lekker my maat nice video. Net n jammer my video het geflop en kanni hom op sit nie. Maar danki vir n lekker harties trip ons maak gou weer so en dan vang ons daai VETTIES.
Ek stem soos ek elke keer se en ek sal dit bly se die dag of naweek kom wat ons net nie gaan stil sit nie en sukkel om stokke ini water te hou dankie dat jy saam geniet het volgende keer vang ons dikkes
Mooi vis Adriaan, jy vra oor die lugdruk ek glo in n lugdruk net voor hy begin styg, my ideale lugdruk is 1011-1012, n inkomende front is gewoontlik die beste tyd vir die vis om te byt want jy kry 99% van die tyd n lae druk stelsel voor die front en dan weer hoe druk na die front
Asking for advice from any knowledgeable anglers. 🙏 What is the Carp fishing like right near the Dam wall itself? Is it worth renting accommodation on the water near the Dam wall?
more julle , nice video . ek wil iets vra , ek virjaar die 1ste september , en wil graag die naweek gaan visvang die hele naweek , ek is nuut in gauteng springs area van kzn af en ken nie die damme hier rond nie , ek gebruik n bait boat en het kids en vroutjie so erens met geriewe vir hulle , wat stel jy voor
Goeie dag roodeolaat dam het n paar gedeeltes waar jy kan kamp wat leke geriewe het,jy is redelik naby vaaldam en daar is baie oewers wat ook baie nice geriewe het jy kan net vir google vra vir al die spots rondom vaaldam vra dan gooi hy vir jou als uit,hier by ons is hartbeespoort en dan roodekoppies dam maar as jy wil ry dan kan ek roodekoppies aanbeveel en die oewer sal dan dennekruin wees kom baie mooi vis uit al drie 20kg visse op daai oewer uitgekom en die ablusie is mooi skoon en veilig daar,maar jy kan my whatsapp op 0769376821 as jy wil gesels.
@@freshwaterturks ja was op die oewer gebly by my friend was so kwaad jy wil nie weet wat het uit hierdie mond gekom nie sal n maand moet bid om vegewe te word leke dag verder mata en jou gesin
Nice video my man en baie geluk met mooi vis wat jy gevang het
Baie geluk meneer.jy skop ,baie dankie vir nog n puik video en sessie.
Jou hemp is amper klaar ek kort net jou tel nr asb sal jy vir my aanstuur.
Well done op nog n mooi video yster! En welkom by RoboCarp! Trots op jou!
Baie dankie vir die nuwe geleentheid sal net my beste gee elke keer as ons gaan vis
@@freshwaterturks Ek weet! Groot dinge vorentoe oppad 💪🏼
Lekker Adriaan sien julle binnekort weer.
Thanks ryan hopelik kom join jy ons daar vir n sessie sal awsme wees
Dankie vir video gaan self harties aan pak van 10 julie by voelpark vir van🎣🏴☠️👍
Sterkte johnny stywe lyne is n plesier om dit vir almal daar buite te sit.
Awsome bud. I see you got a new shit on with a different front also winter you need to keep a OBS close by 😂
Same shirt new desighn on its way,thanks for the shout out but we do not drink at all just coffy to keep us warm.
lekker my maat nice video. Net n jammer my video het geflop en kanni hom op sit nie. Maar danki vir n lekker harties trip ons maak gou weer so en dan vang ons daai VETTIES.
Ek stem soos ek elke keer se en ek sal dit bly se die dag of naweek kom wat ons net nie gaan stil sit nie en sukkel om stokke ini water te hou dankie dat jy saam geniet het volgende keer vang ons dikkes
Mooi vis Adriaan, jy vra oor die lugdruk ek glo in n lugdruk net voor hy begin styg, my ideale lugdruk is 1011-1012, n inkomende front is gewoontlik die beste tyd vir die vis om te byt want jy kry 99% van die tyd n lae druk stelsel voor die front en dan weer hoe druk na die front
Dankie vir die info neil sal beslis kyk na dit
@@freshwaterturks tyd vir dai 40lb by Rodekoppies nou
Welkom in robocarp
Asking for advice from any knowledgeable anglers. 🙏 What is the Carp fishing like right near the Dam wall itself? Is it worth renting accommodation on the water near the Dam wall?
more julle , nice video . ek wil iets vra , ek virjaar die 1ste september , en wil graag die naweek gaan visvang die hele naweek , ek is nuut in gauteng springs area van kzn af en ken nie die damme hier rond nie , ek gebruik n bait boat en het kids en vroutjie so erens met geriewe vir hulle , wat stel jy voor
Goeie dag roodeolaat dam het n paar gedeeltes waar jy kan kamp wat leke geriewe het,jy is redelik naby vaaldam en daar is baie oewers wat ook baie nice geriewe het jy kan net vir google vra vir al die spots rondom vaaldam vra dan gooi hy vir jou als uit,hier by ons is hartbeespoort en dan roodekoppies dam maar as jy wil ry dan kan ek roodekoppies aanbeveel en die oewer sal dan dennekruin wees kom baie mooi vis uit al drie 20kg visse op daai oewer uitgekom en die ablusie is mooi skoon en veilig daar,maar jy kan my whatsapp op 0769376821 as jy wil gesels.
Hi boeta adriaan hier jy beter groot vis vang
Ek het ja maar ongelukkig was dit net die een gewees maar ek glo elke keer as ek uitgaan om groot en baie van hulle te kan vang.
Ek will net hoor of jule betaal daar kan enige iemand soentoe gan
Dis leke Adriaan ek was by bronkorspruit by n estate die gras was so baie kon nie eers lyne ingooi nie
Dis nie leke nie ek gehoor daai dam is besig om baie agteruit te gaan met al die lang gras en hiasinte daar
@@freshwaterturks ja was op die oewer gebly by my friend was so kwaad jy wil nie weet wat het uit hierdie mond gekom nie sal n maand moet bid om vegewe te word leke dag verder mata en jou gesin
Jou hemp is amper klaar kan jy asb jou nr vir my hier aanstuur
@@freshwaterturks kan nie wag nie
Whatsapp my asb op 0769376821