Ons eie boere nasie SUID AFRIKA..julle moet julself gedra nê ons is nie sommer van hier nie ons is special eie aan ons self daars net 1 karoo in die wêreld...laat waai manne ..dans in die skuur ...meel op die sementvloer ...ai manne, doen dit❤
Hi Pellie, nou laat julle mos so n vrou se voete jeuk en baie ver terugdink. So bly eks maar net 74 jaar toe kon ek nog, so op my eentjie, bietjie die jeukende voete regkry al in die hiis rond. Pragtig.
Inderdaad, Tiaan, inderdaad. Ek wonder of ou Charlie {Charles Wheatstone) nie by geleentheid ook aan so n patent gedink het nie. Syne sou seker teesakkies in gehad het! 😄
Hi there, Pellie Brink, Klipppies, is mos die regte Water, op in Vrydag middig. Dit is ook sommer in lekker Boeremusiek Nommer. Ek geniet altyd hulle.👏👍 Boeremusiek.
Sjoe, ek soek ook so n "blouwa". My amper dood gelag vir " Hy is daar in die kombuis, soek seker iets vir my om te doen" . Klink soos my vrou daai. 🥃. Daar val hy.
Oupa op Sekretariskraal se buurman oom Faan du Preez het so konsertina gespeel ...hoe later hoe kwater as die ou so n paar doppelganger agter die blad in het..dan sê hy nogal ..gooi hom boeta gooi hom😂
Lekker ek hou van die blouwa😂❤❤❤
Hey Pellie, i hope you are fine. I miss new songs from you because i love them. Best greetings from Germany
So lekker
Lekka lekka
Ons eie boere nasie SUID AFRIKA..julle moet julself gedra nê ons is nie sommer van hier nie ons is special eie aan ons self daars net 1 karoo in die wêreld...laat waai manne ..dans in die skuur ...meel op die sementvloer ...ai manne, doen dit❤
Netjies manne
Dankie die beste in suid afrika
Dit is baei mooi🎉
Hi Pellie, nou laat julle mos so n vrou se voete jeuk en baie ver terugdink.
So bly eks maar net 74 jaar toe kon ek nog, so op my eentjie, bietjie die jeukende voete regkry al in die hiis rond. Pragtig.
I have seen many play but the both are great
Die blou wa, ń konsertins so na ń man se hart😂😂
Inderdaad, Tiaan, inderdaad. Ek wonder of ou Charlie {Charles Wheatstone) nie by geleentheid ook aan so n patent gedink het nie. Syne sou seker teesakkies in gehad het! 😄
Hi there, Pellie Brink, Klipppies, is mos die regte Water, op in Vrydag middig. Dit is ook sommer in lekker Boeremusiek Nommer. Ek geniet altyd hulle.👏👍 Boeremusiek.
Wow Lekker
lekker
Sjoe, ek soek ook so n "blouwa". My amper dood gelag vir " Hy is daar in die kombuis, soek seker iets vir my om te doen" . Klink soos my vrou daai. 🥃. Daar val hy.
Nico, ja! die "blou wa" , is n maklike konsertina om mee te begin : idiaal vir manne wat nog wil leer speel.😉
@@louisbrink9554 😁
Ja nee as jy eers die blounwa bemeester het kan jy enige korsetina speel😂😂
Aitsa!
Mooi julle! Wens ek kon so leer speel!
Alles is moontlik Gerhard, 1. kry die konsertina 2. vat jou tyd 3. speel hom.
Music
En toe word ons dors😂😂
Oupa op Sekretariskraal se buurman oom Faan du Preez het so konsertina gespeel ...hoe later hoe kwater as die ou so n paar doppelganger agter die blad in het..dan sê hy nogal ..gooi hom boeta gooi hom😂
Dobbelganger...xxx doppe agter die blad het
Dobbelganger = doppe die nuwe wêreld verstaan mos "0"..ons sê maar niks want ons weet van beter😂
Gooi nat manne tog te lk
Skink daar maar nog so enetjie....
🤣🤣🤣🤣