Pellie Brink
Pellie Brink
  • Видео 119
  • Просмотров 1 314 512
Boeremusiek: Tant Hessie se Wit Perd
Mens hoor dikwels van persone wat met hul plante gesels of vir hulle musiek speel, maar het jy al ooit gehoor van 'n bos wat SAAM met jou musiek maak?
Просмотров: 1 149

Видео

Druk My Vas (Die liggies het geblink)
Просмотров 760Месяц назад
Gespeel deur die Hardeveld Boereorkes.
Boeremusiek: As die maan so skyn
Просмотров 1,5 тыс.2 месяца назад
Gespeel deur die Hardeveld Boereorkes by die Groot Gees Boeremusiekfees by Armae net buite Okahandja (2024). Teken in op ons RUclips kanaal!
Boeremusiek: Kliprivier Polka (Studio opname)
Просмотров 1 тыс.2 месяца назад
Onthou om in te teken op ons RUclips kanaal!
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #21 Die Namibië Konsertjie
Просмотров 9 тыс.3 месяца назад
Gespeel deur die Hardeveld Boereorkes op die pragtige gasteplaas, Ombo net buite Okahandja tydens die 2024 Groot Gees Boeremusiekfees op Armae. 00:00 Intro 00:01 Bosveld Liefde 01:41 Kyk in die Pot 03:07 Laaste Brief Volg ons RUclips kanaal om meer musiek te geniet!
Boeremusiek: Die Kalfie Wals
Просмотров 43 тыс.6 месяцев назад
Gespeel deur Louis en Pellie Brink van die Hardeveld Boereorkes.
Boeremusiek: Liefling van my 🌹🪗
Просмотров 6 тыс.6 месяцев назад
Gespeel deur Louis en Pellie Brink @hardeveldorkes
Boeremusiek: Mamma ek wil 'n man hê!
Просмотров 3,4 тыс.8 месяцев назад
Boeremusiek: Mamma ek wil 'n man hê! Gespeel deur Louis en Pellie Brink. Teken in op ons RUclips kanaal!
Boeremusiek: Ou Trein
Просмотров 4,4 тыс.9 месяцев назад
🪗 'n Duet vir die nuwe jaar 🪗 Gespeel deur Louis en Pellie Brink. Teken in op ons RUclips kanaal!
Boeremusiek: Fritz se Seties
Просмотров 1,5 тыс.10 месяцев назад
Gespeel deur Louis en Pellie Brink van die Hardeveld Boereorkes. Teken in op ons RUclips kanaal! "Ou Hennie se kleinkjênnirs...".
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #20
Просмотров 7 тыс.11 месяцев назад
Hier is die 20ste #plaaskonsertjie in ons reeks! Gespeel deur Louis en Pellie Brink. Besoek www.hardeveldorkes.com 00:00: Intro 00:01: Happy Days 01:45: Daars 'n lief ou huisie 03:32: Rooispan
Boeremusiek: Grootvoël Boeremusiek Fees 2023
Просмотров 25 тыс.Год назад
Kyk net hoe dans die mense!
Boeremusiek: Oom Jantjie van Groentjie
Просмотров 6 тыс.Год назад
Gespeel deur Louis en Pellie Brink saam met JR Olivier. Teken in op ons RUclips kanaal!
Boeremusiek: Onner Water
Просмотров 1,9 тыс.Год назад
Gespeel deur die Hardeveld Boereorkes by die Augrabiese Watervalle. Onthou om in te teken op ons RUclips kanaal!
Boeremusiek: Groot Gees Boeremusiek Fees 2023
Просмотров 4,9 тыс.Год назад
Hier is drie liedjies van die Hardeveld Boereorkes se vertoning tydens die 2023 Groot Gees Boeremusiek Fees by Armae buite Okahandja. Besoek ons webwerf www.hardeveldorkes.com Teken in op die Hardeveld Boereorkes RUclips kanaal! 00:00 - Intro 00:02 - Huisie in die Vrystaat 01:55 - Lulu se Vastrap 05:00 - Ver oor die diep blou see
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #19 (Internasionale konsertjie)
Просмотров 11 тыс.Год назад
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #19 (Internasionale konsertjie)
Boeremusiek: Hardeveld Losgooi
Просмотров 13 тыс.Год назад
Boeremusiek: Hardeveld Losgooi
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #18
Просмотров 27 тыс.Год назад
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #18
Boeremusiek: Koos Ellis se Seties
Просмотров 11 тыс.Год назад
Boeremusiek: Koos Ellis se Seties
🎉VIDEO NOMMER 100🎉 - LULU SE VASTRAP
Просмотров 24 тыс.Год назад
🎉VIDEO NOMMER 100🎉 - LULU SE VASTRAP
Boeremusiek: Hier wil ek nie bly nie
Просмотров 9 тыс.Год назад
Boeremusiek: Hier wil ek nie bly nie
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #17
Просмотров 13 тыс.Год назад
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #17
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #16
Просмотров 15 тыс.Год назад
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #16
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #15
Просмотров 19 тыс.Год назад
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #15
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #14
Просмотров 8 тыс.Год назад
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #14
Boeremusiek: Lulu
Просмотров 3,2 тыс.Год назад
Boeremusiek: Lulu
Boeremusiek: Langs die Wapad Vastrap
Просмотров 7 тыс.Год назад
Boeremusiek: Langs die Wapad Vastrap
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #13
Просмотров 10 тыс.Год назад
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #13
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #12
Просмотров 5 тыс.Год назад
Boeremusiek: Plaaskonsertjie #12
Boeremusiek: Madeliefie Makietie 2022
Просмотров 1,6 тыс.Год назад
Boeremusiek: Madeliefie Makietie 2022

