Eks-polisieman, nou pastoor in die tronk gegooi | Jaco Goosen

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 янв 2025

Комментарии • 67

  • @mariolombaard4461
    @mariolombaard4461 3 месяца назад +16

    Kragtige getuienis Jaco.Ek dink Vader het vir jou 'n gevangenes bediening gegee.Dis nie verniet dat jou vorige agtergrond in die polisie is nie.Nou het jy die anderkant ook gesien.Baie seën en voorspoed vir jou.

  • @AmandaSnyman-v1e
    @AmandaSnyman-v1e 3 месяца назад +7

    Dankie vir jou getuie. Die Here is Groot, Almagtig en getrou. Hy is altyd besig om aan ons te werk as ons Hom toelaat. Hy gee nooit op met ons nie. Shalom. Mag die Here jou seen in wat jy doen.

  • @annelizelouwlotter6544
    @annelizelouwlotter6544 3 месяца назад +23

    Ek is nid n yutube aanhanger nie maar die getuienis het my diep geraak. As God vir jou is wie kan teen jou wees.

    • @charleslottering292
      @charleslottering292 3 месяца назад

      Ek is ook so bly ek het toevallig besluit om hierna te kyk.

  • @SusanKoopman
    @SusanKoopman 3 месяца назад +9

    N waar agtige getuie red siele dankie Here skep in my n rein hart en n skoon gewete in Jesus Naam Amen❤🙌🙏🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @AnsiePotgieter-g4c
    @AnsiePotgieter-g4c 3 месяца назад +2

    Dankie vir jou getuienis. Ons moet aanhou bid en harte ondersoek. Eer aan God!!!!

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 3 месяца назад +5

    Amen Kragtige boodskap Dankie Vader U was met hom met n groot plan Voorspoed seen vir jou God sal jou beskerm en oplig vir jou gehoorsaamheid

  • @wendavermeulen9160
    @wendavermeulen9160 3 месяца назад +5

    Dankie Jaco vir hierdie getuienis. Die Here het jou genadiglik deurgedra deur hierdie tyd

  • @hillvg
    @hillvg 3 месяца назад +2

    Kragtige getuienis.
    Die Here is so getrou. Wie of wat Kan met Hom vergelyk word. Niemand nie.
    Blessings

  • @attieolivier3910
    @attieolivier3910 2 месяца назад +1

    As God werk kan mense sè wat hulle wil. Sy werke is soms waar mens nie kan sien nie maar Kragtig is Sy sterke Regter Hand ❤ Jou getuienis is n blessing. Wonner of mense nog so krities sal wees wanneer verdrukking aan hulle persoonlike deure kom klop.....

  • @mariawenn302
    @mariawenn302 3 месяца назад +4

    Dankie Jaco vir u getuie..Dit is vir my van groot waarde..Die Here seen..🙏🙏

  • @scarkotiebotha388
    @scarkotiebotha388 3 месяца назад +7

    Dankie dat jy met ons gedeel het. In Jesus naam Amen.

  • @emilejooste8613
    @emilejooste8613 3 месяца назад +7

    Been langer gebid 😅

  • @AletLocke
    @AletLocke 2 месяца назад

    Amen wat n awesome getuienis Prys Die Here dankie vir die deel van die getuienis mag God Jou altyd seen👏👏

  • @TheYodellingqueen
    @TheYodellingqueen 3 месяца назад +8

    Hierdie getuienis is geweldig kragtig!
    Ek is sprakeloos 😮

  • @karinotto1185
    @karinotto1185 3 месяца назад +4

    Awesome Testimony! Dankie vir jou Gehoorsaamheid...

