Antoinette Pienaar op Theefontein video 5

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • Werfwerk is meer as net diere versorg en jou omgewing regruk, vertel Antoinette Pienaar van Theefontein in vandag se video. Jy gebruik ook al jou sintuie om jouself te reguleer.
    Ons plaas élke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette. Hierdie video’s is ook beskikbaar op ons webtuiste www.bruis.co.za en Facebook.

Комментарии • 4

  • @HannetjieEsterhuyse-tv1hy
    @HannetjieEsterhuyse-tv1hy 3 месяца назад +2

    Dit voel vir my al asof ons twee sielsgenote kan wees. Dit sal vir my 'n blye dag wees om jou raak te loop.

  • @VanessaBadenhorst
    @VanessaBadenhorst 2 месяца назад

    Sielskos❤

  • @JohnitaleRoux-td8nh
    @JohnitaleRoux-td8nh 2 месяца назад

    Wat 'n lieflike juweel hier op RUclips van Antoinette se wyshede --- so grondig geAARD en blink geslyp in die ondeurgrondelike skat wat Oom Johannes deur haar vir ons aangee, sonderling soos 'n Karoo-komeet.
    En wat 'n vonds ook vir Afrikaans. Teen die slot van hierdie episode, met die verwysing na die swaar dinge wat mens in die lewe "oorkom", kan slegs 'n klemverskuiwing in dieselfde woord dit vaartbelyn opklaar dat 'n mens dit wat jy "OORkom" kan "oorKOM"!

  • @GehrdaOlivier
    @GehrdaOlivier 2 месяца назад

    Ai wens ek kon net1dag saam met haar deurbring!