Baber prop tegniek video (How to do popping/prop vir baber /catfish / barbel/ Maximus/ baber toffie)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • Praktiese demonstrasie en kommentaar terwyl ek pop vir babers met baber toffie en Maximus.
    If you are interested in a guided learning trip on Kalkfontein or on the Vaal River close to Bloemhof dam, please contact Dirk and Pierre via email pehertzog@gmail.com or send a WhatsApp message to Pierre on 0835661756.
    If you like catching Cats on Lure, join our FB group:
    / 1079334206288120
    Al die Dorsalfish produkte is beskikbaar via die online winkel. (Courier opsies vir tot so min as R60) www.dorsalfish...
    Die baber Toffie sal binnekort in meeste hengel winkels wees. Indien dit nie by jou gunsteling winkel beskikbaar is nie vra dat hulle ons kontak via die Dorsalfish website of hulle kan vir Dirk ‘n WhatsApp stuur by 0787981793.
    www.dorsalfish...
    Popping techniques playlist:
    • Popping tips for Catfi...
    Trip playlist:
    • Trip videos

Комментарии • 12

  • @allannortje6440
    @allannortje6440 8 месяцев назад +1

    Hallo Dorsalfish, ek het 'n vraagie. Kan mens 'n karpkop of kurper kop gebruik in plaas van 'n popper, of a "live" baitfish (reguleuring deur fona en flora) , sal dit werk ?

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  8 месяцев назад

      Hallo Allan, karp of kurper kop sal werk. Ons het al saam met mense ge pop wat paddas gebruik, maar kan nie se dat dit beter werk nie. Daar is natuurlik baie faktore wat 'n rol speel maar die popper met die toffie het altyd vir ons beter resultate gelewer.

  • @nicomyburg4678
    @nicomyburg4678 8 месяцев назад +1

    Ek dink die Maximus begin in die Toffie intrek as n mens dit gereeld gebruik.

  • @elrichtboucher6722
    @elrichtboucher6722 8 месяцев назад

    Middag Dorsalfish, kan julle my so bietjie raad gee asb. Ek bly in die onderberg tussen Komatipoort en Malelane. Ons water is baie skoon (tot en met 2m visibility), ek sukkel om dit vis gevang te kry met die poppers. Hier is baie babers en om hulle op te spoor is redelik eenvoudig, hulle byt net eenvoudig nie.

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  8 месяцев назад

      Elrich, hulle is moeilik in sulke skoon water. Ek sou voorstel dat jy kleiner gaan in jou popper (vlieg popper) en ook in jou toffie. Probeer die klein wit. Jy kan ook 'n vlieg onder die vlieg popper sit. Werk sag en sit reuk op. Laat weet as jy sukses kry.

  • @janhendrikvanloggerenberg1989
    @janhendrikvanloggerenberg1989 8 месяцев назад

    Daai wat oom pierrie gese het van die bubbeltjie by die popper wat n vis kan wees is baie belangrik , dit het gemaak dat ek n hele paar vis laat skrik

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  8 месяцев назад +1

      Bly dit help Jan Hendrik. Stywe lyne!

  • @johnwebb1697
    @johnwebb1697 7 месяцев назад

    Was gister by kalkfontein. Waar launch jy boot?? Hou diep is water? Hoe ry jy van kimberley?

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  7 месяцев назад

      Launch by natuurbewaring.

  • @herberthills5949
    @herberthills5949 8 месяцев назад

    Ekt ook ñ vraag, Weet nie hoe waar dit is wat ek gehoor het nie. Ekt by 2 mense gehoor wat 600km uitmekaar bly en mekaar nie eers ken nie.
    Ekt gehoor as jy ñ baber vang soos wat ons nou pop of op enige ander manier, as hy buite die water is skei hy ñ "slym" of iets af en sodra jy hom terug sit in die water swem hy terug na sy "skool" van babers en die reuk of geur of wat ookal hy los jaag die ander babers weg?
    Is dit waar???
    As ek na oom Pierre se video kyk kan ek nie hulle stories glo nie. Oom Pierre selfde plek gooi na gooi na gooi.

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  8 месяцев назад +1

      Hallo Herbert, ek kan vir jou met groot sekerheid sê dat dit 'n wolhaar storie is. Hoe meer baber slym jy op jou toffie kry hoe beter vang jy. Babers eet ook babers en die reuk van die slym lok hulle meer as wat dit hulle afskrik. Hulle skrik wel vir die beweging in die omgewing en kom gou agter as iets onnatuurlik is.