Lisa se Klavier - Koos Kombuis | Camille van Niekerk cover
HTML-код
- Опубликовано: 30 ноя 2017
- 2020 update: Camille’s debut Afrikaans album, ‘Hier het ek jou gevind’ is available now! Visit go.camillevanniekerk.com/album to listen!
Please remember to LIKE, SHARE, and COMMENT with requests :)
Website: www.camillevanniekerk.com/
SoundCloud: / camillevanniekerk
Facebook: / camillevanniekerkmusic
Lyrics:
Ek het ‘n vriendin ver by die blou see
Teen die hang van Tafelberg, as die son sak, speel sy die mooiste melodiëe
Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
Die klavier se grootste vreugde, hartseer en verlange, verstaan die hart se diepste smart
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,
En sy laat my nooit huistoe loop of afskeid neem voor my laaste sigaret nie
Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
Kyk uit na Kaapstad in die nag, die liggies, en die swart, swart see
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
En onder op die sypaadjie, sien ek die bergie en sy maat
Wat staan en opkyk ver na bo, vanuit die vullis van Oranjestraat
Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel stroom
Lank na twaalf, met die deure oop, al moan die bure ookal hoe,
Word Lisa elke boemelaar se droom
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier Видеоклипы
I have immigrated from South Africa 10 years ago and seldom hear afrikaans, EVERYTIME I hear you sing tears just start rolling, you have a amazing voice!!!!! please sing Sprokie vir 'n stadskind---from Koos du Plessis
Wow. Thank you so much for sharing. I love it when music moves me to tears, and I'm honored that my music did that for you! It's on my playlist to learn :)
Translation for English viewers: "Surely, the entire RUclips quiets down and listens at night to the melodies of Camille's Afrikaans covers" :)
Love it :)
Seker een van die mooiste weergawe van die liedjie. Baie mooi. Afrikaans is n mooi taal
Baie dankie, Dein! Ek waardeer dit :)
Jou uitspraak is so suiwer en mooi! Jy doen dit wonderlik!!!! Sing asb Voshaarnooi. Luister die weergawe deur ‘Joshua na die reen’. The fact that you have to concentrate so hard on pronounciation, makes it ever the more beautiful. Thank you for marrying n ‘Boertjie’!!!
Baie dankie! :)
Pragtige mens en stem om in haar man se taal te leer sing
Dans - Riana Nel
Weier - Riana Nel
Your voice is absolutely beautiful, I can't get over it
Thank you, Colette!
I do not understand a single word but the beauty of your voice, the emotion you invested in your performance, as well as, the tempo and the melody of the song all combine to make this a very beautiful video.
Thank you so much! It's a beautiful song - the chorus says "the whole word becomes quiet and listens in the dark hour to the night sounds of Lisa's piano (Lisa se klavier)".
Weereens absoluut fantasties! Jy gaan nog 'n Suid Afrikaanse "celebrity" word! Hou asb so aan! You make me so proud to be afrikaans. Love from Pretoria - South Africa
Thank you so much..!! Its beautiful. Looking forward to the next one.
Baie mooi Camille! Goosebumps all over!
FANTASTIES!!!!
Camille dit is pragtig! Groete uit Lima Peru!
Nail it, from an Afrikaans speaking person...OMW!
Thank you so much!!
Raak by die dag en by die liedjie al hoe lekkerder om na jou te luister. Hou so aan en hou die blinkkant bo.
so beautiful! You're making a South African proud!
1) 7de laan - Hennie de Wet
2) Hennie Jacobs - wolraad woltemade
Thank you, Michelle! :)
Ek dink die hele wêreld word stil as jy dit so pragtig sing.
Brilliant... wow!
Wow wow!!! You can sing any afrikaans song. You will nail it like you have done with these songs. Can't wait for the next one.
Thank you so much, Martin! :)
Ongelooflik mooi!
👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 👏🏻 Well done couldn't have been easy. 🌸 🌹
Thank you!
Stunning Camille, Welcome to the family!
Thank you, Nita-Louise!
Stunning !
Thank you, Ronnie!
This is beautiful and stunning. I generally don't like Afr music, but this song has special reference and you certainly nailed it. Well done, love it! Wow!
Thank you! It's a beautiful language!
Beautiful
Wow. A beautiful voice. Thank you for singing in Afrikaans. Love it.
Thank you, Deon! It's my pleasure!
Camille my voorstel vir jou volgende liedjie fokopolisiekar se komma
Ek dink dit kan geweldig Klink!!!
My husband loves that one!
Wow wow wow wow
WOW!!!!!
So suiwer en pragtig
Baie dankie!!!
Mooi hoor! 👏Ik vind Afrikaans zo prachtig klinken, tussen het Vlaams en Nederlands in.
