Pasella | 28 Maart 2018

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 мар 2018
  • Hierdie week slaan Pasella af op die golfbaan. Paul verloor 'n puikie teen twee klein, maar talentvolle golfspelers. Melinda kuier op die plaas in Koster saam met vroue LPGA-speler, Bertine Strauss en Viljé vat die yster saam met die voormalige wêreldkampioen parapleeg-golfer, Ben van Zyl.
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 1