Bruis - Afrikaanse tydskrif
Bruis - Afrikaanse tydskrif
  • Видео 50
  • Просмотров 139 939
Antoinette Pienaar op Theefontein video 18
DIE MÔRESTOND HET GOUD IN DIE MOND:
Noudat die oggende bietjie warmer is, stap Antoinette Pienaar soggens op haar werf en voel hoe die môrestond se goud oor haar breek.
Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif.
Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za.
Geniet die video!
Просмотров: 422

Видео

Antoinette Pienaar op Theefontein video 17
Просмотров 54121 час назад
STILTE SE WOORDESKAT: Antoinette Pienaar vertel toe sy ná Bruis se onlangse kuierdag in die Kaap weer terug is op Theefontein, het sy opnuut besef dat stilte sy eie woordeskat het. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet ...
Antoinette Pienaar op Theefontein video 16
Просмотров 96914 дней назад
IS NUL WERKLIK NIKS? Die afgelope tyd wonder Antoinette Pienaar van Theefontein of nul werklik niks is… Want as jy deur nul kyk, sien jy wat jy móét sien. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet die video!
Antoinette Pienaar op Theefontein video 15
Просмотров 78721 день назад
KAIINGS: Wie van julle ken kaiings? Daardie lekker stukkies uitgebrande vet… Wel, dis iets waarvoor Antoinette Pienaar haar voortande sal gee, bieg sy. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet die video!
Antoinette Pienaar op Theefontein video 14
Просмотров 777Месяц назад
TINKTINKIE OP DIE STOEP: Die afgelope twee, drie weke is daar ‘n bedrywige tinktinkie op Antoinette Pienaar se stoep op Theefontein. En sy wonder of dit regtig die beste plek is vir dié voëltjie om te sing… Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info...
Antoinette Pienaar op Theefontein video 13
Просмотров 1 тыс.Месяц назад
PERSKEBLOEISELS: Vir nou geniet Antoinette Pienaar die sagte bloeisels van haar perskeboom op Theefontein… met die hoop dat sy vanjaar weer lekker perskes van dié boom sal kan eet. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet ...
Antoinette Pienaar op Theefontein video 12
Просмотров 1,4 тыс.Месяц назад
MOOI WEER EN WARM: As daar nou één ding is wat jy nié vir ‘n boer moet sê nie, is dit “mooi weer en warm”. Want dit beteken net mooi niks nie, sê Antoinette Pienaar van Theefontein. Sy deel wenke hoe om die weer te lees. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Anto...
Antoinette Pienaar op Theefontein video 11
Просмотров 1,2 тыс.Месяц назад
HUISBROOD: Antoinette Pienaar het grootgeword met haar ma se huisbrood, maar eers toe sy op Theefontein kom, het sy sélf die kuns van broodbak bemeester. Oom Johannes het geglo as jy begin knie, moet jy heilige gedagtes in jou kop hê, vertel sy. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskr...
Antoinette Pienaar op Theefontein video 10
Просмотров 973Месяц назад
KLIPKRALE: As daar nou een ding is wat Antoinette Pienaar se hart laat bokspring, is dit klipkrale… maak nie saak of dit hier en daar al ‘n bietjie stukkend is nie. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet die video!
Antoinette Pienaar op Theefontein video 9
Просмотров 1,6 тыс.2 месяца назад
BLOM WAAR JY GEPLANT WORD: Antoinette Pienaar sê sy verbaas haar so aan ons mensdom wat so maklik ontevrede is met goeters… en dit is enigiets van jou hare wat te dun is of jou neus wat te krom is. Maar dan kom jy tot inkeer, en jy blom waar jy geplant is. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrika...
Antoinette Pienaar op Theefontein video 8
Просмотров 1 тыс.2 месяца назад
SKOONHEID VAN WOORDE: In vandag se video gesels Antoinette Pienaar van Theefontein oor die impak wat haar mamma se liefde vir woorde op haar gehad het. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet die video!
Antoinette Pienaar op Theefontein video 7
Просмотров 1,4 тыс.2 месяца назад
BLOEKOMBOOM: As daar nou een ding is waaroor Antoinette Pienaar van Theefontein graag ‘n gedig wil skryf of ‘n musiekstuk wil komponeer, dan is dit die bloekomboom. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad en ons webtuiste www.bruis.co.za. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet die video!
Antoinette Pienaar op Theefontein video 6
Просмотров 1,5 тыс.2 месяца назад
VUUR: Vuur het ‘n betowering van sy eie. In vandag se video deel Antoinette Pienaar van Theefontein haar liefde vir vuur met ons. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en RUclips-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za Geniet die video!
Antoinette Pienaar op Theefontein video 5
Просмотров 1,3 тыс.3 месяца назад
Werfwerk is meer as net diere versorg en jou omgewing regruk, vertel Antoinette Pienaar van Theefontein in vandag se video. Jy gebruik ook al jou sintuie om jouself te reguleer. Ons plaas élke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette. Hierdie video’s is ook beskikbaar op ons webtuiste www.bruis.co.za en Facebook.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
Просмотров 4,6 тыс.3 месяца назад
As daar nou een ding is waaroor Antoinette Pienaar van Theefontein droom, is dit om een oggend die voordeur oop te maak en daar lê ‘n boksie wense vir haar en wag. In vandag se video vertel sy juis hoe haar ma vir haar en haar susters kleintyd stories gelees het en al die vreemde wense wat die karakters gemaak het. Ons plaas élke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette. Hierdie video’s is ook beski...
Antoinette Pienaar op Theefontein video 3
Просмотров 1,8 тыс.3 месяца назад
Antoinette Pienaar op Theefontein video 3
Vinette Ebrahim
Просмотров 913 месяца назад
Vinette Ebrahim
Antoinette Pienaar op Theefontein video 2
Просмотров 1,8 тыс.3 месяца назад
Antoinette Pienaar op Theefontein video 2
Antoinette Pienaar op Theefontein video 1
Просмотров 3,4 тыс.3 месяца назад
Antoinette Pienaar op Theefontein video 1
Regardt van den Bergh gesels oor sy nuwe projek
Просмотров 1415 месяцев назад
Regardt van den Bergh gesels oor sy nuwe projek
Podsendings met Hein Kruger
Просмотров 375 месяцев назад
Podsendings met Hein Kruger
Sonja Herholdt
Просмотров 4802 года назад
Sonja Herholdt
Amore Bekker
Просмотров 1672 года назад
Amore Bekker
Johan Stemmet
Просмотров 1,8 тыс.2 года назад
Johan Stemmet
Carike Keuzenkamp
Просмотров 4,5 тыс.2 года назад
Carike Keuzenkamp
Bruis inspireer Amore!
Просмотров 4073 года назад
Bruis inspireer Amore!
Cedwyn Joel
Просмотров 1,4 тыс.3 года назад
Cedwyn Joel
Hans Strydom 3
Просмотров 15 тыс.3 года назад
Hans Strydom 3
Hans Strydom 2
Просмотров 16 тыс.3 года назад
Hans Strydom 2
Hans Strydom 1
Просмотров 21 тыс.3 года назад
Hans Strydom 1