They're very similar! And yes, it's a beautiful language :)
Beautiful , you have a great gift
Thank you so much!
Beautiful!❤
Thank you!
Another fab. Complex language it seems compared to English but you glide through it. Thanks
Pragtig! You have a beautiful voice and your pronunciation is excellent! Keep it up, we’ll keep watching!
Baie dankie, Rudi! Thank you for your encouragement :)
woowwwwwww ;) uitstekend
Huu mawehh😱😱you're so Heaven sent calming voice.💕
Thank you! 💙
Camille you are awesome thanks "Jy is 'n wenner"
Baie dankie!
Pragtig!!!! Jy moet 'vier seisoene kind' van Gian Groen sing :)
Jy sing rêrig baie mooi en jou uitspraak is so uniek. Ek geniet dit baie om na jou te luister. Keep up the good work 👍
jason horne Baie dankie!! Ek is so bly :)
Wragtig pragtig...
Pragtig 👌👌
What a beautiful voice and lovely pronunciation of some Afrikaans words! I love listening to your songs. Sing asseblief Halala Afrika van Johannes Kerkorrel. Groete van Singapore
L P Zaayman Thank you so much! I'll put that one on my list :) I appreciate the encouragement!
Ongelooflik!!❤
Jy het 'n GROOT talent! Well done!
Thank you, Chrizelle!
Indeed
WOW WOW
Thank you! :)
Wou. Was in US a while back and teaching them to pronounce my afrikaans name was totally impossible. lol. Great song wich you do very very well.
Thank you! I have the advantage of hearing my husband and his family speak Afrikaans. It's foreign to most English speakers in the US, unless they have a Dutch/German background.
Mond hang ooop.... wow. What a beautiful voice. why am i only discovering you now??
The passion thats in your heart for Afrikaans shines through each melodies. Dis BAKGAT !!!
Dankie meisie. Jy het trane in my oe gebring!
Groot plesier! :)
Well Done!!!
Made in the Karoo Thank you!
Wow wow wow ek wens ek kan sooooo mooi soos jy sing☺;) pragtig
Dankie, Marne!
Pragtig!!!!!!!
Karina Ford Baie dankie, Karina!
My daughter (15) just loves your music. She herself is into music, sings in a choir where Lisa (the original one) is their pianist and she is also currently in a huge "Koos Kombuis" stage. I have shared your "Sonvanger" with her a week or two ago, but this one really blew her away. Thank you for being such a role model! Please consider Koos Du Plessis' "Gebed".
Wow! That's incredible; thank you so much for sharing!!! I really appreciate your encouragement. "Gebed" is now on my playlist to learn :)
Camille, your Afrikaans accent is great. You don't sound American, you sound like one of us English South Africans singing in Afrikaans - at least us who can actually speak Afrikaans well! :)
Love this, everytime I hear a new Afrikaans song being covered by you, it starts raining on my face. I would like to add a suggestion of a song to cover. Liefde uit die oude doos also by Koos Kombuis.
Aww thank you!! I've put it on my list :)
Wow jy is amazing, jou stem maak my emosioneel, jy is n inspirasie
Baie dankie, Ian! Ek waardeer dit!
Bitterlik mooi
Pragtig ....
Dankie, Sarel!
awwwww jy sing pragtig in Afrikaans...mal daaroor!!!
Probeer ASB Gang van Laurika Rauch...
Dankie, Mariaan!!!
Wow... You have the voice of an Angel!
Voorstelle / Suggestions?:
1) Valiant (RIP): "Mystic Boer"
2) Akkedis: "Anderkant die Berg"
netjies
Hoe laat jy die boer se hart met trots klop pragtig
Pragtig
Dankie!
Wow dis fantasties, ek het net toevallig op jou channel afgekom, maar ek gaan defentief subscribe!! So pragtige uitspraak van Afrikaans, hou so aan. 'n voorstel, wat van 'n fokofpolisiekar song? Komma sal 'n goeie een wees!
Baie dankie, Marco! Ek waardeer dit :) My man is baie lief vir daai liedjie! Ons het "Die wêreld is mal" gedoen.
Subscribed ! Baie dankie. Verlang na SA baie...
Baie dankie, Marilyn! :)
Leja deur Die Heuwels Fantasties
Dankie!
Omw this is beautiful... can you please do a cover of Elvis Blue's 'Mooi'. It's my favourite Afrikaans song
Would love it if you can sing a Jan Blohm song!!!! Your voice is awesome!!
Thanks so much! And thank you for subscribing :) Yes, I'm very excited to sing his music - learning "Breyten se brief" soon!
Dit is pragtig!! Jou stem is so uniek. Kan jy asb Laurika Rauch se Onder draai die duiwel sing??