Комментарии

  • @nathanbraidman5372
    @nathanbraidman5372 9 дней назад

    Music and folk memories are an integral part of a people's identity and identity is the ultimate stuff of politics and human affairs since it poses the most fundamental question of all "Who do you think you are"?

  • @francisabraham1316
    @francisabraham1316 11 дней назад

    Die beste musiek wat daar is

  • @Funtana1962
    @Funtana1962 12 дней назад

    Pragtig

  • @mariusdevos63-777
    @mariusdevos63-777 12 дней назад

    Geluk met jul no-1 op IFM 102.2 se Bobaas Boere 5 met die lied hoor! Musiekgroete

  • @tienierabie7127
    @tienierabie7127 15 дней назад

    Mooi manne

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 15 дней назад

    Ai julle twee. Altyd iets om ons mee te vermaak😂😂

  • @Prinsvdmerwe-gb4ly
    @Prinsvdmerwe-gb4ly 18 дней назад

    Lekker Man loop oop.

  • @StevieCronje
    @StevieCronje 19 дней назад

    Lekka Lekka

  • @zaleeu
    @zaleeu 19 дней назад

    Sjoe, Het nie geweet n mopbos kan drom speel nie. Hy kappit yt. Lekker.

    • @JoubRyk
      @JoubRyk 19 дней назад

      Daar gebeur snaakse goed deesdae.

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 19 дней назад

      Die bos se dromspeler se dromspeeltalent is van so ñ aard dat "wegkruip" nodig is......

    • @zaleeu
      @zaleeu 19 дней назад

      @@louisbrink9554 Hahaha, nee jong, julle manne is talentvol.

    • @zaleeu
      @zaleeu 19 дней назад

      @@JoubRyk Ek sien daai deng

    • @babsiebrink8755
      @babsiebrink8755 7 дней назад

      ​@@louisbrink9554😂

  • @ted3186
    @ted3186 22 дня назад

    Super ❤

  • @faniebasson4717
    @faniebasson4717 25 дней назад

    Lekker manne...goed gedoen met vreemde musiek... maak ene asb!

  • @solliedeklerk5873
    @solliedeklerk5873 25 дней назад

    Pragtige boeremusiek wat gespeel word

  • @PieterRossouw-se9qi
    @PieterRossouw-se9qi Месяц назад

    Dis nou vir jou musiek hou so vol baie goed gedoen😂!!!🎉

  • @zaleeu
    @zaleeu Месяц назад

    Wat se^ hulle altyd? Lee blikke maak die meeste geraas? Maar in die geval is die teenoorgestelde waar. Lekker can of the best. Julle mag maar.

  • @Funtana1962
    @Funtana1962 Месяц назад

    Lekka Lekka

  • @desktop912
    @desktop912 Месяц назад

    Baie dankie!!

  • @Funtana1962
    @Funtana1962 Месяц назад

    Lekka lekka

  • @francoisduplessis2413
    @francoisduplessis2413 Месяц назад

    lekker!

  • @JohanBrink-vp8pc
    @JohanBrink-vp8pc Месяц назад

    JULLE MAG MAAR....want JULLE Kan...😊

    • @JohanBrink-vp8pc
      @JohanBrink-vp8pc Месяц назад

      ....translate to ENGLISH .....it's not everybody's cup of tea musick....but it lingers like good SCOTTISH WHISKY

  • @zaleeu
    @zaleeu 2 месяца назад

    Lyk my die manne is met die maan gepla :) Maar hulle lyk pragtig in hulle uniforms. Dankie Manne. Julle mag maar.

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 2 месяца назад

      Dankie maan! (Sorry, bedoel man)

    • @zaleeu
      @zaleeu 2 месяца назад

      @@louisbrink9554 Hahaha

    • @aljmann
      @aljmann Месяц назад

      @@louisbrink9554You’d be a ‘luna’tic not to appreciate this 🌝

  • @Funtana1962
    @Funtana1962 2 месяца назад

    Lekka lekka

  • @ted3186
    @ted3186 2 месяца назад

    so mooi ❤

  • @ted3186
    @ted3186 2 месяца назад

    ❤❤❤

  • @ted3186
    @ted3186 2 месяца назад

    Ek is 'n groot aanhanger van jou van Switserland, ek geniet dit baie om in Suid-Afrika te wees, hou so aan

  • @ted3186
    @ted3186 2 месяца назад

    altyd goeie musiek❤

  • @ted3186
    @ted3186 2 месяца назад

    Super dankie ❤

  • @zaleeu
    @zaleeu 2 месяца назад

    All she ever wanted was a can of the best. Jaaaa swaer. Dankie Manne. Julle mag maar. Groetnis uit die Reenkaap.