  • @chrisjanhendriks7575
    @chrisjanhendriks7575 3 месяца назад +7

    Pastoor Rooies God seen u,man van God❤

  • @magdalenenorman6243
    @magdalenenorman6243 3 месяца назад +3

    Amen Jaco dankie vir u getuienis gebed dra krag die Here bly getrou die Here gaan aan met die werk van die Here die Here seen

  • @francoisduplessis5839
    @francoisduplessis5839 3 месяца назад +10

    Dankie Jaco! Liefde

  • @maakditndubbel7454
    @maakditndubbel7454 3 месяца назад +12

    "Ek gaan nou nie se of ek skuldig of onskuldig is nie, ek wil he julle moet dit self by die heilige gees gaan hoor. Want elke ou wat 'n storie vertel is 'n slagoffer en as daar twee slagoffers in 'n storie is dan is daar geen misdaad nie."
    🤔

  • @corriejacobs7448
    @corriejacobs7448 2 месяца назад

    Dankie Jaco. Mag God jou ryklik seen in jou bediening

  • @jasperlosper
    @jasperlosper 3 месяца назад +9

    Ek wonder hoekom is julle skaam om die klagte te noem.

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 3 месяца назад +5

    Jaco baie dankie vir jou getuienis. Seën vir jou vorentoe. Mag die Here jou baie gebruik in Sy Koninkryk!!❤❤❤

  • @glendadupreez9482
    @glendadupreez9482 2 месяца назад

    Ek kyk dit vandag en God is waaragtig n God van genade A God of second chances. Ek luister na jou testimony en dankie dat jy dit deel. We cannot judge...God has already paid the price. Let your past be a place of reference and not a place of residence. God seën Jaco

  • @isaacmachaka521
    @isaacmachaka521 3 месяца назад +7

    im watching till to the end iwas in prison i know and i have experinced all yeses thangs god i was out on appeal you know who took me out jesus christ our lord our god

  • @stephanieparkinson6298
    @stephanieparkinson6298 3 месяца назад

    Amen dankie Jaco vir jou Getuienis 🙏🏻
    Ek ontrek my ook van als en almal vanaf my dogter se dood 😢 2014

  • @rolanfuller6409
    @rolanfuller6409 3 месяца назад +5

    Amen Jesus is king

  • @JOHNY366
    @JOHNY366 3 месяца назад +9

    Wat was die aanklag? As jy op borg gaan moet jy mos weer voorkom.

  • @giepiestrydom5942
    @giepiestrydom5942 3 месяца назад +5

    Dankie Jaco ja God is groot

  • @VeronicaVanwyk-z8j
    @VeronicaVanwyk-z8j 3 месяца назад +1

    Ek is absolutely bemoedig deur u getuienis !!!

  • @ChristianArends
    @ChristianArends 3 месяца назад

    Dankie vir hierdie pragtige bemoediging 😢😢

  • @HenryMeyer-r7p
    @HenryMeyer-r7p 3 месяца назад +3

    😮😮😮 getuie my diep geraak ek het n seun wat aan dwelms verslaaf is asb Here verander onse harte Hylige Gees leer ons wat gebed is asb!!!!

  • @johnpowell1952
    @johnpowell1952 3 месяца назад +2

    Jeshua 🕎✝️
    Henei matov umanaim 🖖🏻
    Eloim el Shadai

  • @emilejooste8613
    @emilejooste8613 3 месяца назад +8

    Nee ek dink jy jok in jou getuienis die sel was vol ek het buite geslaap maar daar was was net vier jy maak darem maar mooi stories op !!

    • @pat536
      @pat536 2 месяца назад +2

      Net oor hy nie vir jou elke fynste besonderhede gegee het oor hoe hy in die buitenste selle beland het nie, gee dit jou nie die reg om hom valslik te beskuldig nie ...
      Die boodskap gaan oor God se guns en genade!! En gebed verander sake!! Sal bid dat God jou hart ook verander...