Baie dankie, Ciska! I'll put it on my playlist to learn :)
Weereens 'n masiewe WOW.....Die kitaar begeleiding is pragtig maar hoekom het jy nie 'n klavier as begeleiding of gekombineer nie??
Could you please cover “Somer” by Johannes Kerkorrel?
It's on my list! :)
anders - knysna
Pragtig**
Dit was absoluut pragtig! Nes jy mooie meisiekind! Ek was in standerd ses sleg weg gewys van sing en musiek af deur n haatlike musiek onderwyseres. Sy het sommer klaar haar uitspraak gemaak voor sy my ooit getoets het. Sy het my vertel dat misiek nooit vir my sal wees nie, want ek het geen talent nie. Onlangs het ek dit nodig geag om God te begin prys met sang al is dit dalk nie so mooi nie. Sommer hier in my kamer. Toe bless hy my en toe is daar skielik n groeiende bulderende stem wat hom in Sy almag prys soos dit net Sy Heilige status behaag? Kort nou net iemand om my so biekie touwys te maak aangaande RUclips videos en profiel. Hou so aan! Hoe oud is jy as ek mag vra? Suid Afrika gaan nog gons oor daai pragtige stem!
Pretty remarkable young lady.
Hi Camille...jy sing so so so mooi......wow.Probeer asb Stille Water van Laurika Rauch.Jy is beautiful.
Baie dankie, Wilna! Dis 'm mooi lied :)
kan jy asb 'toe vind ek jou' van karen zoid en francois van coke doen 🙏❤
It's on my playlist to learn :)
Lovely! Please sing Liedjie vir Jou - Jannie du Toit.
Thank you :) It's on my list!
Kan jy aseblief die lyn van Elandre cover Camille
I'll put it on my list! :)
Naweek lyfie :lianie may
Lê bietjie langer:jay
Bel bel bel :lianie may
Stop wag :brenden peyper
Dans :riana nel
Weier:riana nel
Timbaktu:riana nel
Eendag as ons groot is:dewald wasserval(Ek dink?)
Sing vir liefde:karlien van jaarsveld
Ek wil nie kwaad gaan slaap nie:karlien van jaarsveld
Met jou klere aan:leah
Volmaan:leah
Sneeuman :lianie may of leah
Kan nie wag vir "Kinders van die wind nie". Jy sing ongelooflik mooi. From Oklahoma..USA Free State.
Dit was uitstekend, ek stem saam met Wimpie 'Voshaarnooi' sal mooi pas by jou stem. You have a beautiful voice keep singing Afrikaans you have a talent for it.
Baie dankie! Ek sal :)
Beautiful, please try Karin Zoid - Engel.
Thank you! It's on my list :)
please do Tot die son uit kom - Van Coke Kartel
Dis 'n mooi liedjie! Dankie vir die voorstel :)
u can try" kaapse draai" it will fit ur voice
Kom ons skryfvir jou 'n oorspronklike song wat jy kan sing?
Wat het gebeur op Aliwal Noord
As ek eendag oud is van Lauricha Rauch sal baie mooi wees
Sien jou weer of enige Piet Botha liedjies
Dis 'n goeie plan!
Are u Afrikaans? Or American?
American! Married to an Afrikaner :)
Can the organisers of Afrikaans is Groot invite her? Goue stem.
Goie idee, Norman! Would LOVE that.
Liedjie vir jou - Jannie du Toit sal baie mooi by jou stem pas
Dankie vir die voorstel! :)
Hi Camille! Jy sing baue mooi! Sing Stille waters van Laurika Rauch
Baie dankie! I'll put it on my list!
Sing "Sproetjies" asb!
Dankie vir die voorstel!
Sproetjies liefling van Sias.
How about
Met jou klere aan van Leah!!
Ek sal luister!
And volmaan from leah
Elizma Theron - Hoekom.......
ruclips.net/video/cla9OejefPs/видео.html
ruclips.net/video/0wt-SI7NoV8/видео.html
ruclips.net/video/lUONkBpPmjo/видео.html
ruclips.net/video/AXLM-vQqmGE/видео.html
ruclips.net/video/9yIeTFysp1k/видео.html
Sing asseblief Leja van Heuwels fantasties
Laurika Raugh - Vier seisoene kind
On my playlist to learn! Thank you!
Sjo saln man se hart laat bloei.
Jy sing pragtig, sal jy Swart Sophie sing van Gian Groen dit beteken baie vir my.
Dankie, Bernice! Ek het "Vier seisoene kind" gesing: ruclips.net/video/fpPOC11meaQ/видео.html
kan jy "perfect" van 1 direction probeer om te sing? ek sall dit love
Sing dans van riana nel
Hoendervleis......
Dankie, Stephan!