PASOP VIR PROFETE WAT VERKEERD WYS - 28 APRIL 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 сен 2024
  • Baie Welkom by LewenSentrum se aanlyn stroom/diens. Dankie dat jy vanoggend saam met ons inskakel.
    Laai ons digitale Preeknota vir die oggend diens hier af bit.ly/preeknota
    As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
    Vir eenige navrae stuur vir ons ‘n epos aan info@lewensentrum.org
    As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
    Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
    (standaard SMS tariewe geld)
    . Geniet vanoggend se diens
    CCLI Music Reproduction Licence™
    454980
    CCLI Streaming Plus Licence™
    242738

Комментарии • 17

  • @amandadutoit5763
    @amandadutoit5763 4 месяца назад +3

    Sjoe .... Andries dankie vir hierdi boodskap...vol waarheid vol krag .... dit het hard met my gepraat...wees geseen...veilig reis en dankie vir al di boodskappe vol waarheid vol geloof vol vergifnis en liefde

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 4 месяца назад +1

    🙏🙏🙌

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 4 месяца назад +2

    Sjoe Andries hierdie was n geweldige preek!! Baie dankie

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 4 месяца назад +2

    More Pastoor Andries dankie vir die oggend boodskap Prys Die Here Amen!

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 4 месяца назад +2

    More Pastoor. Baie dankie vir puik boodskap. Seenwense vir u.

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 3 месяца назад

    ❤Amen!!!!!!

  • @lindavandermerwe1237
    @lindavandermerwe1237 4 месяца назад +3

    Goeienaand Pastoor Andries dankie vir die mooi boodskap. Wil net hoor of die 101 en 201 aanlun gedoen kan word. Ons is in kroonstaf en is dit te ver om te ry elke sondag.

    • @LewenSentrumGemeente
      @LewenSentrumGemeente  4 месяца назад +1

      Goeienaand Linda.
      Die 201 kursus word opgeneem en sal aanlyn vrygestel word binne die volgende twee weke.

    • @lindavandermerwe1237
      @lindavandermerwe1237 4 месяца назад

      @@LewenSentrumGemeente Baie dankie ek sal graag kursus wil doeñ.

    • @elnamans3581
      @elnamans3581 3 месяца назад

      . ⁷😊

  • @lorrainecharmaine6430
    @lorrainecharmaine6430 4 месяца назад +1

    dankie vir n kragtige waar boodskap in Christus

  • @user-qc6wt3xq7i
    @user-qc6wt3xq7i 4 месяца назад

    Dankie pastoor Andries vir die waarheid boodskap.

  • @naominell7352
    @naominell7352 4 месяца назад

    Sjoe, Ds Andries, jy praat nou Baie hard met ons, ons het dit eintlik nodig dat ons net weer besef Kan ons so Vinnie afdwaal, Seenwense vir u pad vorentoe❤

  • @SonjaEbersohn
    @SonjaEbersohn 3 месяца назад

    Dnk pastoor mk my gesteestelike lewe Nader aan jesus

  • @nicolaasburger1637
    @nicolaasburger1637 4 месяца назад

    Goeie G’s…geloof + gehoorsaamheid = pad van ‘n dissipel.

  • @Weyni77
    @Weyni77 3 месяца назад +1

    Jes 8 : 20 Tot die wet en tot die getuienis! As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle 'n volk wat geen dageraad het nie. ( m.a.w. nie eens 'n tikkie lig)