  • @lelaniejoubert1089
    @lelaniejoubert1089 2 месяца назад

    Wonderlike boodskap🙏😇🙏😇🙏

  • @corriejacobs7448
    @corriejacobs7448 2 месяца назад

    Ons God leef. Amen

  • @AnnamarieStrydom
    @AnnamarieStrydom 3 месяца назад +1

    Dankie Jaco baie liefde

  • @francoisduminy1863
    @francoisduminy1863 3 месяца назад +5

    Oooh, daai bene langer maak is n ou foefie.

  • @ritaferreira52
    @ritaferreira52 2 месяца назад

    Amen 🙏

  • @isaacmachaka521
    @isaacmachaka521 3 месяца назад +3

    amen

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 3 месяца назад +1

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @heilaboshoff5774
    @heilaboshoff5774 3 месяца назад +1

    Dis waar in gebed God is goed

  • @barbaraquinn638
    @barbaraquinn638 3 месяца назад +8

    Bless you and remember Roman 8 vs 28-39 and John 17 20-26...remember His Blood paid a very High price for you... He is faithful.... You don't want religion but you need relationship... Daily remember pray in tongues as it is a private telephone link with Father God created by Holy Spirit... He won't fail you... The devil can't steal the Word.... We live in a sick corrupt world.... Praise God He will shield you...

    • @OSO1234
      @OSO1234 3 месяца назад +1

      Waarvan praat jy om te sê Jaco het die storie bedroom?

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  3 месяца назад +1

      @@OSO1234 Hi, ek vermoed u het op die verkeerde comment geantwoord. Bid asb vir die persoon wat beweer dat Jaco jok. Sommiges soek eenvoudig net 'n reaksie

    • @Knowlegeispower1969
      @Knowlegeispower1969 3 месяца назад

      @@sofTUBE1 Ek dink Jaco jok beslis, daar is so baie gate in sy storie, die kreupel ou wat hy egter "genees" het in die tronk vat die koek.

  • @charldutoit774
    @charldutoit774 3 месяца назад +3

    Kragtige boodskap.

  • @barendblom1279
    @barendblom1279 3 месяца назад +2

    Dankie vir die boodskap Jaco. Wat was die sogenaamde aanklagte teen jou?

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  3 месяца назад +1

      Omdat die saak nie afgehandel is nie, kan dit ongelukkig nog nie bespreek word nie

    • @Knowlegeispower1969
      @Knowlegeispower1969 3 месяца назад +4

      @@sofTUBE1 Die saak is sub judice en mag wel nie bepreek word nie maar wat is die klagte?

  • @d.pretorius453
    @d.pretorius453 3 месяца назад +2

    dankie jaco,

    • @elsapretorius8541
      @elsapretorius8541 3 месяца назад

      Ons moet leer om met sagte oë na almal te kyk

  • @stellaraath533
    @stellaraath533 3 месяца назад

    Amen.

  • @renevanzyl956
    @renevanzyl956 3 месяца назад +1

    God is in beheer. Hy sal jou daar uithaal.

  • @cbmostert4791
    @cbmostert4791 3 месяца назад +18

    Hoe lank het jy bedroom aan die storie???

    • @Callie-n1x
      @Callie-n1x 3 месяца назад

      Ek is redelik deur mekaar jy here here Van Watters here praat jy want op 90% Van toilet deure staan daar here . Boeta jy Moet die VADER Se regte Naam kry sakkie

    • @gerhardkruger6807
      @gerhardkruger6807 3 месяца назад +1

      Jy droom....

    • @theomoller6637
      @theomoller6637 3 месяца назад +1

      Jy weet nie wat die werklilheid is nie ou maat. My vriend deur dieselfde gegaan. Sy saak op die ou einde teruggetrek a.g.v geen bewyse. Van n ex poliesman

    • @irisnel4517
      @irisnel4517 2 месяца назад

      Close

  • @heilaboshoff5774
    @heilaboshoff5774 3 месяца назад +1

    Ek issoleer ook.

  • @isaacmachaka521
    @isaacmachaka521 3 месяца назад +2

    ek is ge lyster