful lyrics, fabulous voice. Im a huge fan. 🎉
Baie dankie vir so 'n goeie verhaal en uitbeelding. Jou stem bring die vreugde en die diepte om daarna met lus te kyk en luister.
Soos n Reisiger...so is ons almal,..
Refentse...jou songs is so diep en, Sielvol,..
so bly dat ek jou songs kon hoor, en luister graag daarna...dankie Baie
Refentse, may you never ever lose your Human voice .... may you have always enough of everything. #proudfan
Ag Liewe Here...kon die tranedal nie keer nie....Onbeskryflik Mooi!!
Refentse, jou song en jou stem maak my voel opreis na die hemel! Jy is amazing! Well done met hierdie song! Dis fantasties,,,:-)
Pragtig! Jy's so uitstekend! Ons het SA verlaat voor jy baie bekend geraak het en ons is so ongelooflik mal oor jou musiek. My kinders wat 9 en 8 jaar oud is sing saam en hulle eerste taal is engels - ons almal love jou! Ons mis ons land, maar ons is beter af hier vir ons kinders se toekoms. Ons is in New Zealand en waardeer jou musiek so baie!!!! Liefde en groete van die Frank gesin.
Dis pragtig Rafentse. Jy doen ons taal baie groot eer aan. Ek is in Kanada maar ek wens daar was miljoene Rafentse's soos jy in Suid Afrika. Hulle het dit nodig. Hou aan om sulke mooi musiek te maak.
Sjoe hierdie man kan nou vir jou Afrikaans sing I Salute You jy maak Afrikaans trots
Hartsnare vriend, puik ! Ware woorde wat mense nou kan sien en voel. Seëninge vir jou.
Dis so mooi!
Lani du Plessis 🤣
Rise up South Africa. Viva. Amandla.
Jy is ONGELOOFLIK! Een van die songs wat my snot en trane laat huil elke keer as ek dit hoor...EN ONS IS ALMAL MAAR NET REISIGERS.
Hierdie liedjie van jou gee my elke keer hoendervleis en dit maak my verlang na mense wat lankal nie meer in my lewe is nie en "stuur my na n vreemde plek". Baie dankie dat jy jou talent deel.
Refentse, jou stem tref mens tot in die dieptes wat jy al vergeet het daar was. Baie treffend, en baie mooi!
my broer refentse. Jys 'n legend. Dankie vir die song. Wat 'n treffer. JY mag maar......
This song is just so beautiful! You have an amazing voice and are very talented!
Liewe hemel Refentse!!! Jy praat absoluut met mens se siel!! God Bless!
beautiful song. broke my heart watching it.
Amazing brother,I'm proud of you,imnandi ingoma yakho.
Absoluut pragtig Refentse, wat n stem, wat n talent. Dankie, seëninge vir jou💐
Whow whow whow... WAT N FANTASTIESE LIEDJIE . REFENTSE HOU SO AAN JY GAAN DIT NOG VER MAAK
Kanni ophou luister na jou liefdevolle musiek ni absoluut pragtig dit dring diep in my hart danki vi jou afrikaans opregte waardering dit doen mooi binne my
Wow, jou stem. Man crush everyday. 🙌
Fokken mooi! kan niks anders se nie