Baber Toffie/ catfish Toffee

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 сен 2024
  • Alles oor die Baber Toffie
    Al die Dorsalfish produkte is beskikbaar via die online winkel. (Courier opsies vir tot so min as R60) www.dorsalfish...
    Die baber Toffie sal binnekort in winkels wees. Indien dit nie by jou gunsteling winkel beskikbaar is nie vra dat hulle ons kontak via die Dorsalfish website of hulle kan vir Dirk ‘n WhatsApp stuur by 0787981793.
    www.dorsalfish...
    If you want to spend a day with Dirk or Pierre on the boat. Indien jy ‘n dag saam met Pierre of Dirk op die boot wil spandeer stuur ‘n epos na pehertzog@gmail.com vir meer besonderhede of stuur vir Pierre ‘n WhatsApp by 0835661756.
    Popping techniques playlist:
    • Popping tips for Catfi...
    Trip playlist:
    • Trip videos

Комментарии • 14

  • @convenienceanglingsupplies4987

    Baie nice manne

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  Год назад

      Baie dankie, kontak gerus vir Dirk indien julle belangstel in die produkte 0787981793.

  • @MultiGeorge1234567
    @MultiGeorge1234567 10 месяцев назад +1

    Of is dit n geheim.

  • @MultiGeorge1234567
    @MultiGeorge1234567 10 месяцев назад +1

    Watter dam of rivier is julle by.?

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  10 месяцев назад

      Geen geheim. Ons hengel meestal by Kalkfontein en Mockies dam.

  • @louistaljaard1765
    @louistaljaard1765 Год назад

    Wens daar was dorsal props hier by ons hengel winkels

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  Год назад

      Louis jy kan gerus kyk op dorsalfish.co.za die R60 courier werk baie goed. Vra asb jou naaste hengel winkel om vir Dirk te kontak by Dwhertzog@gmail.com

  • @frikkoen5659
    @frikkoen5659 Год назад

    Knap gedaan manne wanneer kom die toffie kaap toe?

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  Год назад +1

      Dankie Frik, ons probeer om dit in al die winkels beskikbaar te maak. Dit is ook reeds beskikbaar op die website. dorsalfish.co.za. Courier kostes is so laag soos R60 vir Courier guy se Pudo (dit werk net so goed soos normale courier Guy). Jy is ook welkom om vir Dirk te kontak by 0787981793.

  • @danielbenjamin8042
    @danielbenjamin8042 Год назад

    Whr do i buy toffie in vaalrand

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  Год назад

      It is available on dorsalfish.co.za. There are also extremely cheep courier options available.