Jongie - julle het my vroee oggend hier die VSA nou lekker verras en het ek nou lekker gelag. Dis te dierbaar. Ou Ryperd bly nog 'n staatmaker liedjie. Dankie vir die mooi speel en vir julle glimlag. ❤
Goed gespeel soos gewoonlik. Maar van waar is julle? Ek sien "hardeveld" op google maps, maar ek is no seker of JULLE hardeveld daarna verwys nie. Daar is n Hardeveld aan die Ooste, hoekom het ek gedink julle is aan die weskus se kant?😵💫
Keep it up, nice
Wow!! Baie mooi, dit laat my baie ver terug verlang.
Pragtige boeremusiek wat gespeel word
Very well Presented and played Well worth a 👍Very Nice, Mick.
Jongie - julle het my vroee oggend hier die VSA nou lekker verras en het ek nou lekker gelag. Dis te dierbaar. Ou Ryperd bly nog 'n staatmaker liedjie. Dankie vir die mooi speel en vir julle glimlag. ❤
Dankie vir saamkyk/luister daar doer..!
Soos altyd.... Puik
Goed gespeel soos gewoonlik.
Maar van waar is julle?
Ek sien "hardeveld" op google maps, maar ek is no seker of JULLE hardeveld daarna verwys nie.
Daar is n Hardeveld aan die Ooste, hoekom het ek gedink julle is aan die weskus se kant?😵💫
Naby Nuwerus en Bitterfontein, Weskaap.(net-net..)
Daai rooster is gaar, julle kan dit maar omdraai. Dankie manne vir die lekker lag. Ons lag nie vir julle nie. Ons lag saam met julle.
Dankie, en dankie....