Pasella | Mila Guy | Meerkat Maantuig | Andre Schwartz | 14 Maart 2018

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 мар 2018
  • Hierdie week op Pasella loer ons in by die aktrise, Mila Guy en ontmoet haar familie en ewe bekende woonstelmaat. Ons laat die honde huil tydens 'n plaas kuier saam met die sanger, Andre Schwartz en sy ma, Ina en ons kuier saam met die regisseur en jong stêr van die nuwe film, Meerkat Maantuig.
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 1