oo ok jammer ek dog net dis net iemand ander want jy kry mos ander mense wat n channel maak dan act hulle dat di youtube channel iemand famous sinne is maar anyway jou stem is awesome ek hou van jou songs en lekker dag verder. btw ek is van suid afrika maar ons het getrek hier na Qatar toe (naby Dubai)
wanneer was die as ek mag vra??
oo ok hahah is jy die regte leah of net jou youtube channel se naam??
en ek is 15 btw