Ek is 51 jaar oud, het ongelukkig nooit die voorreg gehad om diensplig te doen nie. My pa was wel in die lugmag, en ek het altyd geluister na die stories wat hy vertel het. Stories van die bos oorlog,en die "pongos" soos die manne in bruin daardie jare bekend geataan het. SALUUT....RESPEK VIR JULLE
Dankie vir jou besonderse video Rudie en dat jy jou diensplig met trots en 'n positiewe gesindheid gedoen het. Ek was self in die Vloot (65-79) en by Krygkor (82-92) en het op plekke soos Rundu, Ondangua, Oshakati, Mpacha en Katima kon kom. Ek glo jou diensplig het jou goed voorberei vir dit waarmee jy nou moet saamlewe. Sterkte en beste vir vorentoe!
My broer se hele geaardheid het verander oor wat gebeur het in die weermag en hoe moeilik dit was om weer aan te pas by 'normale' lewe. In my opinie is 1:16:52 die mans soos kanon vodder behandel, en as jy nie daarna aanpas nie is jy die swakkeling! Tot sy dood laasjaar het my broer "army" gehaat. En daar was duisende en 10 duisende broers wat dieselfde deur gemaak het.
Ek is 51 jaar oud, het ongelukkig nooit die voorreg gehad om diensplig te doen nie.
My pa was wel in die lugmag, en ek het altyd geluister na die stories wat hy vertel het.
Stories van die bos oorlog,en die "pongos" soos die manne in bruin daardie jare bekend geataan het.
SALUUT....RESPEK VIR JULLE
Sappeur - - - 1985-1987.... Agola en Oshokati bases.... Was tough, maar lekker.... L/Cpl
Vandag is die Leer n grap, en n verleentheid.
Dankie vir jou besonderse video Rudie en dat jy jou diensplig met trots en 'n positiewe gesindheid gedoen het. Ek was self in die Vloot (65-79) en by Krygkor (82-92) en het op plekke soos Rundu, Ondangua, Oshakati, Mpacha en Katima kon kom. Ek glo jou diensplig het jou goed voorberei vir dit waarmee jy nou moet saamlewe. Sterkte en beste vir vorentoe!
Sad to have been to young to have gone like my father and uncle, they loved their army days and stayed a part of the regimental association.
Saluut julle ysters!!!! Die beste van tye.
Trots om deel tegewees het Jan 80 inname😊
Ek is trots om saar te kon wees vir my land.Maar maak my seer om te dink dat op die einde van die dag is hierdie land net so weg gegee
En daar was discipline en order daai jare.
It was south africa,s Vietnam especially 32 battalion that was abandoned we fought for nothing forced in to iet fore what
Rudi, what intake were you at Diskobolos?
Ek was trots om te gedien het by 51 SAI BN Ruacana 1982-1983
Ja ek was ok hier.En vandag will ek graag weet vir wat ?
Januarie 83 net daar langsaan by Inligting ingeklaar vir basies. Daarna oorgeplaas na Genie by 21 Veld Eskadron en toe grens toe na 25 Veld Eskadron.
Shame. 'n vriend van my se ouer boetie was doodgeskiet op die grens.
Oorlede Jan briedenhann. Of koos kakebeen.
My broer se hele geaardheid het verander oor wat gebeur het in die weermag en hoe moeilik dit was om weer aan te pas by 'normale' lewe. In my opinie is 1:16:52 die mans soos kanon vodder behandel, en as jy nie daarna aanpas nie is jy die swakkeling! Tot sy dood laasjaar het my broer "army" gehaat. En daar was duisende en 10 duisende broers wat dieselfde deur gemaak het.
Boeretjies with all that army training n still couldn't save SA
Outnumbered *hole.