Rassie gaan groot met Sacha! Wat is die Springbokplan teen die Iere? PLUS: Al die naweek se aksie!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 июл 2024
  • Springbok afrigter Rassie Erasmus het ‘n paar wenkbroue laat lig, maar niemand kan rerig foutvind met sy span teen Ierland vir die naweek nie. Die beginspan wemel van Wêreldbeker wenners, terwyl die groot verrassing (as mens dit so kan noem) die keuse van Sacha Feinberg Mngomezulu in ‘n 6-2 bank is. Die keuse van twee slotte gee die opsie van ‘n vars vaste vyf en alles dui daarop dat die uitgeslape Springbok afrigter ‘n plan teen die gevaarlike Iere het.
    MW en Simon gesels oor die Springbokke asook die ander groot toetswedstryde wat die naweek plaasvind. Moenie dit misloop nie!
    Rassie gaan groot op Sacha! Wat is die Springbokplan teen die Iere? PLUS: Al die naweek se aksie!
    00:00 Dis die Raakvat Rugby Podcast!
    01:26 Australië teen Wallis
    08:35 All Blacks teen Engeland
    13:31 Suid-Afrika teen Ierland
    42:04 Argentinië teen Frankryk
    45:05 Die Kampioene Beker
    50:18 Die Curriebeker
    52:50 Kennedy Tsimba
    56:36 Junior Wêreldkampioenskap
    Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,MW Welman,Simon Riekert,south africa,Vodacom Bulls,URC,united rugby championship,rugby world cup,rugby world cup 2023,raakvat rugby,glasgow,megafoon,leinster,bulls vs glasgow,vodacom bulls vs glasgow warriors,Glasgow Warriors,ireland rugby,springboks,springboks vs ireland 2024,springboks vs ireland,andy farrell,rassie erasmus,Rassie gaan groot op Sacha! Wat is die Springbokplan teen die Iere? PLUS: Al die naweek se aksie!
  • СпортСпорт

Комментарии • 46

  • @MarcellePotberg
    @MarcellePotberg 6 дней назад +3

    Kom ons staan saam soos
    altyd
    en support vir Rassie en die Bokke ❤❤❤

  • @albertvanlingen7590
    @albertvanlingen7590 6 дней назад +6

    Thomas sal seker sy kans kry in Durban toets as ek Rassie so ken... Eks bly julle dink ons gaan ver wen. Solank ons wen al is dit net met een punt.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  6 дней назад +3

      @@albertvanlingen7590 Ek dink Bokke met 10 punte. Gaan taai wees. Thomas het groot indruk gemaak by Bath, hy sal sekerlik 'n kans kry

  • @gerhardolivier5293
    @gerhardolivier5293 4 дня назад +1

    Wilco Louw should also get a chance. Also Roos.

  • @ktm690endurorally
    @ktm690endurorally 6 дней назад +2

    Love the upload, as always 😁.
    Hoping the Boks pull it off, the Irish need to be humbled. Also, I’ll be surprised if the Kiwis don’t beat the English. Never underestimate the ABs.
    Can’t wait for this weekend!! This week is going by way too slow 😂

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  6 дней назад

      @@ktm690endurorally I don't know why, I just have a feeling about the All Black/England game. Probably hopelessly wrong, but let's see!

  • @projectcoyote4212
    @projectcoyote4212 5 дней назад +1

    Manne hier is goeie rugby die naweeek. Alles die beste vir Australie, om te dink ek het nooit van hullle gehou nie,maar weet ons het hulle nodig om goed te doen. Ons wil teen die beste kompeteer.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  5 дней назад

      Ek voel presies dieselfde! Hou nie van die Aussies nie, maar wil hê hulle moet weer goed doen

  • @johanels3858
    @johanels3858 5 дней назад

    Dis so waar die rocket pocket he was brilliant

  • @StaalBurgher0
    @StaalBurgher0 6 дней назад +3

    One thing I like about the Afrikaans podcasts is you don't get Irish trolls commenting and deliberately misinterpreting what was said.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  6 дней назад +2

      @@StaalBurgher0 Hulle sal seker nou kom na jou Engelse kommentaar!! 🤣🤣🤣🤣

    • @StaalBurgher0
      @StaalBurgher0 6 дней назад

      ​​@@megafoonsport 😂😂😂 juis

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  6 дней назад

      @@StaalBurgher0 Laat hulle kom 🤣

  • @kobusdutoitbosman6240
    @kobusdutoitbosman6240 6 дней назад +2

    Aangenaam
    deurtastend
    INTERESSANT
    Heerlik
    • Wees mooi versigtig vir die IERE😳⁉️
    Sien vreeslik baie uit
    Dink die Loftus spook is lewendig…❗️
    Baie dankie
    Sterkte met die uitsaai Simon
    Dankie vd moeite MW
    Kom ons sien en kyk
    BAIE bly v Sacha se onthalwe…
    Ons Bok Span is ROTS SOLID💫
    beste
    🪖

