Naand Adriaan, ek kyk bietjie weer al jou videos, wat ek jou wil vra is, ek gaan volgende maand Emanzini toe vir 3 dae. Wat sou die beste afstand wees om op te hengel en diepte van water, sal waardeur as jy my kan se, jy was mos laas jaar daar gewees Groete Neil
Goeie naand as ek emanzini toe gaan sit ons gewoonlik tussen 10 en 12 stands afstand kan vanaf 250 tot 300 gaan om 6 tot 7m water te kry,baie dankie vir die ondersteuning op die kanaal wardeer dit baie
Maak n rietvlei sessie sit dit op groep en jou aanhangers is daar en ek is eerste. Baie dankie Adriaan en blessings
Okay as ek klaar is by roodekoppies paasnaweek sal ek n video weer daar gaan maak maar kan ek asb jou hemp size kry
@@freshwaterturks
Extra large en danie voorop
Naand Adriaan, ek kyk bietjie weer al jou videos, wat ek jou wil vra is, ek gaan volgende maand Emanzini toe vir 3 dae. Wat sou die beste afstand wees om op te hengel en diepte van water, sal waardeur as jy my kan se, jy was mos laas jaar daar gewees
Groete Neil
Goeie naand as ek emanzini toe gaan sit ons gewoonlik tussen 10 en 12 stands afstand kan vanaf 250 tot 300 gaan om 6 tot 7m water te kry,baie dankie vir die ondersteuning op die kanaal wardeer dit baie
Great thanks Adriaan ek het probeer bespreek vir dai stands, dankie vir die terugkom
Boeta wat het van ons hemp geword.
Ek kort nog jou size en die laaste ou sin as ek als het sit ek dit in,moeni stres nie ek nie vergeet nie
Hoe soek jy jou naam voor op met jou van agter of net jou naam agter
@@freshwaterturks net voor asb
@@daniefourie8181 size
Aii my maat maar ja dit is so kanni alls vang nie
Ja dit is so bud maar ek gaan n sessie nog doen wat ons die vis gaan moor