  • @zaleeu
    @zaleeu 2 месяца назад

    Lyk my julle het darem 'n nood voorraad beskikbaar in daai klein botteltjies op die muur. Of is dit vol tee?

  • @ted3186
    @ted3186 2 месяца назад

    ❤❤❤

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 2 месяца назад

    Ai. Geniet julle baie. Hou so aan. ❤

  • @leoncarstens226
    @leoncarstens226 2 месяца назад

    Pragtig julle mag ek vra wie die Bajo speel. Wens ek kan by hom leer 😂

  • @zaleeu
    @zaleeu 2 месяца назад

    Is die bobbejaan agter die bult?

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 2 месяца назад

      Lê weer plat iewers tussen die blomme....

    • @zaleeu
      @zaleeu 2 месяца назад

      @@louisbrink9554 haha, hy soek seker die Kruger Ponde. Baie dankie Oom vir al die lekker musiek. Groete aan die familie en die bobbejane.

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 2 месяца назад

      Dankie, sal vir alle Bôjaankinders groete sê..​@@zaleeu

  • @chrisk4673
    @chrisk4673 2 месяца назад

    Ja nee..so speel die manne topklas..glasgow skotland sommer lekker vanaand..dankie manne❤

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 2 месяца назад

    Heng dit is so pragtig! Baie dankie.

  • @michelleterblanche5636
    @michelleterblanche5636 2 месяца назад

    Heyta!. Mooi gespeel. My voete wil net dans😊

  • @vikingchristian5985
    @vikingchristian5985 2 месяца назад

    Lekker

  • @faandenner3368
    @faandenner3368 2 месяца назад

    Baie mooi gespeel, en die blomme lyk pragtig!!

  • @naamafrank731
    @naamafrank731 3 месяца назад

    Pellie, Kan Jy doen N' Country Konsertjie?

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 3 месяца назад

    Pragtig👍

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 3 месяца назад

    Julle kan gerus 'n nuwe settees skryf Brakpan Setees. Ek is van Brakpan en geniet julle musiek terdeë. Pellie, niemand kan Oom Fritz se Polka so mooi speel soos jy nie. Groete vanuit RSA na julle daar in Namibië.

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 3 месяца назад

      Die Brakpan settees klink na ʼn plan. Ons bly in die Weskaap .Bitterfontein/ Vanrhynsdorp. Jy sal maar net ʼn maand of wat, moet wag.!!

  • @naamafrank731
    @naamafrank731 3 месяца назад

    Can you put your own spin on familiar Country songs?

  • @francisabraham1316
    @francisabraham1316 3 месяца назад

    Mooi verby hou so aan trap vas boere

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 3 месяца назад

    Lekker lekker, mooi boere mesiek.

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 3 месяца назад

    Ja Baie ver na die goeie ou dae Saterdagaande eers tennis dan lekker braai en dan dans in die skuur met meel op die garage vloer..dan laat waai ons op boeremusiek die beste ooit❤❤❤

  • @chrisk4673
    @chrisk4673 3 месяца назад

    Hartlike skotse dankie vanuit glasgow..laat my terug verlang huistoe.😅

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 3 месяца назад

      Dankie vir die saamkyk, daar vanuit die land, van melk en......whiskey!

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 3 месяца назад

    Ek voel sommer almal se genot in hulle kommentaar. Ekke ook - geniet dit vreeslik baie. Speel voort ouens ! Die lekkerste musiek ooit. ❤ 😀

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 3 месяца назад

    Ai jai-jai ... dis nou lekker om na te luister. 😀 Ons is hier in Florida VSA en elke keer wanneer ek sulke lekker musiek hoor, gryp ek die besemstok en maak 'n hele paar draaie. Tog te lekker om te sien hoe julle ritme hou, met julle voete. Hou so aan. ❤

    • @louisbrink9554
      @louisbrink9554 3 месяца назад

      Ai, my ai is daar dan nie ñ "kêrel" wat meer om die lyf het as die besem nie ?🎉😂😂

    • @emsiedevos9817
      @emsiedevos9817 3 месяца назад

      Geniet dit daars maar net 1 land met sulke lekker boeremusiek😊

  • @magrietduplessis2284
    @magrietduplessis2284 3 месяца назад

    O hoe lekker. Pure plesier en ń draaitjie om die kombuis tafel.

  • @rooitrekker
    @rooitrekker 3 месяца назад

    Mooi julle mag maar.

  • @Ben-rt4vv
    @Ben-rt4vv 3 месяца назад

    Julle mag maar,puik keurspel🎉