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  6 дней назад

      @@kobusdutoitbosman6240 Ja, ek het al vergeet vd spook van Loftus! Hiee kom 'n reuse wedstryd

  • @nickysebastianmiller
    @nickysebastianmiller 6 дней назад +3

    Australian rugby is in quite tatters. It's going to be interesting whether they pull themselves out of the rut, which SA was in between 2015 to 2018. They need their own Rassie

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  6 дней назад +1

      @@nickysebastianmiller I think they are doing the right things. I really hope they get things sorted because Rugby needs a strong Australia

    • @kirtap2601
      @kirtap2601 5 дней назад

      Spectators have other options in Australia. Rugby has become far too hard to follow. The way the Laws are designed makes it very difficult for referees not to have an impact on results. Even people which have been watching rugby for many years are giving up.

  • @JohanSchmidt
    @JohanSchmidt 5 дней назад +1

    Bokke het ek dink net 1 of 2 toetse laaste 10 jaar in Aus gewen - - versigtig vir hulle.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  4 дня назад

      Ek ie baie lugtig vir die Aussies maar ons het 'n sterk Aussie span nodig!

  • @user-sd5xe5dz2t
    @user-sd5xe5dz2t 5 дней назад +1

    Bokke 🏉 30.... Iere 19.... Sat gaan ongelooflik wees... geniet dit 😊🍻

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  5 дней назад +2

      25-15 vir die Bokke. Kom ons hoop! Ek kan rerig nou nie meer wag nie

    • @williameng368
      @williameng368 11 часов назад

      27-20 Bokke

    • @user-sd5xe5dz2t
      @user-sd5xe5dz2t 10 часов назад

      @@williameng368 🤫🤔.... was that the final score?

  • @schalkspies8189
    @schalkspies8189 5 дней назад +1

    Ek het n spesmaas dat die Noordelike halfrond die naweek oral afgeransel gaan word...

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  5 дней назад

      Behalwe in Nieu-Seeland! 🤷

    • @schalkspies8189
      @schalkspies8189 5 дней назад

      @@megafoonsport Razor gaan n revolusie in AB rugby veroorsaak en outjies soos Ardi en die twee Barret agterspelers is sulke "consumate athletes" dat hulle gaan floreer......as Engeland iets will doen sal hulle die AB's heeltemal van die veld af moet fee..
      Ons gesels volgende week....😏

  • @sdewviljoen
    @sdewviljoen 5 дней назад +1

    Is daar n manier om MW se kommentaar in die buiteland te luister?

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  5 дней назад

      @@sdewviljoen My kommentaar?

    • @kobusdutoitbosman6240
      @kobusdutoitbosman6240 3 дня назад

      RUclips is tog internasionaal
      so, skaf die app aan, dis al?

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  3 дня назад

      Ek is nie seker wat jy bedoel nie maar as jy na die rugby kommentaar verwys, kan jy op ons kanaal daarna luister. Gaan net na die tuisblad toe ok kyk onder die RadioRugby playlist 👍

  • @daniedutoit6128
    @daniedutoit6128 6 дней назад +3

    Hallo manne lekker om na julle te luister ek is egter bekommerd dat hy kolisie in sy span het hy was nie eers fiks genoeg vir sy franse klubspan nie tyd sal leer of hy reg is dankie vir n puik program

    • @rorysullivan4913
      @rorysullivan4913 6 дней назад

      Los dit

    • @StaalBurgher0
      @StaalBurgher0 6 дней назад

      ​​@@rorysullivan4913 Dink daai was maar 'n kak storie van 'n Fransman (soortvan 'n Fransman). Rassie sal hom nie speel as hy nie fiks was nie.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  6 дней назад +1

      @@daniedutoit6128 Ek dink nie Rassie sal so besluit neem nie. Ek glo Siya sal reg wees.

    • @user-sd5xe5dz2t
      @user-sd5xe5dz2t 5 дней назад

      Dit is 'n koalisie saam met die ander keurders... 😊

    • @errolriddles5344
      @errolriddles5344 4 дня назад

      Paul O'Connal factor, guts, determination know how

  • @user-du8em2xq5c
    @user-du8em2xq5c 5 дней назад +2

    Daar in n goeie Afrikaanse woord vir Gatland - 'dreun-gat'