Комментарии

  • @natasjhaswanepoel9432
    @natasjhaswanepoel9432 2 дня назад

    Inspirerende boodskap, dankie!❤

  • @Manda-zf3qi
    @Manda-zf3qi 2 дня назад

    Die tannie het 'n slag met woorde. "Dankie dat my skoene vol is en my bed leeg." Wow! Nog nooit gehoor dat iemand op só 'n manier vir die Here dankie sê dat sy vandag kon opstaan nie. 😊

  • @RockyDempers
    @RockyDempers 2 дня назад

    Wow😍dis Die Mooieste Beskrywing vn Hoe n Nuwe dag gebore word. Antoinette Het net Daai Stem en Woorde om mens met Nuwe oe na Alles om jou te laat kyk en voel...en Ervaar. Dankie Bruis...Dankie Antoinette...Dankie aan ons Almagtige SKEPPER EN VERLOSSER Yahusha...vir mense Soos Julle.

  • @Stroopy-ud8xn
    @Stroopy-ud8xn 2 дня назад

    Baie dankie voor deze cadeautje.

  • @sandragrobler2957
    @sandragrobler2957 2 дня назад

    Pragtig! Dankie Antoinette.

  • @valsables5299
    @valsables5299 5 дней назад

    OU SEXY TANNIE

  • @JoyceEls
    @JoyceEls 6 дней назад

    Pragtig

  • @felicityphilander1814
    @felicityphilander1814 9 дней назад

    Die Woord leer ons oor die stilte, dankie Antoinette dat jy dit so ontsaglik mooi beskryf. Dit is wat die mens nodig het.

  • @marinavandermerwe7103
    @marinavandermerwe7103 9 дней назад

    Antionette ek kan ure na jou luister....ek voel die kalmte en stilte in jou stem ❤🙏

  • @danietamouton7586
    @danietamouton7586 9 дней назад

    Jou stem bring kalmte oor my.

  • @martha44290
    @martha44290 9 дней назад

    Dankie liewe Antoinette. Dis pragtig..

  • @MarinaFPeres
    @MarinaFPeres 9 дней назад

    Gostaria muito de entender! Preciso de legendas!😢 ❤

  • @joannebedford2695
    @joannebedford2695 9 дней назад

    Die mooiste woorde which only you can verbalise in such beautiful poetry

  • @Stroopy-ud8xn
    @Stroopy-ud8xn 9 дней назад

    Fantastische! Ik kan uren lang naar jouw verhalen luisteren. Groetens uit Nederland

  • @sannamagranna6552
    @sannamagranna6552 9 дней назад

    Ek lief jou Antionette. Ek hoor jou stilte, en smag daarna.

