Ek het ‘n vriendin Vêr by die blou see Teen die hang van Tafelberg As die son sak Speel sy die mooiste melodieë Haar vingers ken die pad Opgesluit In wit en swart Die klavier se grootste vreugde Hartseer en verlange Verstaan die hart se diepste smart Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa Se klavier Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa Se klavier Lisa kan nie ophou As sy eers begin het nie Sy laat my nooit huis toe loop Of afskeid neem Voor my laaste sigaret nie Ek staan op haar balkon Ek drink haar appelkoostee Ek kyk na Kaapstad In die nag Die liggies En die swart, swart see Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa Se klavier Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa Se klavier En onder op die sypaadjie Sien ek die bergie en sy maat Gaan staan en opkyk Vêr na bo Vanuit die vullis Van Oranjestraat (Van Oranjestraat) Hulle ken al lank die klanke Wat uit haar woonstel stroom Lank na twaalf met die deure oop Al moan die bure ook al hoe Word Lisa Elke boemelaar se droom Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa Se klavier Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Lisa Se klavier
Soooo good... bunch of rooinekke singing afrikaans
...
Loved it
Still one of my favourite covers of this song. ❤
Stunning ❤
I love this version! Dankie!
Ek het ‘n vriendin
Vêr by die blou see
Teen die hang van Tafelberg
As die son sak
Speel sy die mooiste melodieë
Haar vingers ken die pad
Opgesluit
In wit en swart
Die klavier se grootste vreugde
Hartseer en verlange
Verstaan die hart se diepste smart
Ja, die hele wêreld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide
Van Lisa
Se klavier
Ja, die hele wêreld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide
Van Lisa
Se klavier
Lisa kan nie ophou
As sy eers begin het nie
Sy laat my nooit huis toe loop
Of afskeid neem
Voor my laaste sigaret nie
Ek staan op haar balkon
Ek drink haar appelkoostee
Ek kyk na Kaapstad
In die nag
Die liggies
En die swart, swart see
Ja, die hele wêreld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide
Van Lisa
Se klavier
Ja, die hele wêreld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide
Van Lisa
Se klavier
En onder op die sypaadjie
Sien ek die bergie en sy maat
Gaan staan en opkyk
Vêr na bo
Vanuit die vullis
Van Oranjestraat (Van Oranjestraat)
Hulle ken al lank die klanke
Wat uit haar woonstel stroom
Lank na twaalf met die deure oop
Al moan die bure ook al hoe
Word Lisa
Elke boemelaar se droom
Ja, die hele wêreld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide
Van Lisa
Se klavier
Ja, die hele wêreld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide
Van Lisa
Se klavier
❤❤❤
Please just come back... Please
Ha ha what a fun tune. That singing riff is the best thing ever :D sweet!
This is Awesome
Well done manne!!
Best version ❤️❤️❤️❤️
Dankie Parlotones.
Koos bly maar 'n legend, maar dit was FLIPPEN nice!! Thanks :-)
Baie mooi,Jacques
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Love it!!!
Wow. Baie dankie. 😊
Hierdie Afrikaans Fans sê.... Baie dankie!!!!!
❤️
💪🏻😉
Lekker treffer...
Parlotones julle ouens is fokken awesome
Julle kan maar❤️❤️❤️❤️❤️🪄🪄🪄🪄🪄🪄🪄🪄🪄🪄👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑
dankie! :)
Ukrainian Language only, pls , do ADORE u , great
Haha die aksente vang my so bietjie
Baie mooi klank, maar onthou mens luister NA die klank nie VIR nie. But I love the rest !
haha mooi die song op gevok ma dit klink kwai
Lol
THank you...awesome song...but originally by Koos Du Plessis not koos kombuis
Actually, it was originally by Koos Kombuis. It first appeared on his LP "Niemandsland".
you are very very very very very very wrong . it is 200 percent koos kombuis .
niet mijn versie.... origineel is stukken beter