‘Goeie Samaritan’ - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 фев 2023
  • Henoline Goeieman het ’n kragtige vertoning gelewer in die #Koortjies-ateljee!
    ---
    Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 61

  • @JoyceMacsimla
    @JoyceMacsimla 2 месяца назад +4

    Yes.Jesus has lifted me up.deurgedra deur al die moeilike tye ..siektes inmy lewe...Praise be to God.love the song🙏🙏🙏

  • @user-qo4dd3ox6q
    @user-qo4dd3ox6q Месяц назад +1

    Hierdie vrou is kragtig in die Here. Mag sy Geseend wees 🙏🙏♥️♥️🤗

  • @shantellfredericks
    @shantellfredericks Год назад +30

    Die liedtjie sal vir n baie lank tyd op repeat wees🤗 Aiii dankie Here vir die salwing wat op Henoline se lewe rus 😇 Ons EER my Meester ❤ Koortjie Band julle bly altyd on fire vir die Here man 🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @shanethecoolestshortfilms
    @shanethecoolestshortfilms Год назад +11

    At least put her name in the title. She is a star

  • @shantellfredericks
    @shantellfredericks Год назад +18

    Ai my suster, jy't my siel ryklik gebless 😭 As ek so terug op my lewens pad kyk, moet ek erken dat die Here het my werklik opgetel 😇Die Dienaar met die blou blokkies hemp het my soveel moed laat skep ☺ Dienaar die Here seen u ❤Liefde altyd Namibia⚓

  • @Avondaleps
    @Avondaleps Год назад +8

    WOW ☝️Vrou van die Here....yohhhhh wat n geseënde atmosphere

  • @user-oj4od7fd9y
    @user-oj4od7fd9y 18 дней назад +1

    Dankie here🎉❤

  • @nate0116
    @nate0116 17 дней назад

    Die liedjie slaan diep in binneste❤En die manier waarop dit perform word hier is 🔥

  • @renatocarolissen2641
    @renatocarolissen2641 3 месяца назад +1

    Amen

  • @user-mf3gk5zo4w
    @user-mf3gk5zo4w 5 месяцев назад +1

    Here baie dankie tjo ons is regtig niks sonder die Here nie❤❤❤dankie vrou van die Here

  • @roux-chejessicacloete5239
    @roux-chejessicacloete5239 Год назад +8

    Hallelujah Glory to God dus 1lied wat baie krag dra🙌
    God bless you Heroldine❤

  • @NevilleJasson
    @NevilleJasson 2 месяца назад +1

    Dankie here❤❤mooi song❤

  • @RudolfLukas-vy3ng
    @RudolfLukas-vy3ng 5 месяцев назад +1

    Hallelujah hy is die Kenner van ons Harte en toetser van ons niere hy haal ons uit die modder sluit i

  • @jaidinmietas419
    @jaidinmietas419 Год назад +6

    Nai die band is warm🔥🔥

  • @annachantelletitus1501
    @annachantelletitus1501 Год назад +10

    Heno💐❤️❤️❤️ yhooo geseend is U. Dankie vir die blessing🙌

    • @jpjensel4414
      @jpjensel4414 Год назад

      Die Here Die Here Die Here!!!! het my opgetel!

  • @HappyFishBowl-nt3pz
    @HappyFishBowl-nt3pz 4 месяца назад +1

    Hy genees my wonde neem aan sy sorg die good Samaritan hy my opgetel amennn

  • @user-gq5zu3mh4y
    @user-gq5zu3mh4y 7 месяцев назад +2

    Mense hy doen sy werke 💕💕💕💕😅

  • @lizzieovermeyer2986
    @lizzieovermeyer2986 Год назад +9

    Sjoeee!! Powerful performance!!

  • @faithwithketise1630
    @faithwithketise1630 Год назад +3

    Thank you Jesus 😭😭

  • @user-lr1bg4yg1k
    @user-lr1bg4yg1k Год назад +3

    Hallelujah glory to god❤❤

  • @janevejorerako6122
    @janevejorerako6122 10 месяцев назад +2

    Pinkster op sy beste😭😭😭🙏🏾🙏🏾

  • @saraafrikaner1034
    @saraafrikaner1034 Год назад +3

    Hy het Jo op'tel here dankie 👏🙏🙏🙏

  • @user-gj5ip7fp9q
    @user-gj5ip7fp9q 9 месяцев назад +1

    Amen...