  •  11 дней назад

    Pragtig 🎉❤😂

  •  11 дней назад

    Pragtig 🎉😂❤

  •  11 дней назад

    Pragtig 🎉❤😂

  •  11 дней назад

    Pragtige boodskap 🎉❤

  • @marteleenlombard3884
    @marteleenlombard3884 14 дней назад

    Dankie dat jy hierdie stukkie goud met almal kom deel het😊

  • @natasjhaswanepoel9432
    @natasjhaswanepoel9432 16 дней назад

    Wow! Dankie ❤

  • @sannamagranna6552
    @sannamagranna6552 16 дней назад

    🌼

  • @nicinaude6189
    @nicinaude6189 16 дней назад

    Profound message! Baie dankie, Antoinette, vir hierdie stukkie wysheid. Waardeer jou. ❤❤❤

  • @martha44290
    @martha44290 16 дней назад

    Antoinette. Baie dankie 💛

  • @MarithaPienaar
    @MarithaPienaar 16 дней назад

    Wat n waardevolle boodskap baie dankie Antionette!

  • @isabelvandeventer1600
    @isabelvandeventer1600 16 дней назад

    Dankie. Dit is 'n boodskappie vir 'n ieder en elk. ❤

  • @pierrenemolander4446
    @pierrenemolander4446 18 дней назад

    I enjoy your Stories because I Grew up in Beaufort West Africa 😂❤❤❤

  • @joannebedford2695
    @joannebedford2695 20 дней назад

    Beautiful

  • @natasjhaswanepoel9432
    @natasjhaswanepoel9432 20 дней назад

    Wonderlik!!❤

  • @natasjhaswanepoel9432
    @natasjhaswanepoel9432 21 день назад

    Wat n mooi storie!❤

  • @daleneoberholster125
    @daleneoberholster125 23 дня назад

    Ag mens, nou so lus vir kaiings! Karoo-kaiings.

  • @HannetjieEsterhuyse-tv1hy
    @HannetjieEsterhuyse-tv1hy 23 дня назад

    Ai, en wat dan nou van mieliepap en kaiings! Koningskos! Jy vertel so mooi, voel vir my asof ek daar by jou sit en ons twee geniet die kaiings saam!

  • @ElizeRoos-c7m
    @ElizeRoos-c7m 23 дня назад

    Hoe lekker het ek nou gelag 😂😂. Dankie vir jou wonderlike "vertel" talent.

  • @Stroopy-ud8xn
    @Stroopy-ud8xn 23 дня назад

    😂😂😂 na de longdrop rennen. Ja, ja, lachen. Ek is nederlandse maar hou zo veel van jouw Afrikaans. Beautiful

  • @HennieWilmaJacobs
    @HennieWilmaJacobs 23 дня назад

    Goeiemôre. My lus val nou op die grond vir kaiings. My ma het altyd suurkaiings gemaak op die plaas in carnarvon. Nou is dit nog net waarvan ek kan droom...en wat van die sagte vet met gouestroop op vars gebakte brood...😅😅🎉❤❤❤

  • @benitaferreira7946
    @benitaferreira7946 23 дня назад

    Antoinette jy het my dag gemaak .... mens ek lag alte lekker ... hierdie video is priceless 🤣 ❤❤❤

  • @Justme0243
    @Justme0243 23 дня назад

    Kan ure na jou luister❤❤😊

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 23 дня назад

    My moer!!! Nou weet ek ook hoe lyk die tannie van die radio (RSG)... 😂😂😂

  • @joannebedford2695
    @joannebedford2695 25 дней назад

    I love the way in which you live your life

  • @mmvm562
    @mmvm562 27 дней назад

    Subtitles please ...we love you and would like to understand every word you say,every thought..❤

  • @manuelabeas3720
    @manuelabeas3720 28 дней назад

    Por favor pongan traducción

  • @hanafri8
    @hanafri8 29 дней назад

    So ń mooi stories oor die pragtige tinktinkies ❤Net so jammer van die katte,voëltjies se grootste vyand.

  • @judithmitchellthedevotedlu3087
    @judithmitchellthedevotedlu3087 29 дней назад

    Oo jene, ek sit nou hier in Australie en kannie wag vir die vervolgverhaal van die Tingtinkie nie. Groetenis. 🐦🥰

  • @felicityphilander1814
    @felicityphilander1814 Месяц назад

    Ai Antoinette watter mooi storie, met soveel deernis, vir 'n "nietige" voëltjie. Tinktinkie so groot binne God se Skepping.❤

  • @sandragrobler2957
    @sandragrobler2957 Месяц назад

    Jou videos bring my soveel vreugde❤

  • @HennieWilmaJacobs
    @HennieWilmaJacobs Месяц назад

    Gee vir daardie tinktinkie fyn gerasperde kaas. Hul is gek daaroor. My vrou spandeer elke maand rande aan kaas vir haar tinktinkie kinders❤😂

  • @martha44290
    @martha44290 Месяц назад

    Dankie Antoinette. Dis pragtig. Ek wag ook nou..

  • @Stroopy-ud8xn
    @Stroopy-ud8xn Месяц назад

    Ik hou zo veel van jouw verhalen. Goetjes van nederland❤️💕

  • @zaccariamonica8302
    @zaccariamonica8302 Месяц назад

    Mi interessa tantissimo questo video come gli altri ma non c'è purtroppo la traduzione in italiano. È possibile averla?🙏

  • @estellemclachlan9786
    @estellemclachlan9786 Месяц назад

    Kosbaar Antoinette - baie dankie!