Skote klap daagliks

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 май 2019
  • Port Elizabeth, 29 Mei 2019 - Dit lyk of gepeupelreg aan die toeneem is in Port Elizabeth. 'n Video van gewapende inwoners wat in die strate van die woongebied Helenvale loop, word op sosiale media versprei. Hulle beweer hulle bied weerstand teen bendegeweld. Woensdagoggend moes 'n eNuus-span vir hulle lewens vlug toe hulle daar aangeval is.

Комментарии •