  • @user-sd1hf8ew5q
    @user-sd1hf8ew5q 11 месяцев назад +2

    Prys die Here🙏

  • @user-lh7lz9he2w
    @user-lh7lz9he2w 6 месяцев назад +1

    ❤❤❤
    Wow

  • @susanabooisen2165
    @susanabooisen2165 11 месяцев назад +3

  • @faithwithketise1630
    @faithwithketise1630 Год назад +3

    ❤❤❤❤

  • @user-en4jm2yl2x
    @user-en4jm2yl2x 7 месяцев назад +1

    Dankie Jesus 🤗❤

  • @avrildewee3815
    @avrildewee3815 11 месяцев назад +2

    Powerful!

  • @aneldahartung6080
    @aneldahartung6080 Год назад +5

    Hy het jou op getel🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @user-uw3tu1tc8c
    @user-uw3tu1tc8c 11 месяцев назад +2

    ❤❤❤❤❤

  • @valerietitus538
    @valerietitus538 8 месяцев назад +1

    Beautiful 🙏🙏

  • @michellejohnson4071
    @michellejohnson4071 Год назад +5

    So anointed, God bless you sister in Christ 🙏🙌

  • @AndreasSwart-ym1cr
    @AndreasSwart-ym1cr Год назад +2

    Wow

  • @user-mz5qx8pp5l
    @user-mz5qx8pp5l Год назад +2

    Sjoooeee🔥🔥🔥🔥🔥🔥!!!!

  • @christiaanbarendse9539
    @christiaanbarendse9539 Год назад +2

    Amen 🙏

  • @hilarydavids6557
    @hilarydavids6557 Год назад +3

    Shjoe Glory ! What a blessing

    • @heinciafluks3176
      @heinciafluks3176 Год назад

      😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭🕊️⚰️

  • @angeljudith4168
    @angeljudith4168 Год назад +2

    ❤️❤️❤️

  • @user-uh2uj9kx4e
    @user-uh2uj9kx4e 2 месяца назад +1

    👏🏻👏🏻👏🏻

  • @zachariasbanda-tr1kv
    @zachariasbanda-tr1kv Год назад +3

    My brur se kind...k soek jou in namibia. Binnekort mt uncle shami n uncle collin n die groot noot...collin vn staden

  • @user-uw3tu1tc8c
    @user-uw3tu1tc8c 11 месяцев назад +1

    Hi jy sing binne in my gees die Here gebruik vandag hyt my opgetel dankie

  • @RudolfLukas-vy3ng
    @RudolfLukas-vy3ng 5 месяцев назад +1

    Toe niemand Vir my kaans Sien Nie toe Sien die here Vir my kaans hy get my Diep uit Kom haal eer aan hom hy is die Alfa en omega

  • @andreablignault275
    @andreablignault275 Год назад +1

    wow prys die naam van die here

  • @user-wd1cl9xq7h
    @user-wd1cl9xq7h Год назад +2

    Prys die here se naam

  • @westleystoffels1624
    @westleystoffels1624 Год назад +2

    Jonathan where are JODY PIETERSEN video anyone's video are posted but not his

  • @FrancoisVandermerweoomgray
    @FrancoisVandermerweoomgray 4 месяца назад

    Mnr saul roux

  • @davidcolby784
    @davidcolby784 Год назад +4

    Hemel op aarde

  • @yolandikettledas5955
    @yolandikettledas5955 Год назад +6

    Koortjies span. Wanneer kry uhulle die skrywer van die lied. Die goeie Samaritaan wie Brendan Tieties is om sy eie lied te kom sing. Almal wie op kom bly net die koor '' chorus'' sing. Terwyl daar eintelik n volle lief geskryf is. Elke keer word die lied gesing. En ons almal in die pinkster weet wie die skrywer is. Daar is n testimony agter daardie lied. Sy nie want die lied was aan hom gegee deur die Heilige Gees. Brendon verdien n oomblik op die show. En nie net elke keer ander mense nie. Al sing hulle die lied hoe geseënd. Ek hoop uhulle kry die boodskap.

  • @user-lh7lz9he2w
    @user-lh7lz9he2w 6 месяцев назад +1

    ❤❤❤
    Wow